Dei Gratia
Warm Winter MOVIE Reeks - My wil vs God se wil
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
COOL RUNNINGS
DIE VERSKIL TUSSENGOD SE WILEN GOD SE PLAN
PLAN
- HIS PLAN IS WHAT HE DESIRES US TO FOLLOW
WIL
- HIS WILL IS THAT WE KEEP HIS COMMANDMENTS SO THAT WE CAN BECOME LIKE HIM AND EXPERIENCE EVERLASTING JOY AS HE DOES.

PAS JOU PLAN AAN!
YOU'RE NOT ALWAYS THE DRIVER!
YOU'RE NOT ALWAYS THE DRIVER!
JEREMIA 29:11 NLV
“EK WEET WAT EK VIR JULLE BEPLAN HET,” SÊ DIE HERE. “EK BEPLAN VOORSPOED VIR JULLE, NIE TEËSPOED NIE. EK WIL HÊ DAT JULLE HOOP VIR DIE TOEKOMS MOET HÊ.”

VERSTAAN GOD SE WIL
JOHANNES 6:38-40 NLV
“EK HET VAN DIE HEMEL AF GEKOM, NIE OM MÝ WIL UIT TE VOER NIE, MAAR DIE WIL VAN HOM WAT MY GESTUUR HET. DÍT IS DIE WIL VAN HOM WAT MY GESTUUR HET: DAT EK VAN DIÉ WAT HY MY GEGEE HET, NIE ’N ENKELE EEN VERLORE SAL LAAT GAAN NIE, MAAR ELKEEN OP DIE LAASTE DAG SAL LAAT OPSTAAN. “DIT IS DIE WIL VAN MY VADER DAT ELKEEN WAT DIE SEUN SIEN EN IN HOM GLO, DIE EWIGE LEWE BESIT; EN EK SAL HOM OP DIE LAASTE DAG OPWEK.”

JOU BESTEMMING IS NIE ALTYD DIE GOUE MEDALJE NIE
HEBREËRS 12:2 NLV
“ONS OË VASGENAEL OP JESUS, DIE VOORGANGER EN VOLEINDER VAN ONS GELOOFSWEDLOOP. HY HET TER WILLE VAN DIE BLYDSKAP WAT DAAR VOOR VIR HOM GEWAG HET, DIE KRUIS VERDUUR. JA, HY HET HOM SELFS DEUR DIE SKANDE VAN DIE KRUISDOOD NIE LAAT AFSKRIK NIE. EN NOU SIT HY OP DIE EREPLEK LANGS GOD OP DIE TROON!”

- SCOTTIE SCHEFFLER
“MY BUDDIES TOLD ME THIS MORNING, MY VICTORY WAS SECURE ON THE CROSS,” HE SAID. “AND THAT’S A PRETTY SPECIAL FEELING; TO KNOW THAT I’M SECURE FOREVER AND IT DOESN’T MATTER IF I WIN THIS TOURNAMENT OR LOSE THIS TOURNAMENT. MY IDENTITY IS SECURE FOREVER.”

HOE MAAK ONS DIT PRAKTIES?
SHARING GOD'S MIGHTY WORD