Dei Gratia
DIE BEKER - Beker van Vryheid
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 PM
LUK 22:39–46 [NLV]
JESUS HET UIT DIE STAD GEGAAN NA DIE OLYFBERG, SOOS HY GEWOOND WAS OM TE DOEN. EN DIE DISSIPELS HET HOM GEVOLG. TOE HY OP ’N SEKERE PLEK KOM, SÊ HY VIR HULLE: “HOU AAN BID DAT JULLE NIE IN VERSOEKING BELAND NIE.”

DIE HOOP IS NIE GELEË IN DIE UITKOMS MAAR IN DIE SAMEKOMS MET GOD IN DIE SAAK
LUK 22:39–46 [NLV]
JESUS HET HOM TOE VAN HULLE AFGESONDER, ONGEVEER ’N KLIPGOOI VER.
DAAR HET HY GEKNIEL EN GEBID: “VADER, AS U WIL, NEEM HIERDIE BEKER VAN MY AF WEG.
LAAT NOGTANS NIE MY WIL NIE, MAAR U WIL GELD!” DAAR HET ’N ENGEL UIT DIE HEMEL AAN JESUS VERSKYN EN HOM VERSTERK.
TERWYL HY INTENSE ANGS BELEEF, HET JESUS NOG ERNSTIGER GEBID. SY SWEET HET SOOS DRUPPELS BLOED GEWORD WAT OP DIE GROND DRUP.

IN GOD’S GARDEN OF GRACE EVEN BROKEN TREES BEAR FRUIT…AND WE ARE ALL BROKEN. - RICK WARREN
LUK 22:39–46 [NLV]
NADAT JESUS UIT DIE GEBEDSHOUDING OPGESTAAN HET EN BY DIE DISSIPELS GEKOM HET, KRY HY HULLE AAN DIE SLAAP, GEDREINEER DEUR DIE HARTSEER.
HY SÊ TOE VIR HULLE: “WAAROM IS JULLE AAN DIE SLAAP? STAAN OP EN BID DAT JULLE NIE AAN VERSOEKING TOEGEE NIE.”

’’WHAT YOU WORRY ABOUT THE MOST OFTEN REVEALS WHERE YOU TRUST GOD THE LEAST’’ – CRAIG GROESHEL
LUK 22:42–43
VADER, AS U WIL, NEEM HIERDIE BEKER VAN MY AF WEG. LAAT NOGTANS NIE MY WIL NIE, MAAR U WIL GELD!” DAAR HET ’N ENGEL UIT DIE HEMEL AAN JESUS VERSKYN EN HOM VERSTERK.

IN DIE BUIG, DIE OORGEE MOET ONS SOOS JESUS WEET IN ONS WANDEL EN VERTROUE MET GOD DAT DIE BUIG SOMS ENORME OFFERS EN OORGAWE VRA
DAAR VIND ENORME BEVRYDING PLAAS IN OORGAWE
OORGAWE BEKRAGTIG ONS – DIT GEE AAN ONS DIE KRAG OM DEUR TE DRUK – TE STAP MET VERTROUE EN DURF.
WANNEER JY IEMAND SE KRUIS DRA, MOENIE VIR HOM OF HAAR DIE REKENING STUUR NIE!”
NIEMAND GEE HOM/HAARSELF MAKLIK EN NATUURLIK OOR AAN DIE DIEPER EISE VAN LIEFDE, VERGIFNIS EN DIENSBAARHEID NIE.
UITEINDELIK SAL LIEFDE EN VERHOUDING VRA DAT ONS VERBY ONSSELF BEWEEG EN ONSSELF OFFER.
TRANSFORMASIE DEUR GEBED IS NODIG OM ONS BY OORGAWE TE BRING
“MAAR NIE MY WIL NIE, MAAR U WIL GESKIED” (LUK. 22:42).
"JY KAN NIE MET GEWELD WEGNEEM WAT EK REEDS VRYELIK UIT LIEFDE GEGEE HET NIE!"
SLEGS DAN KAN ONS ANDER LIEFHÊ EN DIEN SONDER BITTERHEID EN SONDER OM ANDER SKULDIG TE LAAT VOEL OOR WAT DIT ONS KOS.
STAP IN DIE RITME VAN OORGAWE AAN DIE HERE VAN GENADE
MAT 11:28–30 [MESSAGE]
“ARE YOU TIRED? WORN OUT? BURNED OUT ON RELIGION? COME TO ME. GET AWAY WITH ME AND YOU’LL RECOVER YOUR LIFE. I’LL SHOW YOU HOW TO TAKE A REAL REST.
WALK WITH ME AND WORK WITH ME—WATCH HOW I DO IT.
LEARN THE UNFORCED RHYTHMS OF GRACE.
I WON’T LAY ANYTHING HEAVY OR ILL-FITTING ON YOU. KEEP COMPANY WITH ME AND YOU’LL LEARN TO LIVE FREELY AND LIGHTLY.”