Dei Gratia
Warm Winter MOVIE Reeks - Vind jou Stem
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
“LISTEN TO ME…..”
“WHY SHOULD I WASTE MY TIME LISTENING TO YOU?”
“BECAUSE I HAVE A VOICE!”

VOEL JY DALK, DAT JY JOU STEM VERLOOR HET?
FINALE WOORDE?
- “EK HET “ALLES” PROBEER…”
- “EK HET “NIKS” MEER OOR NIE…”
- “EK HET “ALLES” PROBEER…”
- “EK HET “NIKS” MEER OOR NIE…”
STAP 1 (HOE VIND JY JOU STEM?)
VRA VIR HULP
VRA VIR HULP
VRA VIR HULP; MAAR NIE BY ALMAL NIE
- 1 KON 2:13-25
- MAT 20:30-24
- 1 KON 2:13-25
- MAT 20:30-24
JESUS VRA VIR HULP
- AS JESUS VIR HULP KON VRA, DAN KAN ONS OOK…

MATT 26:37, 38
37 HY NEEM TOE VIR PETRUS EN DIE TWEE SEUNS VAN SEBEDEUS SAAM MET HOM. DAAROP OORVAL ’N GROOT ONTSTELTENIS EN BENOUDHEID HOM. 38 HY SÊ TOE VIR HULLE: “EK IS BENOUD TOT STERWENS TOE. BLY JULLE HIER, EN WAAK SAAM MET MY.

HOU AAN VRA!
LUKAS 18: 1-8
1 JESUS HET VIR HULLE ’N GELYKENIS VERTEL OM AAN TE TOON DAT HULLE MOET AANHOU BID SONDER OM MOEDELOOS TE WORD.
2 HY HET GESÊ: “IN ’N SEKERE STAD WAS DAAR ’N REGTER WAT GOD NIE GEËER EN SY MEDEMENS NIE GERESPEKTEER HET NIE.
3 DAAR WAS OOK ’N WEDUWEE IN DAARDIE STAD WAT AANGEHOU HET OM HOM TE VRA: ‘LAAT AAN MY REG GESKIED IN MY SAAK TEEN MY OPPONENT.’
4 “VIR ’N TYD LANK WAS HY ONWILLIG, MAAR HY HET NADERHAND VIR HOMSELF GESÊ: ‘AL EER EK GOD NIE EN RESPEKTEER EK OOK NIE MY MEDEMENS NIE –
5 OMDAT HIERDIE WEDUWEE MY SO ONOPHOUDELIK TEISTER, SAL EK HAAR SAAK BEHARTIG, ANDERS SAL SY MY NOG HEELTEMAL GEDAAN MAAK.’”
6 TOE SÊ DIE HERE: “LUISTER NET WAT SÊ DIE ONREGVERDIGE REGTER.
7 SAL GOD DAN NIE REG LAAT GESKIED AAN SY UITVERKORENES NIE – HULLE WAT DAG EN NAG NA HOM ROEP? SAL HY AANHOU OM HULLE GEDULD TE TOETS?
8 EK SÊ VIR JULLE: HY SAL AAN HULLE REG LAAT GESKIED, EN BAIE GOU OOK!

“VRA VIR HULP”
- ALMAL HET HULP NODIG!!!!
- ALMAL HET HULP NODIG!!!!
JY HET ‘N STEM
- HOU AAN VRA, TOT DIE DEURBRAAK KOM!
- HOU AAN KLOP, TOT DIE DEUR OOPGEMAAK WORD!
- HOU AAN SOEK TOT JY VIND!
- HOU AAN VRA!

STAP 2 (HOE VIND JY JOU STEM?)
- GEE HULP
- GEE HULP
HELP ANDER…
- WAT HULLE IN GEMEEN GEHAD HET, IS DAT HULLE HULLESELF NEERGEBUIG HET NA DIE BEHOEFTE VAN ANDER, OM HIERDIE MENSE TE LEI, TE DIEN, TE BEDIEN, NA DIE DEURBRAKE WAT HULLE NODIG HET

MARK 10:45
WANT DIE SEUN VAN DIE MENS HET OOK NIE GEKOM OM GEDIEN TE WORD NIE, MAAR OM TE DIEN EN SY LEWE TE GEE AS 'N LOSPRYS VIR BAIE

HELP ANDER….
WANNEER EK ANDER HELP “OM HULLE STEMME TE ONTDEK”…
- VIND EK MY EIE STEM, WANT EK GEE N STEM AAN ANDER
- VIND EK MY EIE WAARDE, WANT EK GEE AAN ANDER WAARDE
- VIND EK MY ROEPING, SOOS JESUS, DEUR DIE VREUGDE VAN DIENS AAN ANDER
- VIND ONS HERSTEL VIR ONS GEMEENSKAP, WANT EK HELP OM DIT MOOI TE MAAK

STAP 3 (HOE VIND JY JOU STEM?)
- TROTSEER DIE KONING IN JOU!
- TROTSEER DIE KONING IN JOU!
TROTSEER DIE KONING IN JOU
DIE KONING HET SY SPRAAK UITDAGING, SY IDENTITEIT GEMAAK “I AM A STUTERER” – “EK IS ‘N HAKELAAR”

JY IS NIE JOU UITDAGING NIE
- JY IS KONING!
- MOENIE JOU KONINGS IDENTITEIT VERRUIL VIR JOU UITDAGINGS NIE…

“I HAVE A VOICE”
-- VRA VIR HULP, WANTS SELFS JESUS HET VIR HULP GEVRA
- GEE HULP, WANT SELFS KONINGS HET HULP NODIG
- TROTSEER DIE KONING IN JOU, WANT JOU IDENTITEIT IS VAS IN JESUS CHRISTUS

"LISTEN TO ME…..”
“WHY SHOULD I WASTE MY TIME LISTENING TO YOU?”
“BECAUSE I HAVE A VOICE!”
“WHY SHOULD I WASTE MY TIME LISTENING TO YOU?”
“BECAUSE I HAVE A VOICE!”
“JY HET ‘N STEM”
LAAT TOE DAT HY GEHOOR WORD
LAAT TOE DAT HY GEHOOR WORD