Dei Gratia
OPSTAAN BESLUITE [2] - Vervuld
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
VERVULD
EK SAL LEWE ASOF EK GENOEG HET
EK SAL LEWE ASOF EK GENOEG HET
1 TIM 6:6-10
TOG IS WARE GODSDIENS SAAM MET TEVREDENHEID ’N GROOT RYKDOM.
ALLES IN AANMERKING GENEEM, HET ONS TOG NIKS SAAMGEBRING TOE ONS IN DIE WÊRELD GEKOM HET NIE, EN ONS SAL OOK NIE ENIGIETS SAAMNEEM WANNEER ONS STERF NIE.
AS ONS DUS GENOEG KOS EN KLERE HET, LAAT ONS TEVREDE WEES.

‘’SHOPPING IS NOW USURPING THE PLACE PREVIOUSLY HELD BY RELIGION. AMAZON.COM IS THE NEW TEMPLE. THE VISA STATEMENT, THE NEW ALTAR. DOUBLE-CLICKING IS THE NEW LITURGY. LIFESTYLE BLOGGERS ARE THE NEW PRIESTS AND PRIESTESSES. MONEY IS THE NEW GOD. THERE’S A REASON THE ONLY OTHER GOD JESUS CALLED OUT BY NAME WAS MAMMON – THE GOD OF MONEY – BECAUSE IT’S A BAD GOD AND A LOUSY RELIGION.’’ – JOHN MARK COMER
ONS LEEF MET DIE WETE DAT DAAR NIKS IN HIERDIE WÊRELD IS WAT ONS DIEPSTE BEGEERTES KAN BEVREDIG NIE
DIE HONGER VAN ONS BINNESTE KAN NET GESTIL WORD DEUR DIE BROOD VAN DIE LEWE
2 KOR 5:15 [NLV]
HY HÉT VIR ALMAL GESTERF SODAT DIÉ WAT LEWE, NIE MEER VIR HULSELF MOET LEEF NIE, MAAR VIR HOM WAT VIR HULLE GESTERF HET EN OPGEWEK IS.

AS ONS DIE TEVREDENHEID VAN 'N VERHOUDING MET JESUS DEUR VOLGELINGSKAP ONTDEK HET, IS ONS RYK
AS JY DORS HET MAAK HY VOL…
CHRISTUS IS GENOEG
- ONS RAAK ONTSPOOR OMDAT ONS VERVULLING IN DIE MATERIELE LÊ
- DIE HELE SAMELEWING ROEP VIR GOED…
- ONS EKKIGHEID ROEP VIR GOED
- TERWYL VERVULLING BEGIN MET DIE OPSTAANBESLUIT OM DIEP AFHANKLIK VAN DIE HERE TE LEWE

MATT 6:31-34 [NLV]
“MOET JULLE DUS NIE BEKOMMER EN VRA: ‘WAT SAL ONS TOG EET?’ OF: ‘WAT SAL ONS DRINK?’ OF: ‘WAT SAL ONS AANTREK?’ NIE. DIT IS DIE ONGELOWIGES WAT OOR HIERDIE SOORT DINGE BEGAAN IS.
JULLE HEMELSE VADER WEET TOG DAT JULLE DIT ALLES NODIG HET.
NEE, MAAK DIE KONINGSHEERSKAPPY VAN GOD EN DIT WAT VOOR HOM REG IS, JULLE HEEL EERSTE PRIORITEIT; DAN SAL GOD VIR JULLE AL HIERDIE ANDER DINGE AS ’N BONUS BYVOEG.
“MOET JULLE DAAROM NIE OOR MÔRE BEKOMMER NIE.
MÔRE SAL SY EIE BEKOMMERNISSE BRING. VANDAG SE MOEILIKHEDE IS VIR EEN DAG HEELTEMAL GENOEG.”

ONS BEWEEG VAN HOE GEMAKLIK EK KAN WEES, NA HOE KAN EK VANUIT MY AFHANKLIKHEID LEEF.
ESSENSIE VERVUL MY, GULSIGIGHEID IS VERLAM MY.
DIT IS NIE GELD – MAAR DIE LIEFDE VIR GELD – DIT IS DIE UITDAGING VIR ARM EN RYK
HEB 13:5 [AMP]
LET YOUR CHARACTER OR MORAL DISPOSITION BE FREE FROM LOVE OF MONEY [INCLUDING GREED… AND CRAVING FOR EARTHLY POSSESSIONS] AND BE SATISFIED WITH YOUR PRESENT [CIRCUMSTANCES AND WITH WHAT YOU HAVE]; FOR
HE [GOD] HIMSELF HAS SAID, I WILL NOT IN ANY WAY FAIL YOU NOR GIVE YOU UP NOR LEAVE YOU WITHOUT SUPPORT.
‘’LET YOUR CHARACTER OR MORAL DISPOSITION BE FREE FROM LOVE OF MONEY [INCLUDING GREED… AND CRAVING FOR EARTHLY POSSESSIONS]..’’
[I WILL] NOT, [I WILL] NOT, [I WILL] NOT IN ANY DEGREE LEAVE YOU HELPLESS NOR FORSAKE NOR LET [YOU] DOWN (RELAX MY HOLD ON YOU)! [ASSUREDLY NOT!]

HY IS EN BLY MY BRON VAN LEWE EN HY SAL SAAM MY STAP WAARDEUR EK OOK AL BEWEEG IN MY MENSWEES
HE WHO HAS GOD AND EVERYTHING ELSE HAS NO MORE THAN HE WHO HAS GOD ONLY. (C.S. LEWIS)
PSALM 37:23-26
DEUR DIE HERE WORD DIE GANGE VAN ’N MAN BEVESTIG, EN HY HET ’N WELBEHAE IN SY WEG. AS HY VAL, DAN STORT HY NIE NEER NIE; WANT DIE HERE ONDERSTEUN SY HAND.
EK WAS JONK, OOK HET EK OUD GEWORD, MAAR NOOIT HET EK DIE REGVERDIGE VERLATE GESIEN, OF DAT SY NAGESLAG BROOD SOEK NIE.
DIE HELE DAG ONTFERM HY HOM EN LEEN UIT, EN SY NAGESLAG IS ’N SEËN

HY WAT LEEF OMDAT HY VERGENOEG IS, HET OM MET ANDER TE DEEL
‘N ONVERVULDE MENS HET NOOIT GENOEG VAN NIKS
‘N TEVREDE MENS IS ‘N MOOI MENS
PSALM 73:25,28 [LB]
IN DIE HEMEL IS U VIR MY DIE HEEL BELANGRIKSTE EN NOUDAT EK U HET, SOEK EK OOK NIE IETS ANDERS OP AARDE NIE…
VIR MY IS DIE HOOGSTE IDEAAL OM NABY AAN U TE WEES. U, DIE VERHEWE HERE, IS MY VEILIGE SKUILPLEK…

VIR ONS BESTAAN DAAR NIE IETS SOOS 'N LEWE WAT MEER BIED AS WAT 'N LEWE IN JESUS SE VOETSPORE BIED NIE.
1 KOR 15:19 [NLV]
AS ONS NET VIR HIERDIE LEWE OP CHRISTUS HOOP, DAN IS ONS DIE ELLENDIGSTE VAN ALLE MENSE.

ONS IS RYK. VRYGEWIG. VERGENOEGD. VERVULD