Dei Gratia
DIE HEILIGE GEES - Wie en Wat
Oggendbyeenkkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
DIE HEILIGE GEES:
WIE?
WAT?
WIE?
WAT?
DIE AANLOOP TOT DIE HEILIGE GEES SE KOMS AARDE TOE
JESUS EN SY DISSIPELS
JOHANNES 13: AANKONDIGING – SKOK / TRAUMA (“KLEIN RUKKIE”)
JOHANNES 14: 1 “JULLE MOET NIE ONTSTELD WEES NIE. GLO IN GOD…"
JOHANNES 16: 6 “MAAR OMDAT EK DIT VIR JULLE SÊ, IS JULLE HARTE VOL DROEFHEID.”

TROOS
JOHANNES 14: 2
“IN DIE HUIS VAN MY VADER IS DAAR BAIE WOONPLEK. AS DIT NIE SO WAS NIE, SOU EK NIE VIR JULLE GESÊ HET EK GAAN OM VIR JULLE PLEK GEREED TE MAAK NIE.”
JOHANNES 14: 12
“WIE IN MY GLO SAL OOK DIE DINGE DOEN WAT EK DOEN; EN HY SAL NOG GROTER DINGE AS DIT DOEN, OMDAT EK NA DIE VADER TOE GAAN.”
JOHANNES 14: 16
“EK SAL DIE VADER VRA EN HY SAL VIR JULLE ‘N ANDER VOORSPRAAK STUUR OM VIR EWIG BY JULLE TE WEES, NAAMLIK DIE GEES VAN DIE WAARHEID.”
JOHANNES 16: 7
“DIT IS TOT JULLE VOORDEEL DAT EK WEGGAAN, WANT AS EK NIE WEGGAAN NIE, SAL DIE VOORSPRAAK, DIE HEILIGE GEES, NIE NA JULLE TOE KOM NIE,…

WAT DIE GEES NIE IS NIE
‘N “IETS” OF ‘N “WAT” NIE
‘N “IETS” OF ‘N “WAT” NIE
WIE IS DIE HEILIGE GEES?
IEMAND = PERSOON = GOD = VOLLEDIG DEEL VAN DIE DRIE-EENHEID

MARKUS 3: 29
“WIE EGTER TEEN DIE HEILIGE GEES LASTER, WORD TOT IN EWIGHEID NIE VERGEWE NIE MAAR BLY EWIG SKULDIG AAN DIE SONDE.”

HANDELINGE 5: 3-4
PETRUS SÊ TOE VIR HOM: “ANANIAS, HOEKOM HET JY JOU DEUR DIE SATAN LAAT OMHAAL OM VIR DIE HEILIGE GEES TE LIEG EN VAN DIE VERKOOPPRYS VAN DIE GROND VIR JOUSELF AGTER TE HOU? DIE GROND WAS MOS JOUNE, EN TOE DIT VERKOOP IS, KON JY MET DIE GELD GEMAAK HET WAT JY WOU. WAT HET JOU BESIEL OM DIT TE DOEN? JY HET NIE VIR MENSE GELIEG NIE MAAR VIR GOD.”

WAT DOEN DIE HEILIGE GEES?
(1) DIE GEES SKEP
JOB 33: 4
DIE GEES VAN GOD HET MY GEMAAK, DIE ASEM VAN DIE ALMAGTIGE HET MY DIE LEWE GEGEE.
GENESIS 1: 2
DIE AARDE WAS HEELTEMAL ONBEWOONBAAR, DIT WAS DONKER OP DIE DIEP WATERS, MAAR DIE GEES VAN GOD HET OOR DIE WATERS GESWEEF.

(2) DIE GEES VERHEERLIK JESUS
JOHANNES 15: 26
“WANNEER DIE VOORSPRAAK KOM WAT EK VIR JULLE VAN DIE VADER AF SAL STUUR, DIE GEES VAN DIE WAARHEID, WAT VAN DIE VADER UITGAAN, SAL HY OOR MY GETUIG.”

(3) DIE GEES OORTUIG JOU VAN SONDE
JOHANNES 16: 8
EN WANNEER HY KOM, SAL HY BEWYS DAT DIE WÊRELD SKULDIG IS AAN SONDE, EN DAT DIE REG AAN MY KANT IS, EN DAT DIE OORDEEL AL GEKOM HET.

(4) HY MAAK ONS MEER EN MEER SOOS JESUS
JOHANNES 15: 8
MY VADER WORD JUIS DAARDEUR VERHEERLIK DAT JULLE BAIE VRUGTE DRA EN MY DISSIPELS IS.”

(5) HY INSPIREER DIE BYBEL EN HELP JOU OM DIT TE VERSTAAN
2 PETRUS 1: 20-21
DÍT VERAL MOET JULLE WEET: GEEN PROFESIE IN DIE SKRIF KAN OP GROND VAN EIE INSIG REG UITGELÊ WORD NIE, WANT GEEN PROFESIE IS OOIT DEUR DIE WIL VAN 'N MENS VOORTGEBRING NIE. NEE, DEUR DIE HEILIGE GEES MEEGEVOER, HET MENSE DIE WOORD WAT VAN GOD KOM, VERKONDIG.
JOHANNES 16: 13
WANNEER HY KOM, DIE GEES VAN DIE WAARHEID, SAL HY JULLE IN DIE HELE WAARHEID LEI. WAT HY SAL SÊ, SAL NIE VAN HOMSELF KOM NIE: HY SAL NET SÊ WAT HY HOOR, EN HY SAL DIE DINGE WAT GAAN KOM, AAN JULLE VERKONDIG.

(6) DIE GEES GEE GAWES
1 KORINTIËRS 12: 11
MAAR AL HIERDIE DINGE IS DIE WERK VAN EEN EN DIESELFDE GEES, WAT AAN ELKEEN AFSONDERLIK 'N GAWE UITDEEL SOOS HY WIL.
1 PETRUS 4: 10
“AS GOEIE BEDIENAARS VAN DIE VEELVOUDIGE GENADE VAN GOD MOET ELKEEN, NAMATE HY ‘N GENADEGAWE ONTVANG HET, DIE ANDER DIEN.”

(7) DIE GEES HELP ONS OM TE BID
ROMEINE 8: 26-27
DIE GEES STAAN ONS OOK IN ONS SWAKHEID BY: ONS WEET NIE WAT EN HOE ONS BEHOORT TE BID NIE, MAAR DIE GEES SELF PLEIT VIR ONS MET VERSUGTINGE WAT NIE MET WOORDE GESÊ WORD NIE. EN GOD, WAT DIE HARTE DEURGROND, WEET WAT DIE BEDOELING VAN DIE GEES IS, WANT HY PLEIT, VOLGENS DIE WIL VAN GOD, VIR DIE GELOWIGES.

(8) DIE GEES LEI JOU EN ROEP JOU
HANDELINGE 8: 29
TOE SÊ DIE GEES VIR FILIPPUS: “GAAN LOOP SAAM MET DAARDIE WA.”
HANDELINGE 13: 2
TOE HULLE OP 'N KEER BYMEKAAR WAS OM DIE HERE TE DIEN EN OM TE VAS, HET DIE HEILIGE GEES GESÊ: “SONDER BARNABAS EN SAULUS VIR MY AF OM DIE WERK TE DOEN WAARVOOR EK HULLE GEROEP HET.”

(9) DIE GEES JOU KRAG OM TE GETUIG
HANDELINGE 1: 8
“MAAR JULLE SAL KRAG ONTVANG WANNEER DIE HEILIGE GEES OOR JULLE KOM, EN JULLE SAL MY GETUIES WEES IN JERUSALEM, SOWEL AS IN DIE HELE JUDEA EN IN SAMARIA EN TOT IN DIE UITHOEKE VAN DIE WÊRELD.”

(10) DIE GEES TROOS / HELP / GEE RAAD
JOHANNES 14: 26
TROOSTER / RAADGEWER / SPESIALE HELPER / COMFORTER

TEN SLOTTE:
WIE KRY DIE GEES?
LUKAS 11: 13
“AS JULLE WAT SLEG IS, DAN WEET OM VIR JULLE KINDERS GOEIE DINGE TE GEE – DIE VADER IN DIE HEMEL NOG BAIE MEER! HY SAL DIE HEILIGE GEES GEE VIR DIE WAT VRA.”