Dei Gratia
Nie 'n Nederlaag
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
ONS BEWEEG VAN DIE OËNSKYNLIKE NA DIE GOD GEGEWE
1 SAM 17:4–11 [NLV]
GOLIAT, ’N UITHALERVEGTER VAN GAT, HET UIT DIE LEËR VAN DIE FILISTYNE NA VORE GEKOM. HY WAS DRIE METER LANK. HY HET ’N BRONSHELM OP SY KOP GEHAD EN ’N HARNAS MET SKUBBE.
DIE GEWIG VAN DIE HARNAS WAS 57 KILOGRAM. SY BEENPLATE WAS OOK VAN BRONS, EN ’N BRONSSWAARD HET OOR SY SKOUERS GEHANG.
DIE STEEL VAN SY SPIES WAS SO DIK SOOS ’N WEWER SE BALK EN DIE YSTERLEM VAN DIE SPIES HET SEWE KILOGRAM GEWEEG. ’N WAPENDRAER HET VOOR HOM UITGELOOP EN ’N SKILD GEDRA.
HY HET TEENOOR DIE MANSKAPPE VAN ISRAEL GAAN STAAN EN GESKREEU: “IS DIT REGTIG NODIG DAT DIE GEVEGSLINIES OPGESTEL MOET WORD? EK IS TOG ’N FILISTYN EN JULLE IS ONDERDANE VAN SAUL. KIES IEMAND WAT ’N TWEEGEVEG MET MY KAN VOER.
AS JULLE MAN DAARIN SLAAG OM MY DOOD TE MAAK, SAL ONS JULLE SLAWE WEES, MAAR AS EK HOM DOODMAAK, SAL JULLE ONS SLAWE WEES! EK DAAG DIE GEVEGSMAGTE VAN ISRAEL UIT! STUUR IEMAND OM TEEN MY TE VEG!”
TOE SAUL EN DIE ISRAELIETE DIT HOOR, WAS HULLE MISMOEDIG EN BAIE BANG.

1 SAM 17:16 [NLV]
40 DAE LANK, ELKE OGGEND EN AAND, HET DIE FILISTYN UITGEKOM EN SY UITDAGING AAN DIE ISRAELIETE GERIG.

1 SAM 17:23 [NLV]
TERWYL HY MET HULLE PRAAT, SIEN HY GOLIAT, DIE UITHALERVEGTER VAN GAT, UIT DIE FILISTYNE SE LINIES VORENTOE KOM. DAWID HET SY UITDAGINGS GEHOOR.

1 SAM 17:26 [NLV]
WIE IS HIERDIE ONBESNEDE FILISTYN DAT HY DIE LEËR VAN DIE LEWENDE GOD SO BELEDIG?”

SIEN DIE LEUEN VIR WAT DIT IS
1 SAM 17:34–37 [NLV]
MAAR DAWID HET VOLGEHOU: “EK PAS MY PA SE SKAPE OP,” SÊ HY. “AS ’N LEEU OF ’N BEER KOM OM ’N LAM UIT DIE TROP WEG TE DRA, SIT EK HOM AGTERNA. EK VAL HOM AAN EN RED DIE LAM UIT SY BEK.
AS HY MY WIL AANVAL, GRYP EK HOM AAN SY BAARD EN SLAAN HOM DOOD. EK HET DIT AL MET SOWEL ’N LEEU AS ’N BEER GEDOEN, EN HIERDIE ONBESNEDE FILISTYN SAL SOOS EEN VAN HULLE WORD OMDAT HY DIE LEËR VAN DIE LEWENDE GOD BELEDIG HET!
DIE HERE WAT MY UIT DIE KLOUE VAN DIE LEEU EN DIE BEER GERED HET, SAL MY OOK RED VAN HIERDIE FILISTYN!”

1 SAM 17:45–47 [NLV]
MAAR DAWID SKREE TERUG: “JY KOM NA MY TOE MET ’N SWAARD EN ’N SPIES EN ’N KROMSWAARD, MAAR EK KOM NA JOU TOE IN DIE NAAM VAN DIE HERE DIE ALMAGTIGE, DIE GOD VAN DIE MAGTE VAN ISRAEL WAT JY BELEDIG HET.
VANDAG GEE DIE HERE JOU OOR IN MY MAG.
EK SAL JOU DOODMAAK, JOU KOP AFKAP, EN DIE LYKE VAN DIE FILISTYNSE LEËR VIR DIE ROOFVOËLS VAN DIE HEMEL EN DIE WILDE DIERE VAN DIE AARDE GEE.
DIE HELE WÊRELD SAL WEET DAT ISRAEL ’N GOD HET.
ALMAL SAL WEET DAT DIE HERE NIE SWAARD EN SPIES NODIG HET OM SY MENSE TE RED NIE.
DIE OORLOG IS DIE HERE S’N, EN HY SAL JULLE IN ONS MAG OORGEE!”

ONS LEEF NIE MEER NET IN SY NAAM NIE, MAAR MET CHRISTUS DIE VERLOSSER VAN DIE WÊRELD IN ONS EN IN EN VANUIT SY LIEFDE
GOD WORD JOU ALLES EN JOU BESTAAN EN JY BEGIN DAARUIT TE LEEF
SY TEENWOORDIGHEID SKEP DIE ATMOSFEER
DIE BEWUSTHEID VAN GOD BEHOORT ONS HUISE TE DEURDRING.
ONS BESPREKINGS VAN DIE GESKIEDENIS, DIE DAAGLIKSE NUUS, EN VOORSPELLINGS VAN WAAR ONS WÊRELD OP PAD IS, MOET SY WEG TERUG VIND NA WIE GOD IS EN WAT HY GEOPENBAAR HET.
GOD SE GENADE IS NIE NET JOU MANIER VAN TOEGANG TOT VERHOUDING MET HOM EN 'N WAARBORG VAN DIE EWIGHEID SAAM MET HOM NIE, MAAR OOK JOU BRON VAN HOOP EN HULP HIER, NOU.
- UITDAGENDE MINDSET
- AS ALLES ‘N UITDAGING IS WORD JY ‘N VICTIM
- ONTHOU WIE JY IS
- ONTHOU WAT GOD VIR JOU GEDOEN HET
- GOLIAT IS TE GROOT OM TE MIS
- ONS HET DIE ANTWOORD – SOMS IS ONS DIE ANTWOORD

2 KOR 2:14 [NLV]
EK IS DANKBAAR TEENOOR GOD WAT ONS, OMDAT ONS ÉÉN IS MET CHRISTUS, ALTYD SAAMNEEM IN SY TRIOMFTOG. DEUR ONS VERSPREI HY DIE AANGENAME GEUR VAN SY KENNIS OP ELKE PLEK.

KOL 2:13–15 [NLV]
GOD HET JULLE EGTER SAAM MET CHRISTUS LEWENDIG GEMAAK TOE HY JULLE AL JULLE SONDES VERGEWE HET. HY HET DIE DOKUMENT MET VOORSKRIFTE WAT AS KLAGSTAAT TEEN ONS GEDIEN HET, UITGEVEE EN DIT VAN ONS AF WEGGEVAT DEUR DIT AAN DIE KRUIS VAS TE SPYKER.
SO HET HY DIE HEMELSE EN AARDSE MAGTE ONTWAPEN. HY HET HULLE IN DIE OPENBAAR BESPOTLIK GEMAAK DEUR AAN DIE KRUIS OOR HULLE TE TRIOMFEER.

NIE MEER VREES
ONS DOEN NIE DIE WEN – ONS REAGEER OP DIE WEN EN STAP DAARIN
1 JOH 4:18 [NLV]
WARE LIEFDE HET NIE PLEK VIR VREES NIE; VOLWASSE LIEFDE DRYF DIE VREES UIT

JUD 1:21 [NLV]
HOU JULLE LIEFDESBAND MET GOD IN STAND. VERWAG DIE ONTFERMING VAN ONS HERE JESUS CHRISTUS MET DIE EWIGE LEWE AS EINDDOEL.

DIT IS OMDAT JY IN VOLKOME REGVERDIGMAKING IN CHRISTUS IS EN VAN SY LIEFDE OORTUIG IS, DAT JY NIE VREES NIE EN ENIGE IETS WAT JOU PAD LANGS KOM KAN HANTEER
FIL 1:27–29 [MESSAGE]
…TRUST IN THE MESSAGE, THE GOOD NEWS, NOT FLINCHING OR DODGING IN THE SLIGHTEST BEFORE THE OPPOSITION. YOUR COURAGE AND UNITY WILL SHOW THEM WHAT THEY’RE UP AGAINST: DEFEAT FOR THEM, VICTORY FOR YOU—AND BOTH BECAUSE OF GOD.
THERE’S FAR MORE TO THIS LIFE THAN TRUSTING IN CHRIST. THERE’S ALSO SUFFERING FOR HIM. AND THE SUFFERING IS AS MUCH A GIFT AS THE TRUSTING.