YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

DIE BEKER - Beker van Vertroue

DIE BEKER - Beker van Vertroue

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

hey
LUK 22:39–46 [NLV]
JESUS HET UIT DIE STAD GEGAAN NA DIE OLYFBERG, SOOS HY GEWOOND WAS OM TE DOEN. EN DIE DISSIPELS HET HOM GEVOLG. TOE HY OP ’N SEKERE PLEK KOM, SÊ HY VIR HULLE: “HOU AAN BID DAT JULLE NIE IN VERSOEKING BELAND NIE.”
JESUS HET HOM TOE VAN HULLE AFGESONDER, ONGEVEER ’N KLIPGOOI VER. DAAR HET HY GEKNIEL EN GEBID: “VADER, AS U WIL, NEEM HIERDIE BEKER VAN MY AF WEG. LAAT NOGTANS NIE MY WIL NIE, MAAR U WIL GELD!”
DAAR HET ’N ENGEL UIT DIE HEMEL AAN JESUS VERSKYN EN HOM VERSTERK.
TERWYL HY INTENSE ANGS BELEEF, HET JESUS NOG ERNSTIGER GEBID.
SY SWEET HET SOOS DRUPPELS BLOED GEWORD WAT OP DIE GROND DRUP.
NADAT JESUS UIT DIE GEBEDSHOUDING OPGESTAAN HET EN BY DIE DISSIPELS GEKOM HET, KRY HY HULLE AAN DIE SLAAP, GEDREINEER DEUR DIE HARTSEER.
HY SÊ TOE VIR HULLE: “WAAROM IS JULLE AAN DIE SLAAP? STAAN OP EN BID DAT JULLE NIE AAN VERSOEKING TOEGEE NIE.”
DIE REEKS
DIE BEKER VAN VERTROUE.
DIE BEKER VAN WROEGING.
DIE BEKER VAN VRYHEID.


HEB 11:1-3 [NNT]
GELOOF IS 'N VASTE VERTROUE OP ALLES WAAROP ONS HOOP GERIG IS. DIT IS DIE BEWYS DAT AL DAARDIE DINGE DIE WAARHEID IS, AL KAN ONS DIT NOG NIE SELF SIEN NIE.
OP GROND VAN SULKE GELOOF WORD DAAR MET GROOT LOF GEPRAAT VAN ONS VOOROUERS IN DIE GELOOF.
DEUR GELOOF VERSTAAN ONS DAT DIE HEELAL DEUR GOD SE MAGSWOORD TOT STAND GEKOM HET. SO HET ALLES WAT ONS SIEN, ONTSTAAN UIT DIT WAT NIÉ GESIEN KAN WORD NIE.
IN HIERDIE OOMBLIKKE WORD HOOP GEBORE

DIE HOOP IS NIE GELEË IN DIE UITKOMS, MAAR IN DIE SAMEKOMS MET GOD IN DIE SAAK.

WANNEER EK GOD BEGIN VERTROU IN MY GEWOONTE OM TOT HOM TE NADER IN HOOP EN AFWAGTING WORD EK GEKONFRONTEER MET MY SLEGTE GEWOONTES.

JAK 2:26 [NNV]
DIE LIGGAAM SONDER 'N SIEL IS DOOD. NET SO IS GELOOF SONDER OPTREDE WAT DAARBY PAS OOK DOOD


IN ‘N TYD VAN LYDING IS DIE GEWOONTE OM TE GOD TE ONTMOET, DIE HOOP EN SEKURITEIT IN JOU LEWENSPAD
OM DIE HERE TE WIL VOLG IN GEBED MOET EK BEGIN GLO DAT DIT MOONTLIK IS, EN DIE MOEITE WERD IS.


’’WHAT YOU WORRY ABOUT THE MOST OFTEN REVEALS WHERE YOU TRUST GOD THE LEAST’’ – CRAIG GROESHEL


WAARHEEN GAAN JY WANNEER JY UITGEPUT IS?

ONBEANTWOORDE GEBED IS JUIS DALK DIE BES BEANTWOORDE GEBED…

MATT 7:13–14 [MESSAGE]
“DON’T LOOK FOR SHORTCUTS TO GOD. THE MARKET IS FLOODED WITH SUREFIRE, EASYGOING FORMULAS FOR A SUCCESSFUL LIFE THAT CAN BE PRACTICED IN YOUR SPARE TIME. DON’T FALL FOR THAT STUFF, EVEN THOUGH CROWDS OF PEOPLE DO. THE WAY TO LIFE—TO GOD!—IS VIGOROUS AND REQUIRES TOTAL ATTENTION.


MATT 7:7-8 [NNT]
7 "VRA EN DAAR SAL VIR JULLE GEGEE WORD. SOEK EN JULLE SAL VIND. KLOP EN DIE DEUR SAL VIR JULLE OOPGEMAAK WORD.
8 ELKEEN WAT VRA, SAL ONTVANG, ELKEEN WAT SOEK, SAL VIND EN DIE DEUR SAL VIR HOM WAT KLOP, OOPGEMAAK WORD.