YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

Die HEILIGE GEES - Die Gees het gekom

Die HEILIGE GEES - Die Gees het gekom

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

JOH 16:7 [NLV]
7 MAAR EK SÊ JULLE DIE WAARHEID: DIT IS VIR JULLE VOORDELIG DAT EK WEGGAAN; WANT AS EK NIE WEGGAAN NIE, SAL DIE TROOSTER NIE NA JULLE KOM NIE; MAAR AS EK WEGGAAN, SAL EK HOM NA JULLE STUUR;



JOH 16:16 [NLV]
“NOG NET ’N KORT TYDJIE, EN JULLE SIEN MY NIE MEER NIE; EN WEER ’N KORT TYDJIE, DAN SAL JULLE MY WEER SIEN.”



HAND 2:1-6 [NNT]
1. TOE BREEK PINKSTERDAG AAN. AL DIE GELOWIGES WAS SAAM BYMEKAAR.
2. SKIELIK WASDAAR 'N BAIE HARDE GELUID UIT DIE HEMEL. DIT WAS SOOS 'N REUSEWIND WAT TEEN STORMSTERKTE WAAI. DIT HET DIE HELE HUIS VOL GEMAAK WAAR HULLE GESIT HET.
3. HULLE HET OOK IETS GESIEN WAT HELDER BRAND SOOS TONGE VAN VUUR. HIERDIE VUURTONGE HET OP ELKEEN VAN HULLE AFGEKOM.
4. ALMAL IS VERVUL MET DIE HEILIGE GEES. TOE HET HULLE BEGIN PRAAT IN ANDER TALE. HULLE ELKEEN HET IN DAARDIE TALE GEPRAAT WAT DIE GEES VIR HULLE GEGEE HET OM TE GEBRUIK.
5. IN DAARDIE TYD WAS DAAR BAIE JODE IN JERUSALEM. DAAR WAS OOK GODVRESENDE MENSE WAT AFKOMSTIG WAS UIT ELKE NASIE ONDER DIE HEMEL, AANWESIG IN DIE STAD.
6. TOE MENSE HIERDIE HARDE GELUID HOOR, HET 'N GROOT SKARE SAAMGEDROM DAAR BY DIE PLEK WAAR DIE GELOWIGES WAS. HULLE WAS VERWARD, WANT HULLE ELKEEN HET GEHOOR HOEDAT DIE GELOWIGES PRAAT IN HULLE EIE TALE.
HAND 2:37-38 [NNT]
37 TOE DIE SKARE DIT HOOR, WAS HULLE BAIE ONTSTELD. HULLE HET VIR PETRUS EN DIE ANDER APOSTELS GEVRA: "WAT MOET ONS NOU DOEN, LIEWE VRIENDE?“
38 PETRUS SÊ TOE VIR HULLE: "KOM TOT BEKERING- LAAT JULLE ELKEEN DOOP IN DIE NAAM VAN JESUS. JULLE SONDES SAL VERGEWE WORD EN JULLE SAL DIE HEILIGE GEES AS GESKENK ONTVANG.
HAND 2:39 [NNT]
39 HIERDIE BELOFTE VAN GOD IS VIR JULLE BEDOEL. DIT IS OOK VIR JULLE KINDERS BEDOEL. DIT IS OOK BEDOEL VIR NIE-JODE WAT NOG VER VAN GOD AF IS. EN DIT IS BEDOEL VIR ALMAL WAT DIE HERE ONS GOD NA HOM TOE SAL ROEP OM IN HOM TE GLO.“
HAND 2:40-41 [NNT]
40 PETRUS HET NOG BAIE ANDER DINGE MET DIE SKARE GEDEEL. HY HET OPENLIK GETUIG OOR JESUS. HY HET MENSE GESMEEK: “JULLE MOET TEN ALLE KOSTE GERED WORD UIT DIE KLOUE VAN HIERDIE BOSES GENERASIE WAARVAN JULLE DEEL IS!”
41 ALMAL WAT HIERDIE WOORDE AANVAAR HET EN WAT BEGIN GLO HET, IS TOE GEDOOP. OP DAARDIE DAG HET SOWAT DRIE DUISEND MENSE GELOWIG GEWORD.
BEKEER – OM VAN GEDAGTE TE VERANDER



FILIPPENSE 1:27 [1983]
27: HOOFSAAK IS DAT JULLE LEWENSLOOP/ LEWENSWANDEL IN OOREENSTEMMING MET DIE EVANGELIE VAN CHRISTUS MOET WEES.



2 KORINTIЁRS 3:18 [1983]
18: ONS ALMAL WEERSPIEËL DIE HEERLIKHEID VAN DIE HERE, WANT DIE SLUIER IS VAN ONS GESIG AF WEGGENEEM. ONS WORD AL MEER VERANDER OM AAN DIE BEELD VAN CHRISTUS GELYK TE WORD. DIE HEERLIKHEID WAT VAN ONS UITSTRAAL, NEEM STEEDS TOE. DIT DOEN DIE HERE WAT DIE GEES IS.



KOLOSSENSE 1:10 (NNT)
10: LEEF VOLGENS DIE HERE SE STANDAARD. DOEN JULLE LEWENSLOOP OP SO ‘N MANIER DAT JULLE HOM GELUKKIG SAL MAAK IN ALLES WAT JULLE DOEN. DRA BAIE VRUGTE DEUR ELKE GOEIE WERK TE DOEN WAT JULLE KAN. GROEI SONDER OPHOU IN JULLE KENNIS VAN DIE HERE.



LEER SY LOOP

HAND 2:42-45 [NNT]
42 AL DIE GELOWIGES HET MET GROOT ENTOESIASME EN TOEWYDING GELUISTER NA WAT DIE APOSTELS GELEER HET. AL DIE GELOWIGES HET GELOOFSGEMEENSKAP SAAM MET MEKAAR BELEEF. HULLE HET SAAM GEËET EN BROOD GEBREEK IN DIE TEENWOORDIGHEID VAN DIE HERE.
OOK HET HULLE SAAM GEBID.
43 DAAR WAS GROOT EERBIED VIR DIE HERE IN ALMAL VAN HULLE SE HARTE. DIE APOSTELS HET OOK BAIE WONDERS EN TEKENS GEDOEN.
44 AL DIE GELOWIGES WAS SOOS 'N GROOT NUWE FAMILIE. HULLE HET GEREELD SAAMGEKOM. ALLES WAT HULLE BESIT HET, HET HULLE MET MEKAAR GEDEEL.
45 HULLE HET HULLE EIENDOMME EN ANDER BESITTINGS VERKOOP. HULLE HET DIE GELD WAT HULLE HIERUIT GEKRY HET ONDER ALMAL VERDEEL. HULLE HET DIT GEDOEN VOLGENS ELKEEN SE NOOD EN BEHOEFTES.
GAL 6:10 [NLV] TERWYL ONS DIE KANS HET, MOET ONS DUS GOED DOEN AAN ALLE MENSE, MAAR VERAL AAN MEDEGELOWIGES.



HAND 2:46-47 [NNT]
46 DAG VIR DAG HET HULLE MET GROOT ENTOESIASME EN TOEWYDING SAAMGEKOM IN DIE TEMPEL. HULLE ALMAL WAS EENSGESIND. HULLE HET GEREELD IN VERSKILLENDE HUISE SAAM GEËET. HULLE HET HULLE KOS MET MEKAAR GEDEEL. HULLE HET DIT GEDOEN MET GROOT VREUGDE.
ALMAL WAS NEDERIG VAN HART. NIEMAND HET TE VEEL VAN HULLESELF GEDINK NIE
47 HULLE HET GOD MET OORGAWE GEPRYS. DIE HELE VOLK HET RESPEK GEHAD VIR HULLE. DIE HERE HET DAG VIR DAG NUWE MENSE WAT GERED IS, BYGEVOEG BY HIERDIE GELOWIGES
’’THE GOSPEL IS MORE THAN AN INVITATION. OFFCORSE THERE IS AN INVITATION IN THE GOSPEL, BUT THE GOSPEL BY DEFINITION IS A DEMONSTRATION. IF THERE WAS NO DEMONSTRATION THERE WOULD BE NOTHING TO INVITE PEOPLE TO.’’ - JAMIE CORCORAN



HEERLIKHEID – IMPAK WORD MEER

1 JOH 2:20 [NLV]
JULLE ALMAL WEET EGTER WAAROOR DIT GAAN, WANT JULLE DRA DIE SALWING VAN DIE HEILIGE GEES.



LUK 4:18–19 [NNT]
GEES VAN DIE HERE IS OP MY, OMDAT HY MY DEUR SALWING AANGEWYSHET OM DIE GOEIE BOODSKAP VAN GOD AAN DIE ARMES EN ONBELANGRIKES TE VERKONDIG.
HY HET MY GESTUUR OM DIE VRYLATING VAN GEVANGENES TE VERKONDIG, ASOOK OM DIEBLINDES WEER TE LAAT SIEN EN DIE MENSE WAT ONDERDRUK WORD, VRY TE MAAK –
INDERDAAD, OM DIE TYD AAN TE KONDIG WANNEER GOD SPESIAAL SY GENADE AANMENSE GAAN GEE."
EFESIËRS 5: 1-2 [NNT]
1: WEES NABOOTSERS VAN GOD. AS SY GELIEFDE KINDERS MOET JULLE NET DOEN WAT HY DOEN.
2:LOOP IN LIEFDE; LEEF IN LIEFDE.



GOD KOM SKRYF HOMSELF IN JOU STORIE IN



ONS LEEFWÊRELD OMKEER MET GOD SE GENADE NA MENSE

SY KERK IS DIE BELIGGAMING VAN SY HOOP IN DIE GEMEENSKAP

EFESIËRS 5: 1-2 [NNT]
1: WEES NABOOTSERS VAN GOD. AS SY GELIEFDE KINDERS MOET JULLE NET DOEN WAT HY DOEN.
2: LOOP IN LIEFDE; LEEF IN LIEFDE.



DIE GEES HET GEKOM!