Dei Gratia
God se Golwe van Genade
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
GOD SE GOLWE VAN GENADE
…OOR EN OOR, WEER EN WEER
…OOR EN OOR, WEER EN WEER
ONTHOU PAULUS SE VERLEDE EN SY WOORDE:
…GROOTSTE VAN DIE SONDAARS
…GERINGSTE VAN DIE APOSTELS
…GROOTSTE VAN DIE SONDAARS
…GERINGSTE VAN DIE APOSTELS
EFESIËRS 2 VERS 1
JULLE WAS DOOD AS GEVOLG VAN JULLE OORTREDINGS EN SONDES WAT VOORHEEN JULLE LEWENSWYSE GEKENMERK HET. JULLE HET GELEWE SOOS HIERDIE SONDIGE WÊRELD EN JULLE LAAT LEI DEUR DIE VORS VAN DIE ONSIGBARE MAGTE, DIE GEES WAT DAAR NOU AAN DIE WERK IS IN DIE MENSE WAT AAN GOD ONGEHOORSAAM IS.

EFESIËRS 2 VERS 3
VANWEË ONS SONDIGE NATUUR SOU ONS NET SOOS DIE ANDER MENSE DEUR GOD GESTRAF MOES WORD.

EFESIËRS 2 VERS 4
MAAR GOD IS RYK IN BARMHARTIGHEID EN HET ONS INNIG LIEF.

EFESIËRS 2 VERS 5
DEUR SY GROOT LIEFDE HET HY ONS WAT DOOD WAS AS GEVOLG VAN ONS OORTREDINGS, SAAM MET CHRISTUS LEWEND GEMAAK. UIT GENADE IS JULLE GERED!

CRAIG GROESCHEL
EFESIËRS 2: 8
JULLE IS INDERDAAD UIT GENADE GERED, DEUR GELOOF. HIERDIE REDDING KOM NIE UIT JULLESELF NIE; DIT IS ‘N GESKENK (GAWE) VAN GOD.

EFESIËRS 2 VERS 9
DIT KOM NIE DEUR JULLE EIE VERDIENSTE NIE, EN DAAROM HET NIEMAND ENIGE REDE OM OP HOMSELF TROTS TE WEES NIE.
- LEERTEOLOGIE

EFESIËRS 2 VERS 10
NEE, GOD HET ONS GEMAAK WAT ONS NOU IS: IN CHRISTUS JESUS HET HY ONS GESKEP OM ONS LEWE TE WY AAN DIE GOEIE DADE WAARVOOR HY ONS BESTEM HET.

BELANGRIKE GEVOLGTREKKING:
GOEIE DADE IS ‘N GEVOLG VAN GENADE EN GELOOF – GOEIE DADE KOM DUS VANUIT ‘N LEWE VAN GENADE EN GELOOF.

GENADE IS DIE OORSAAK VAN REDDING ... EN REDDING LEI TOT GOEIE DADE.
JEREMIE KUBICEK
I REALIZED WHAT REALLY WOULD FULFILL ME WAS TO BE A POSITIVE INFLUENCE ON THE LIVES OF EVERYONE AROUND ME.

GiANT
2 KRONIEKE 33
1: MANASSE WAS TWAALF TOE HY KONING GEWORD HET EN HET VYF EN VYFTIG JAAR IN JERUSALEM GEREGEER.
2: HY HET GEDOEN WAT VERKEERD IS IN DIE OË VAN DIE HERE EN HET DIE AFSKUWELIKE OPTREDE VAN DIE HEIDENNASIES NAGEVOLG…
3:HY HET DIE HOOGTES WAT DEUR HISKIA, SY PA, VERWOES IS, WEER OPGEBOU, ALTARE VIR DIE BAÄLS OPGERIG, GEWYDE PALE GEMAAK, VOOR AL DIE HEMELLIGGAME GEBUIG EN HULLE GEDIEN.
6: HY HET SY EIE SEUNS IN DIE BEN-HINNOMDAL AS OFFERS VERBRAND, HOM BESIG GEHOU MET GOËLERY, WAARSÊERY EN TOORDERY, EN MEEGEDOEN AAN DIE OPROEP EN RAADPLEGING VAN GEESTE.

2 KRONIEKE 33: 12-13
TOE DIT MET HOM SO SLEG GAAN, HET HY DIE HERE SY GOD OM GENADE GESMEEK, GROOT BEROU GETOON VOOR DIE GOD VAN SY VOORVADERS, EN GEBID. DIE HERE WAS HOM GENADIG EN HET SY SMEEKBEDE VERHOOR EN HOM LAAT TERUGKOM NA JERUSALEM, NA SY KONINGSKAP TOE. TOE HET MANASSE GEWEET DAT DIE HERE GOD IS.

DIE VERLORE SEUN IN LUKAS 15
CHARLES H SPURGEON -
AS GENADE ONS NIE ANDERS MAAK NIE, IS DIT NIE DIE SOORT GENADE WAT GOD DIE VADER AAN SY UITVERKORENES SKENK NIE

1 KORINTIËRS 15: 10
MAAR DEUR DIE GENADE VAN GOD IS EK WAT EK IS.