YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

DIE BEKER - Beker van Wroeging

DIE BEKER - Beker van Wroeging

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

hey
DIE BEKER VAN...
...WROEGING
‘N VERHAAL OM MEE AF TE SKOP:
LEVI LUSKO
- LENYA
WAT LEER ONS UIT SY VERHAAL?
SY BEKER VAN WROEGING, PYN, SEER EN ONVOLMAAKTHEID HET ‘N BEDIENING GEWORD – EEN WAT HY NIE GEKIES HET NIE, EEN WAT HY NIE GRAAG WOU GEHAD HET NIE…MAAR EEN VAN GEWELDIGE INSPIRASIE, IMPAK EN INVLOED


JESUS EN SY BEKER VAN WROEGING
TOE JESUS IN DIE TUIN DEUR JUDAS VERRAAI WORD:


JOHANNES 18: 11
TOE SÊ JESUS VIR PETRUS: “SIT DIE SWAARD IN SY SKEDE TERUG. MOET EK DAN NIE DIE LYDENSBEKER DRINK WAT DIE VADER MY GEGEE HET NIE?”


HOEKOM: “MOET EK DAN NIE….”
2 KORINTIËRS 5: 2
CHRISTUS WAS SONDER SONDE, MAAR GOD HET HOM IN ONS PLEK AS SONDAAR BEHANDEL SODAT ONS, DEUR ONS EENHEID MET CHRISTUS, DEUR GOD VRYGESPREEK KAN WEES.


(GETSEMANE)
MATTEUS 26: 39-40
HY HET 'N ENTJIE VERDER GEGAAN EN DAAR GEKNIEL MET DIE GESIG TEEN DIE GROND EN GEBID: “MY VADER, AS DIT MOONTLIK IS, LAAT HIERDIE LYDENSBEKER BY MY VERBYGAAN. MOET NOGTANS NIE DOEN SOOS EK WIL NIE, MAAR SOOS U WIL.” DAARNA KOM HY NA DIE DISSIPELS TOE TERUG EN KRY HULLE AAN DIE SLAAP. HY SÊ TOE VIR PETRUS: “KON JULLE NIE EENS EEN UUR LANK SAAM MET MY WAAK NIE?
LUKAS 22: 44
HY HET IN DOODSANGS GERAAK EN HET NOG ERNSTIGER GEBID. SY SWEET HET SOOS BLOEDDRUPPELS GEWORD WAT OP DIE GROND VAL.


- DORINGKROON (FISIES EN BELEDIGEND)
- KRUIS SELF (FISIES EN GEWELDIGE VERNEDERING)
- SPOT (EMOSIONEEL)
- SPOEG (FISIES EN EMOSIONEEL)
- VALS GETUIENIS (EMOSIONEEL)


DIE TOPPUNT!
MATTEUS 27: 46
TEEN DRIE-UUR HET JESUS HARD UITGEROEP: “ELI, ELI, LEMÁ SABAGTANI?” DIT IS: MY GOD, MY GOD, WAAROM HET U MY VERLAAT?
RICK WARREN
IN SY JOERNAAL:

IN GOD’S GARDEN OF GRACE EVEN BROKEN TREES BEAR FRUIT…….AND WE ARE ALL BROKEN.

THE GREATEST WITNESS TO THE WORLD IS HOW WE HANDLE PAIN.

…..ANDERS GESTEL HOE ONS DIE BEKER VAN WROEGING DRINK.
GROOTSTE EN BELANGRIKSTE WAARHEID:
YOUR GREATEST MINISTRY WILL COME OUT OF YOUR DEEPEST PAIN.

I DID NOT WANT THAT MINISTRY, BUT IT IS ONE GOD GAVE. I AM NOT GOING TO WASTE THE PAIN
PAULUS IN FLIPPENSE 3: 10-11
AL WAT EK WENS, IS OM CHRISTUS TE KEN, DIE KRAG VAN SY OPSTANDING TE ONDERVIND EN DEEL TE HÊ AAN SY LYDING DEUR AAN HOM GELYK TE WORD IN SY DOOD, IN DIE VERWAGTING DAT EK SELF DEEL SAL HÊ AAN DIE OPSTANDING UIT DIE DOOD.
TEN SLOTTE (STEVEN FURTICK)

GOD NEVER WASTES OUR FAITH.