Dei Gratia
W.A.G
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
“STAY WHERE ONE IS OR DELAY ACTION UNTIL A PARTICULAR TIME OR EVENT”
- OXFORD DICTIONARY
- OXFORD DICTIONARY
PSALMS 27:14 AFR53
”WAG OP DIE HERE! WEES STERK EN LAAT ?JOU HART STERK WEES! JA, WAG OP DIE HERE!“

W – “WAITER”
- DIE “WAITER” WAG OP DIE KLIENT
- DIE KLIENT GEE SY WIL EN WENSE AAN DIE “WAITER” DEUR
- DIE “WAITER” SE TAAK IS OM DIE OPDRAG NEER TE PEN EN UIT TE VOER
- DIE “WAITER” HOEF NIE TE RAAI NIE; DIE VERWAGTING SAL GEKOMMUNIKEER WORD WANNEER DIE KLIENT WIL BESTEL

PSALMS 37:7a NLV
”WEES STIL IN DIE HERE, EN WAG GEDULDIG OP HOM...“

A – ASEM HAAL(PAUSE)
- ONS HOEF NIE OORHAASTIG TE REAGEER OP DIE VRAE VAN DIE LEWE NIE; ONS MAG “ASEM HAAL”; “PAUSE” VOOR ONS BESLUITE NEEM EN BEWEEG.

A – “ASEM HAAL”(SELAH)
PS 4:4
“BE ANGRY, AND DO NOT SIN. MEDITATE WITHIN YOUR HEART ON YOUR BED, AND BE STILL. SELAH”

PS 3:4
“I CRIED TO THE LORD WITH MY VOICE, AND HE HEARD ME FROM HIS HOLY HILL. SELAH”

PS 24:6
“THIS IS JACOB, THE GENERATION OF THOSE WHO SEEK HIM, WHO SEEK YOUR FACE. SELAH”

A – “ASEM HAAL” DEUR TE“SELAH”
- SELAH 74 IN OU TESTAMENT SKRIFTE
- SELAH “PAUSE OR “INTERRUPTION”
INTERRUPT DIE “NOISE” OM JOU
PAUSEEN HOU OP OM GEFORSEER EN GEBOELIE TE RAAK MET DIE GEJAAG VAN DIE LEWE OM JOU
- SELAH “LIFT UP, EXALT”

NEEM ‘N OOMBLIK OM JOU FOKUS TE DRAAI NA GOD EN VERHEERLIK HOM; HEF HOM OP, NIE DIE UITDAGINGS EN LAWAAI OM JOU NIE
FILIPPENSE 4:7NLV
”EN GOD SE VREDE, WAT MEER IS AS WAT ’N MENS DINK, SAL OOR JULLE HARTE EN GEDAGTES DIE WAG HOU OMDAT JULLE AAN CHRISTUS JESUS VERBONDE IS.“

G – “GAAN”
(BEWEEG; DOEN IETS)
(BEWEEG; DOEN IETS)
MARKUS 6:12 AFR83
HULLE HET TOE GAAN VERKONDIG DAT DIE MENSE HULLE MOET BEKEER.

PSALMS 25:4 NLV
HERE, WYS MY DIE WEG WAT EK MOET GAAN, LEER MY U PAAIE.

MATTEUS 28:18-20AFR83
18 JESUS KOM TOE NADER EN SÊ VIR HULLE: “AAN MY IS ALLE MAG GEGEE IN DIE HEMEL EN OP DIE AARDE
19GAAN DAN NA AL DIE NASIES TOE EN MAAK DIE MENSE MY DISSIPELS: DOOP HULLE IN DIE NAAM VAN DIE VADER EN DIE SEUN EN DIE HEILIGE GEES, EN
20 LEER HULLE OM ALLES TE ONDERHOU WAT EK JULLE BEVEEL HET. EN ONTHOU: EK IS BY JULLE AL DIE DAE TOT DIE VOLEINDING VAN DIE WÊRELD.”

OPPAD NA PINKSTER – “WAG OP DIE BELOFTE VAN DIE VADER”
(14, 15, 19 MEI)
(14, 15, 19 MEI)
HAND 1:4,5,8
4 EN TOE HY NOG MET HULLE SAAM WAS, HET HY HULLE BEVEL GEGEE OM NIE VAN JERUSALEM WEG TE GAAN NIE, MAAR OM TE WAG OP DIE BELOFTE VAN DIE VADER, WAT JULLE, HET HY GESÊ, VAN MY GEHOOR HET.
5 WANT JOHANNES HET WEL MET WATER GEDOOP, MAAR JULLE SAL MET DIE HEILIGE GEES GEDOOP WORD NIE LANK NÁ HIERDIE DAE NIE.
8 MAAR JULLE SAL KRAG ONTVANG WANNEER DIE HEILIGE GEES OOR JULLE KOM, EN JULLE SAL MY GETUIES WEES IN JERUSALEM SOWEL AS IN DIE HELE JUDÉA EN SAMARÍA EN TOT AAN DIE UITERSTE VAN DIE AARDE

JESAJA 40:31 AFR53
MAAR DIE WAT OP DIE HERE WAG (“VERBIND AAN HOM”), KRY NUWE KRAG; HULLE VAAR OP MET VLEUELS SOOS DIE ARENDE; HULLE HARDLOOP EN WORD NIE MOEG NIE, HULLE WANDEL EN WORD NIE MAT NIE.

KOM ONS W.A.G. OP HOM
- WAITER– EK SAL OP U STEM WAG, EN EK SAL U WIL UITLEEF.
- ASEM HAAL – EK SAL “PAUSE” EN EK SAL MY FOKUS OP U PLAAS.
- GAAN – EK SAL “GAAN” EN U LIEFDE VERKONDIG EN UITLEEF WAAR EK OOKAL BEWEEG

JESAJA 40:27-31 (AFR 53)
27 WAAROM SÊ JY DAN, O JAKOB, EN SPREEK JY, O ISRAEL: MY WEG IS VIR DIE HERE VERBORGE, EN MY REG GAAN BY MY GOD VERBY
28 WEET JY DIT NIE? OF HET JY DIT NIE GEHOOR NIE? 'N EWIGE GOD IS DIE HERE, SKEPPER VAN DIE EINDES VAN DIE AARDE; HY WORD NIE MOEG OF MAT NIE; DAAR IS GEEN DEURGRONDING VAN SY VERSTAND NIE
29 HY GEE DIE VERMOEIDE KRAG EN VERMENIGVULDIG STERKTE VIR DIE WAT GEEN KRAGTE HET NIE
30 DIE JONGES WORD MOEG EN MAT, EN DIE JONGMANNE STRUIKEL SELFS
31 MAAR DIE WAT OP DIE HERE WAG, KRY NUWE KRAG; HULLE VAAR OP MET VLEUELS SOOS DIE ARENDE; HULLE HARDLOOP EN WORD NIE MOEG NIE, HULLE WANDEL EN WORD NIE MAT NIE