YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

Die HEILIGE GEES - Die Gees stuur ons

Die HEILIGE GEES - Die Gees stuur ons

Oggensbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

PINKSTER GAAN
MATT 6:10 [NLV]
LAAT U KONINGSHEERSKAPPY SPOEDIG KOM. LAAT U WIL HIER OP AARDE UITGEVOER WORD SOOS IN DIE HEMEL.


SOOS IN DIE HEMEL...


HAND 1:8 [NLV]
MAAR WANNEER DIE HEILIGE GEES OOR JULLE KOM, SAL JULLE KRAG ONTVANG EN ORAL MENSE EERSTEHANDS VAN MY VERTEL – IN JERUSALEM, OOR DIE HELE JUDEA, IN SAMARIA, EN TOT IN DIE UITHOEKE VAN DIE AARDE.”


GOD WIL HEMELSE WIND IN JOU EN MY LEWE INBLAAS IN JOU EN MY EN MY OP NUWE TRAJEK PLAAS


JESUS IS BESIG MET ‘N DRINGENDE PROGRAM
- STEPHAN JOUBERT


ONS WORD BEKRAGTIG SODAT ONS DINGE KAN BEGIN DOEN WAT ONS NIE IN EIE STERKTE KAN DOEN NIE


ONS HET ‘N ENORME MISSIE EN MANDAAD


DIE GAAN IS NOU HIER!


DIE GELOOF WAT GEBORE WORD VANUIT DIE AFGEHANDELDE WERK VAN CHRISTUS HET VOETE NODIG


DIE BOODSKAP SOU STERF AS DIT IN HARTE VAN DIE WAT HOM GESIEN HET SOU BRAND NIE


WANNEER DIE BOODSKAP VAN GENADE – GOD SE AFGEHANDELDE WERK - IN JESUS CHRISTUS - MENSE TREF IS DAAR ‘N ONTPLOFFING VAN VERLOSSING, VERNUWING EN VERANDERING WAT PLAASVIND

VIR ONS OM ONS MAANDAAD EN MISSIE UIT TE LEEF HET ONS DIE HEILIGE GEES NODIG


GOD WIL DEUR MY EN JOU HEMEL AARDE TOE BRING

DIE RESULTAAT GAAN GESLAGTE VER GAAN
DAAR HET ‘N GEESTELIKE KLIMAATSVERANDERING PLAASGEVIND IN DIE STAD


HAND 2:39 [NNT]
39HIERDIE BELOFTE VAN GOD IS VIR JULLE BEDOEL. DIT IS OOK VIR JULLE KINDERS BEDOEL. DIT IS OOK BEDOEL VIR NIE-JODE WAT NOG VER VAN GOD AF IS. EN DIT IS BEDOEL VIR ALMAL WAT DIE HERE ONS GOD NA HOM TOE SAL ROEP OM IN HOM TE GLO.“


HAND 2:40-41 [NNT]
40 PETRUS HET NOG BAIE ANDER DINGE MET DIE SKARE GEDEEL. HY HET OPENLIK GETUIG OOR JESUS. HY HET MENSE GESMEEK: “JULLE MOET TEN ALLE KOSTE GERED WORD UIT DIE KLOUE VAN HIERDIE BOSES GENERASIE WAARVAN JULLE DEEL IS!”
41 ALMAL WAT HIERDIE WOORDE AANVAAR HET EN WAT BEGIN GLO HET, IS TOE GEDOOP. OP DAARDIE DAG HET SOWAT DRIE DUISEND MENSE GELOWIG GEWORD.


“AS 10 % VAN ‘N STAD BEVRY WORD VAN “SELF” EN VIR ANDER EN DIE SAAK BEGIN LEEF, VERANDER NIE ALLEEN DAARDIE MENSE, HULLE HUWELIKE EN OMGEWING NIE – MAAR KOM DIE STAD TOT VERANDERING”

DIE ONAFGEHANDELDE WERK VAN DEI GRATIA IS OM DIE AFGEHANDE WERK VAN CHRISTUS NA MEER MENSE TE NEEM