Dei Gratia
PAAS-VRYDAG - In Die Lig Van...Die Kruisiging
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Friday 8:30 AM
JES 53:5-12 [NLV]
HY IS GESLAAN EN GEPYNIG TER WILLE VAN ONS SONDES. HY IS GESTRAF SODAT ONS IN VREDE KON LEEF.
HY IS GESLAAN SODAT ONS GESOND KON WORD. ALMAL VAN ONS HET WEGGEDWAALSOOS ’N KLOMP SKAPE.
ONS HET GOD SE PAAIE VERLAAT OM ONS EIE TE VOLG. EN TOE HET DIE HERE ONS ALMAL SE SKULD EN SONDES OP HOM LAAT NEERKOM.
HY IS GESLAAN EN MISHANDEL, MAAR HY HET SY MOND NIE OOPGEMAAK NIE. HY IS SOOS ’N LAM WAT TER SLAGTING GELEI WORD.
SOOS ’N SKAAP STIL IS VOOR SY SKEERDERS,SO HET OOK HÝ SY MOND NIE OOPGEMAAK NIE.
HY IS VERDRUK, SKULDIG BEVIND, EN WEGGELEI NA SY DOOD.

DIE KRUIS WAS ‘N INSTRUMENT VAN TERREGSTELLING
“SUFFERING EN SHAME”
DIE KRUISDOOD VAN JESUS IS DIE VERTREKPUNT VAN DIE MAGSDAAD VAN GOD
EEN ENKELE KRUISIGING MAAK DIE VERSKIL
OP DIE RUWE KRUIS HET EK MY PLEK VAN MOOIMAAK GEVIND
2 KOR 5:18-19 [NLV]
HIERDIE HELE NUWE WERKLIKHEID KOM VAN GOD AF, WAT ONS DEUR CHRISTUS MET HOMSELF VERSOEN EN AAN ONS DIE BEDIENING VAN DIE VERSOENING GEGEE HET.
DIE BOODSKAP VAN VERSOENING BESTAAN DAARIN DAT GOD DEUR CHRISTUS DIE WÊRELD MET HOMSELF VERSOEN HET EN NIE DIE MENSE SE OORTREDINGS TEEN HULLE HOU NIE
MAAR ONS HOËPRIESTER HET VIR DIE SONDES NET EEN OFFER VIR ALLE TYE GEBRING EN DAARNA OP DIE EREPLEK AAN DIE REGTERHAND VAN GOD GAAN SIT.
NOU WAG HY DAAR TOTDAT GOD SY VYANDE VOLLEDIG AAN HOM ONDERWERP HET.

HEB 10:12–18
DEUR SY EEN OFFER HET HY AL SY MENSE VIR ALTYD VOLMAAK GEHEILIG.
DIE HEILIGE GEES BEVESTIG DIT VIR ONS WANNEER HY IN DIE EERSTE PLEK VERKLAAR:
“DÍT IS NOU DIE VERBOND WAT EK HIERNA MET DIE VOLK ISRAEL GAAN SLUIT, VERKLAAR DIE HERE: EK SAL MY OPDRAGTE INSKRYF IN HULLE VERSTAND SODAT HULLE DIT KAN VERSTAAN.
EN EK SAL DIT IN HULLE HARTE GRAVEER SODAT HULLE DIT SAL GEHOORSAAM.”
DAN VOEG HY DAARBY: “EK SAL AAN HULLE SONDES EN HULLE OORTREDINGS NOOIT WEER DINK NIE.”
INDERDAAD, WAAR SONDEVERGIFNIS ’N WERKLIKHEID IS, IS GEEN VERDERE OFFER VIR DIE SONDE NODIG NIE.

HOU OP LEEF ASOF DIE KRUISIGING VAN JESUS NIE ‘N INVLOED OP ONS LEWE GEHAD HET NIE
IN DIE LIG VAN DIE KRUIS – LEEF ONS IN EENHEID
MATT 26:26–27
TERWYL HULLE BESIG WAS OM TE EET, NEEM JESUS BROOD EN VRA GOD SE SEËN DAAROP.
TOE BREEK HY DIT IN STUKKE EN GEE DIT AAN SY DISSIPELS MET DIE WOORDE: “NEEM EN EET DIT. DIT IS MY LIGGAAM.”
EN HY HET DIE BEKER GENEEM EN GOD DAARVOOR GEDANK. HY HET DIT AAN HULLE GEGEE MET DIE WOORDE: “DRINK ALMAL DAARUIT, WANT DIT IS MY BLOED WAT DIE VERBOND TUSSEN GOD EN SY VOLK VERSEËL.
DIT WORD VIR BAIE VERGIET SODAT HULLE SONDES VERGEWE KAN WORD.