Dei Gratia
OPSTAAN BESLUITE [3] - Gewoontes
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
WEEK 1: VERGANKLIKHEID
- OMDAT ONS STOF IS, VERGANKLIK IS, MOET ONS EN KAN ONS KIES OM ELKE DAG VOLUIT TE LEEF
- AGV SY OPSTANDINGSKRAG WAT NOU IN ONS LEEF, KAN ONS ELKE DAG TENVOLLE LEEF
- ONS WORD GENOOI OM GOD TOE TE LAAT OM DEUR SY HEILIGE GEES ONS TE TRANSFORMEER, TE VORM, TE BEKRAGTIG EN TE LEI SODAT ONS ELKE DAG VOLUIT VIR HOM EN IN HOM KAN LEEF

WEEK 2: VERVULD
- EK SAL LEWE ASOF EK GENOEG HET
- EK SAL DIE LEWE AANPAK MET PASSIE EN EK SAL DINAMIES LEEF, MAAR VANUIT DIE PLEK VAN VAN MY VERVULDHEID IN EN DEUR CHRISTUS JESUS
- LEEF MET CHRISTUS AS JOU VERVULLING EN NIE GOED NIE.

GEWOONTES
ALMAL IS BESIG MET GEWOONTES:
GEWOONTES TOT LEWE OF GEWOONTES TOT DOOD

MICHAEL PHELPS
- 28 OLIMPIESE MEDALJES, 23 GOUD
- 6 JAAR LANK, NIE EEN DAG SE OEFENING GEMIS NIE

MICHAEL PHELPS QUOTES
- “THE GREATS DO THINGS WHEN THEY DON’T WANT TO”
- “IF IT IS EASY, EVERYBODY WOULD DO IT”
- “GETTING 10%, 20%, 30% OUT OF A DAY IS BETTER THAN 0%”
- “ALWAYS TAKE STEPS FORWARD”

HEB 5:11-14 (AFR 53)
11 WAAROOR ONS VEEL TE SÊ HET WAT SWAAR IS OM TE VERKLAAR, OMDAT JULLE TRAAG GEWORD HET OM TE HOOR.
12 WANT HOEWEL JULLE VANWEË DIE TYD LERAARS BEHOORT TE WEES, HET JULLE WEER NODIG DAT 'N MENS JULLE DIE EERSTE BEGINSELS VAN DIE WOORDE VAN GOD MOET LEER, EN JULLE HET WEER BEHOEFTE AAN MELK EN NIE AAN VASTE SPYS NIE.
13 WANT ELKEEN WAT MELK GEBRUIK, IS ONERVARE IN DIE WOORD VAN GEREGTIGHEID, OMDAT HY 'N KIND IS.
14 MAAR VASTE SPYS IS VIR VOLWASSENES, VIR DIE WAT GEESTESVERMOËNS BESIT DEUR DIE GEWOONTE GEOEFEN, OM GOED VAN KWAAD TE ONDERSKEI.

KIND VS VOLWASSENE
BESKRYWING VAN ‘N KIND:
- TRAAG OM TE LEER
- SUKKEL OM DIE GRONDWAARHEDE VAS TE MAAK
- NODIG OM HERHAALDELIK GEONDERRIG TE WORD IN DIT WAT HULLE ALREEDS ONDERRIG IN ONTVANG HET
- KAN NIE SAAMPRAAT OOR WAT REG EN VERKEERD IS NIE
BESKRYWING VAN ‘N VOLWASSENE:
- BESKIK OOR GEESTESVERMOENS (DIE AFGEHANDELDE WERK VAN JESUS IS DIE REALITEIT WAARVAN AF DIE VOLWASSE GELOWIGE LEEF)
- INGEOEFEN DEUR HERHALING EN GEWOONTE
- KAN DAAROM TUSSEN GOED EN KWAAD ONDERSKEI

EK LEEF MY DISSIPLINES EN GEWOONTES VANUIT DIE AFGEHANDELDE WERK VAN JESUS
OMDAT HY KLAAR BETAAL HET VIR MY SONDE, ONGEREGTIGHEID EN SWAKHEDE, KAN EK NOU OORGEE AAN HOM IN DISSIPLINE, HERHALING EN GEWOONTE SOOS EK DIE GOD LEWE DAAGLIKS ONTDEK IN HOM
VORDERING EN GROEI VEREIS OEFENING EN HERHALING
GROEI VEREIS INSPANNING/MOEITE EN GEWOONTE
ONS WORD GENOOI OM DIE VERHOUDING WAT ONTSTAAN DEUR VRYSPRAAK IN TE OEFEN EN TE ONTDEK.
1 THES 5:21-23
21 BEPROEF ALLE DINGE; BEHOU DIE GOEIE.
22 ONTHOU JULLE VAN ELKE VORM VAN KWAAD.
23 EN MAG HY, DIE GOD VAN DIE VREDE, JULLE VOLKOME HEILIG MAAK, EN MAG JULLE GEES EN SIEL EN LIGGAAM GEHEEL EN AL ONBERISPELIK BEWAAR WORD BY DIE WEDERKOMS VAN ONSE HERE JESUS CHRISTUS!

ONS WORD GENOOI NA ‘N GESONDE LEWE IN CHRISTUS NA GEES, SIEL EN LIGGAAM…
- GAAN ONDERSKEI OF IETS GOED IS. (MOENIE DIT NET AANVAAR NIE)
- INDIEN NIE; BLY WEG VAN DIT AF.
- OEFEN JOUSELF DAARIN OM WEG TE BLY VAN ALLES, WAT NIE GOD SE HART IS VIR ‘N “GESONDE” LEWE IN CHRISTUS NIE
- LEEF DEUR DIE “GEWOONTE GEOEFEN” OM DIE WIL VAN GOD TE DOEN.

“SMALL DISCIPLINES REPEATED WITH CONSISTENCY EVERYDAY LEAD TO GREAT ACHIEVEMENTS GAINED SLOWLY OVER TIME”
– JOHN MAXWELL
– JOHN MAXWELL
STEL JOUSELF VOOR: 1 JAAR ELKE DAG VAN
DEUR DIE GEWOONTE GEOEFEN OM ‘N VRUGBARE, DOELGERIGTE LEWE TE LEEF
DEUR DIE GEWOONTE GEOEFEN OM DIE VERSKIL TE WEES WAT DIE WERELD MOOI MAAK….

WAT KAN ONS STORIES WEES OOR ‘N JAAR WANNEER ONS GESONDE GEWOONTES DAAGLIKS TOEPAS?
ONS HET DIE OPSTANDINGSKRAG VAN CHRISTUS IN ONS, WAT ONS IN STAAT STEL OM DEUR DIE GEWOONTE GEOEFEN, DIE WIL VAN GOD TE BELEEF NA GEES, SIEL EN LIGGAAM