Dei Gratia
OPSTANDING SONDAG - In Die Lig van...Die Opstanding
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 8:30 AM
DIE STORIE VAN HOOP EN ‘N HOOPVOLLE LEWE
JESUS SE OPSTAAN GEE AAN ONS STAANPLEK VOOR GOD
LUK 24:1-9 [NLV]
DOUVOORDAG OP DIE SONDAGOGGEND HET DIE VROUE NA DIE GRAF TOE GEGAAN MET DIE AROMATIESE OLIE WAT HULLE VOORBEREI HET. DAAR AANGEKOM, KRY HULLE DIE STEEN WEGGEROL VAN DIE INGANG VAN DIE GROTGRAF AF.
HULLE HET INGEGAAN, MAAR NIE DIE LIGGAAM VAN DIE HERE JESUS DAAR GEKRY NIE. HULLE WAS HEELTEMAL UIT DIE VELD GESLAAN DAAROOR.
SKIELIK STAAN DAAR TUSSEN HULLE TWEE MANS MET HELDER BLINK KLERE AAN. DIE VROUE WAS VERSKRIK EN HET HULLE GESIGTE AFGEBUIG GROND TOE.
DIE MANS SÊ VIR HULLE: “WAAROM SOEK JULLE DIE LEWENDE TUSSEN DIE LYKE?
HY IS NIE MEER HIER NIE, MAAR IS OPGEWEK. ONTHOU JULLE HOE HY MET JULLE GEPRAAT HET TOE HY NOG IN GALILEA WAS EN GESÊ HET: ‘DIE SEUN VAN DIE MENS MOET OORGELEWER WORD IN DIE HANDE VAN SONDIGE MENSE, GEKRUISIG WORD EN OP DIE DERDE DAG WEER OPSTAAN’?”
HULLE HET TOE SY WOORDE ONTHOU, EN TERUGGEDRAAI VAN DIE GRAF AF EN AL HIERDIE DINGE AAN DIE ELF EN AL DIE ANDER VERTEL

GEBROKENHEID, DOOD EN TELEURSTELLING LAAT ONS VERGEET WAT ONS WEET
JOH 11:25-26
JESUS HET VIR HAAR GESÊ: “EK IS DIE OPSTANDING EN DIE LEWE. WIE IN MY GLO, SAL LEWE, AL STERF HY OOK. ELKEEN WAT LEWE EN IN MY GLO, SAL IN ALLE EWIGHEID NOOIT STERF NIE.
GLO JY DIT, MARTA?”

EWIGE BESTAAN IN GOD SE KWALITEIT VAN LEWE
1 JOH 5:13
EK SKRYF HIERDIE DINGE AAN JULLE SODAT JULLE MET DIE WETE KAN LEEF DAT JULLE NOU REEDS DEEL HET AAN DIE EWIGE LEWE, JULLE WAT AANHOU GLO IN DIE PERSOON VAN DIE SEUN VAN GOD.

EVERY MORNING CAN BE AN EASTER CELEBRATING ANOTHER HAPPY ENDING AND A NEW BEGINNING. ANNOUNCING THAT GOD LOVES US
JOH 17:1–4 [NLV]
JESUS HET HIERDIE DINGE GESÊ, EN TOE SY OË HEMELWAARTS GERIG EN GESÊ: “VADER, DIE UUR HET AANGEBREEK. VERHEERLIK U SEUN SODAT DIE SEUN U KAN VERHEERLIK.
U HET AAN DIE SEUN VOLMAG GEGEE OOR DIE HELE MENSHEID OM AAN ALMAL WAT U AAN HOM GEGEE HET, DIE EWIGE LEWE TE GEE.
EN DIE INHOUD VAN DIE EWIGE LEWE IS DAT HULLE U KEN, DIE ENIGSTE WARE GOD, EN JESUS CHRISTUS WAT U GESTUUR HET.
EK HET U OP AARDE VERHEERLIK DEUR DIE WERK TE VOLTOOI WAT U MY GEGEE HET OM TE DOEN.

1 PET 1:3–6 [NLV]
ALLE EER AAN DIE GOD EN VADER VAN ONS HERE JESUS CHRISTUS, WANT SONDER DAT ONS DIT VERDIEN, HET HY SY LIEFDE AAN ONS BETOON DEUR DIE PROSES TE BEGIN WAT OP ONS WEERGEBOORTE UITGELOOP HET.
NOU HET ONS REGTIG HOOP OMDAT JESUS CHRISTUS UIT DIE DOOD OPGESTAAN HET.
GOD HET MOS ’N KOSBARE ERFPORSIE VIR SY KINDERS.
HIERDIE ERFPORSIE KAN NIE TOT NIET GAAN OF BESMET WORD NIE; GOD HOU DIT VEILIG BY HOM.
EN GOD SAL OOK JÚLLE DEUR SY KRAG VEILIG BEWAAR SODAT JULLE DIE REDDING SÁL ONTVANG DEURDAT JULLE OP HOM VERTROU.
JULLE REDDING SAL IN DIE EINDTYD VIR ALMAL SIGBAAR WORD.
HIEROOR KAN JULLE BAIE BLY WEES, AL MOET DIE BAIE BEPROEWINGS JULLE VIR ’N RUKKIE LAAT SWAARKRY.

SONDE WEN NIE MEER NIE
ROM 6:1–11 [NLV]
BETEKEN DIT NOU DAT ONS IN DIE SONDE MOET VOORTLEWE SODAT DIE GENADE STEEDS OORVLOEDIGER KAN WORD?
HOEGENAAMD NIE! ONS IS IMMERS DOOD VIR DIE SONDE. DIS TOG ONMOONTLIK DAT ONS NOG LANGER DAARIN KAN VOORTLEWE!
OF HET JULLE VERGEET DAT ONS MET ONS DOOP EEN GEWORD HET MET CHRISTUS JESUS EN SO SAAM MET HOM GESTERF HET?
DEUR DIE DOOP IS ONS SAAM MET HOM BEGRAWE AS MENSE WAT DEEL IN SY DOOD
EN NOU KAN ONS, NET SOOS CHRISTUS WAT DEUR ’N HEERLIKE MAGSDAAD VAN DIE VADER OPGEWEK IS, OOK ’N TOTAAL NUWE LEWE LEEF.
AANGESIEN ONS MET HOM EEN GEWORD HET IN SY DOOD, SAL ONS OOK SAAM MET HOM OPGEWEK WORD TOT ’N NUWE LEWE
ONS WEET DAT ONS OU, SONDIGE SELF SAAM MET CHRISTUS GEKRUISIG IS SODAT DIE SONDE SE MAG OOR ONS VERBREEK KAN WORD EN ONS NIE MEER SLAWE VAN DIE SONDE SAL WEES NIE.
WANT AS IEMAND STERF, WORD HY VRY VAN DIE MAG VAN DIE SONDE.
AANGESIEN ONS SAAM MET CHRISTUS GESTERF HET, WEET ONS DAT ONS OOK DEEL SAL HÊ AAN SY LEWE. ONS WEET DIT OMDAT CHRISTUS UIT DIE DOOD OPGEWEK IS EN NOOIT WEER SAL STERF NIE
DIE DOOD HET GEEN MAG MEER OOR HOM NIE. HY HET EENS EN VIR ALTYD VIR DIE SONDE GESTERF EN NOU LEEF HY VIR GOD.
JULLE MOET DUS OOK VERSEKER WEET DAT JULLE VIR DIE SONDE DOOD IS, EN NOU VIR GOD LEWE DEURDAT JULLE ÉÉN IS MET CHRISTUS.

ELKE DAG WORD DAN ‘N OPSTANDINGSDAG IN MY GEES EN LEWE
DIE OPSTANDING OORWINNING IS NIE VIR DIE TOEKOMS OF VIR IN EWIGHEID NIE, DIT IS VIR NOU EN ONS JOURNEY VAN GENADE VANDAG!
ROM 6:3-4 [NLV]
OF WEET JULLE NIE DAT ONS ALMAL WAT IN CHRISTUS JESUS GEDOOP IS, IN SY DOOD GEDOOP IS NIE?
DEUR DIE DOOP IS ONS IMMERS SAAM MET HOM IN SY DOOD BEGRAWE, SODAT, SOOS CHRISTUS DEUR DIE WONDERBOK SO ’N NUWE LEWE AARLIKE MAGSDAAD VAN DIE VADER UIT DIE DOOD OPGEWEK IS, ONS OOK SO ’N NUWE LEWE KAN LEI.

NÊRENS CHRISTUS PLUS NIE
DIE OPSTANDING WORD MY OPSTANDING
ALLES WAT JY NODIG HET OM SUKSESVOL TE KAN LEWE IS DEUR DIE OPSTANDINGSKRAG IN JOU!