YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

Warm Winter MOVIE Reeks - Agt Minute

Warm Winter MOVIE Reeks - Agt Minute

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

hey
SOMS VERLAM GOED ONS

VEROORSAAK BEWUSTELIKE EN ONBEWUSTELIKE ISSOLERING

ONS ALMAL BENODIG ‘N UITROEPER!

2 SAM 12 [NLV]
1. DAAROM STUUR DIE HERE VIR DIE PROFEET NATAN NA DAWID TOE.
7. TOE ANTWOORD NATAN VIR DAWID: “JY IS DAARDIE MAN!
13. TOE BELY DAWID SY SKULD EN SÊ VIR NATAN: “EK HET TEEN DIE HERE GESONDIG.”
SOMETIMES WE NEED TO SPEAK IT OUT!

WAARHEID OOMBLIKKE
SKEP RUIMTE DAT JOU NAASTES JOU KAN HELP



OOMBLIK VAN WAARHEID TOT GENESING

SIMON SINEK
GAAN SIT BY DIE WAT JOU NODIG HET

JOB 2:11–13 [NLV]
DRIE VAN JOB SE VRIENDE WAS ELIFAS UIT TEMAN, BILDAD UIT SUAG EN SOFAR UIT NAÄMA. HULLE HET GEHOOR VAN DIE TRAGEDIES WAT JOB GETREF HET.
TOE HET HULLE MEKAAR ONTMOET EN SAAM NA JOB GEKOM OM HOM TE KOM BEMOEDIG. HULLE HET JOB AL VAN ’N AFSTAND AF GESIEN. MAAR HULLE HET HOM NIE EENS HERKEN NIE.
TOE HET HULLE HARDOP BEGIN HUIL, HULLE KLERE GESKEUR EN STOF OP HULLE KOPPE GEGOOI, SO HARTSEER WAS HULLE OOR JOB SE SITUASIE.
DAARNA HET HULLE SEWE DAE EN SEWE NAGTE LANK OP DIE GROND BY JOB GESIT. NIE EEN KON ’N WOORD UITKRY NIE. HULLE KON SIEN DAT JOB SE SMART TE GROOT IS VIR WOORDE.
EK/JY KORT 8 MIN

ONS MOET ONS NAASTE GENOEG LIEFHÊ OM ONS LEWENS OOP TE MAAK VIR DIE PROSES

LUK 5:17–20 [NLV]
EENDAG TERWYL JESUS BESIG WAS OM MENSE TE LEER, HET SOMMIGE FARISEËRS EN LEERMEESTERS VAN DIE WET VAN MOSES DAAR NABY GESIT. HULLE HET GEKOM UIT ELKE DORPIE VAN GALILEA EN JUDEA, EN OOK SO VER AS JERUSALEM.
EN DIE HERE SE GENESENDE KRAG WAS STERK IN JESUS AAN DIE WERK. ’N PAAR MANS HET DAAR AANGEKOM TERWYL HULLE ’N VERLAMDE MAN OP ’N SLAAPMAT DRA. HULLE HET DEUR DIE SKARE PROBEER DRING OM BY JESUS UIT TE KOM, MAAR HULLE KON NIE DAARIN SLAAG NIE.
HULLE HET DUS OP DIE DAK GEKLIM, ’N PAAR TEËLS LOSGEMAAK EN DIE VERLAMDE MAN DEUR DIE OPENING LAAT SAK, TUSSEN DIE MENSE IN, TOT REG VOOR JESUS.
TOE JESUS HULLE GELOOF SIEN, SÊ HY VIR DIE MAN: “MENS, JOU SONDES IS VERGEWE.”
CREDO
- VOORDAT EK VERSTAAN WORD, LAAT EK SELF VERSTAAN
- VOORDAT EK GEHOOR WORD, LAAT EK SELF EERS HOOR
- DIE STRYD IS NIE TEEN BLOED EN VLEES