Dei Gratia
OPSTAAN BESLUITE [1] - Verganklikheid
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
JESUS SE OPSTANDING ILLUSTREER ONS TOEKOMS
PSALM 39:4-5 AMP
LORD, MAKE ME TO KNOW MY END AND [TO APPRECIATE] THE MEASURE OF MY DAYS—WHAT IT IS; LET ME KNOW AND REALIZE HOW FRAIL I AM [HOW TRANSIENT IS MY STAY HERE].
BEHOLD, YOU HAVE MADE MY DAYS AS [SHORT AS] HANDBREADTHS, AND MY LIFETIME IS AS NOTHING IN YOUR SIGHT.
TRULY EVERY MAN AT HIS BEST IS MERELY A BREATH! …

DO TWO WALK TOGETHER EXCEPT THEY MAKE AN APPOINTMENT AND HAVE AGREED? AM 3:3 [AMP]
JAK 4:13–14 [NLV]
KOM NOU, JULLE WAT SÊ: “VANDAG OF MÔRE SAL ONS NA DIÉ EN DIÉ STAD TOE GAAN EN ’N JAAR LANK DAAR BLY, ONS SAL SAKE DOEN EN WINS MAAK.”
JULLE WEET NIE EERS WAT DIE LEWE MÔRE VIR JULLE INHOU NIE!
JULLE IS SOOS DIE OGGENDMIS – DIS VIR ’N RUKKIE SIGBAAR, EN DAN IS DIT WEER WEG.

ONS LEEF NIE MET ONVOLTOOIDE SIKLUSSE NIE
EK OEFEN OM TE LEEF DEUR SIKLUSSE AF TE HANDEL
AS EK GESOND OPSTAAN EN LEEF – BEWEEG DIE MOMENTUM MY IN DIE RITME VAN GENADE IN
ONS WAT WEET DAT DIE LEWE VERGANKLIK IS, BID EN PRAAT EN LEEF VOLUIT MET DIE HERE
1 KOR 7:29–32 [NLV]
DÍT WIL EK VIR JULLE SÊ, LIEWE BROERS EN SUSTERS, ONTHOU DIE TYD WAT NOG OORBLY, IS KORT. DAAROM MOET DIE GETROUDE MANS BESEF DAT DAAR DINGE IS WAT NOG BELANGRIKER IS AS HULLE HUWELIK.
OM BLY OF HARTSEER TE WEES, OF DINGE TE KAN AANKOOP MAG NIE IN DIE PAD STAAN VAN DIE HERE SE WERK NIE.
DIÉ WAT GEBRUIK MAAK VAN DIE DINGE VAN HIERDIE WÊRELD, MOENIE DAARAAN GEHEG RAAK NIE.
WANT HIERDIE BEDELING GAAN VERBY. EK WIL HÊ DAT JULLE IN ALLES WAT JULLE DOEN, VRY MOET WEES VAN DIE KWELLINGE VAN HIERDIE LEWE

2 KOR 5:8 LB
EK SAL BLY WEES AS EK UIT HIERDIE LEWE MOET WEGGAAN OM BY DIE HERE TE GAAN WOON. DAAROM IS DIT MY HOOGSTE IDEAAL OM VIR HOM AANVAARBAAR TE WEES, OF EK NOG IN HIERDIE LEWE IS, OF NIE.

TOEWYDING HET MET GEREEDHEID TE DOEN
ONS WAT WEET DAT DIE LEWE VERGANKLIK IS, IS DIEPER DAAROP INGESTEL OM DIE STEM VAN GOD IN ONS BINNESTE TE ONDERSKEI EN NA TE LUISTER
KOL 1:9–11 [NLV]
ONS VRA GOD DAT HY GEESTELIKE WYSHEID EN INSIG AAN JULLE SAL GEE SODAT JULLE HEELTEMAL SEKER SAL WEES VAN WAT HY WIL HÊ.
DAN SAL JULLE LEEFSTYL TOT EER VAN DIE HERE WEES EN HY SAL DAARMEE TEVREDE WEES.
JULLE SAL PRODUKTIEF WEES IN ELKE GOEIE WERK EN GOD PERSOONLIK AL HOE BETER LEER KEN.
DEUR DIE KRAG VAN SY GODDELIKE HEERLIKHEID SAL HY JULLE TOERUS MET AL DIE KRAG WAT JULLE NODIG HET OM IN ALLE OMSTANDIGHEDE GEDULDIG TE VOLHARD.

ONS WAT WEET DAT DIE LEWE VERGANKLIK IS, WEET DAT ONS MOET OPSTAAN EN BEGIN GEESLEWE LEEF