Dei Gratia
BETER Reeks [3] - Beter Nuut
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
HOE GAAN DIT MET MY VRA:
1. MET MY VERHOUDING MET GOD
2. MY EMOSIONELE TOESTAND
3. MY FISIESE GESONDHEID
4. MY VERHOUDING MET MY OUERS
5. MY VERHOUDING MET MY KINDERS
6. MY HUWELIK
7. MY GEWOONTES
8. MY WERKSPLEK
9. MY EETGEWOONTES
10. MY KERKBYWONING
IS DAAR DALK ‘N AREA/S IN MY LEWE WAT AANDAG KORT?

MATT 9:16 & 17 (NLV)
16 NIEMAND SAL TOG ’N OU KLEDINGSTUK MET ’N STUK NUWE, ONGEKRIMPTE MATERIAAL LAP NIE. DIE NUWE MATERIAAL GAAN IMMERS KRIMP EN LOSSKEUR EN ’N NOG GROTER GAT AGTERLAAT. 17NET SO MIN GOOI ’N MENS NUWE WYN IN OU LEERSAKKE. DOEN JY DIT TOG, SAL DIE SAKKE SKEUR EN DIE WYN UITLOOP. DAN IS DIE SAKKE OOK NOG DAARMEE HEEN. NEE, ’N MENS GOOI NUWE WYN IN NUWE LEERSAKKE; DAN HOU AL TWEE GOED.”

DIE VERSKONING OF ARGUMENT:
“DIE GROTER GAT” & “GESKEERDE WYNSAK”
(“SIEN, DIT WERK NIE”, “EK HET PROBEER, MAAR DIE KERK GOED WERK NIE’, “DIE GOED DOEN AAN MENSE DING WERK NIE”, “HIERDIE MENSE DIEN DING WERK NIE”...)

DIE PROBLEEM
- DIE OU KLEDINGSTUK
- DIE OU LEERSAK
- DIE OU KLEDINGSTUK
- DIE OU LEERSAK
DIE OU & DIE NUWE IS MEESTAL NIE “COMPATABLE” NIE
DIE OU & DIE NUWE IS OPPONEER GEWOONLIK MEKAAR
OU KLEDINGSTUKKE & OU WYNSAKKE VS DIE NUWE
OU INVLOEDE
(MENSE AS BAGASIE)
(MENSE AS BAGASIE)
SPREUKE 27:17 (NLV)
17 YSTER SLYP YSTER
EN SO VORM VRIENDE MEKAAR
17 YSTER SLYP YSTER
EN SO VORM VRIENDE MEKAAR
NUWE INVLOEDE
(MENSE AS INSPIRASIE)
- WATTER “YSTER WAT YSTER SLYP” MENSE MOET JY TOELAAT IN JOU LEWE, SODAT JOU LEWE DIE GOEIE VAN GOD SE PLAN EN HART KAN BELEEF?
- DIS NIE ALMAL NIE; DIS GEWOONLIK SPESIFIEKE INDIVIDUE
- DIS GEWOONLIK NET N HANDJIE VOL MENSE

OU PATRONE
GEWOONTES AS BAGASIE)
- SLAAP PATRONE, IN & UIT VERHOUDINGS PATRONE, ONGEDISSIPLINEERDHEIDS GEWOONTES, ONGESOND LEEF PATRONE…ETC.

EFES. 4:21-24 (NLV)
21 JULLE HET TOG VAN HOM GEHOOR. JULLE HET TOG AANGAANDE HOM ONDERRIG ONTVANG VOLGENS DIE WAARHEID WAT DAAR BY JESUS IS. JULLE HET TOG IN JULLE EENHEIDSBAND MET JESUS DIE WAARHEID GELEER, 22 NAAMLIK DAT JULLE, WAT JULLE VROEËRE LEEFSTYL BETREF, DIE OU, SONDIGE MENS SOOS VUIL KLERE MOET UITTREK. BEDRIEGLIKE BEGEERTES LAAT HIERDIE MENS TE GRONDE GAAN. 23 JULLE MOET OP ’N NUWE, GEESTELIKE MANIER LEER DINK. 24 JA, TREK DIE NUWE MENS SOOS SKOON KLERE AAN, DIE MENS WAT NA GOD SE BEELD GESKAPE IS: IEMAND WAT WERKLIK REG LEWE VOOR GOD EN WERKLIK AAN HOM TOEGEWY IS.

NUWE PATRONE
(GEWOONTES AS MOBILISASIE)
- WATTER OU LEWENS PATRONE MOET EK “UITTREK” EN WATTER NUWE LEWENSPATRONE MOET EK “AANTREK” OM MY VORENTOE TE NEEM NA DIE SUKSES WAT GOD VIR MY IN GEDAGTE HET?
- MOET EK BY MENSE GAAN STILSTAAN, SODAT EK KAN LEER?
- MOET EK SEKERE BOEKE LEES OF NA SEKERE TEACHINGS LUISTER?
- HOE BOU EK DISSIPLINE IN MY LEWE, OM BY GOD SE BEGEERTE IN EN DEUR MY LEWE UIT TE KOM?
- WATTER MENTORS MOET EK TOELAAT OM MY TE ONDERRIG EN ACCOUNTABLE TE HOU

(WATTER EINDDOEL BEGEER JY? LEEF DAN SO)
“START WITH THE END IN MIND”
- STEVEN COVEY

OU IDENTITEIT
EK SELF AS BAGASIE)
- MY EIE SEER, TELEURSTELLINGS EN PYN, WAT VIR MY ‘N EIE BELEWENIS VAN MYSELF SKEP ….ETC.

PS 139:13-18 (NLV)
13 U SELF HET MY DIEPSTE WESE GEMAAK, MY IN DIE MOEDERSKOOT GEVORM.
14 EK LOOF U OMDAT U MY SO BESONDER WONDERLIK GEMAAK HET. U WERKE IS WONDERBAAR, EK WEET DIT ALTE GOED!
15 MY BENE WAS VIR U SIGBAAR TOE EK STILLETJIES GEVORM IS IN DIE DIEPTES VAN DIE MOEDERSKOOT.
16 U HET MY GESIEN VOOR EK GEBORE IS. IN U BOEK IS ALLES OPGETEKEN; ELKE DAG IS BEPAAL VOORDAT EEN VAN HULLE DAAR WAS.
17 KOSBAAR IS U GEDAGTES VIR MY, O GOD! HOE ONMEETLIK IS DIE TOTAAL!
18 AS EK DIT SOU MOES TEL, SOU HULLE MEER WEES AS SANDKORRELS! WANNEER EK DAARMEE KLAAR IS, SAL EK NOG STEEDS BY U WEES.

NUWE IDENTITEIT
(WIE GOD SE EK IS…)
- GEVOEL IS NIE MY IDENTITEIT NIE, CHRISTUS JESUS IS.
- SY AFGEHANDELDE WERK IS DIE FONDASIE VIR MY ONTDEKKING AS KIND VAN GOD
- EK KAN GESOND WORD VAN GISTER, WANT HY IS MY GENEESHEER
- EK KAN CONFIDENT WEES OOR VANDAG, WANT HY IS MY VASTE FONDASIE
- EK KAN DROOM OOR MORE, WANT HY IS MY EWIGE GOD

MY BAGASIE HOEF NIE MY EINDBESTEMMING TE WEES NIE, MAAR DIT KAN MY BEGINPUNT WEES OP MY JOURNEY VAN “BETER NUUT” SAAM MET GOD
MATT 9:17B (NLV)
17B “....GOOI NUWE WYN IN NUWE LEERSAKKE; DAN HOU AL TWEE GOED.”

SAAM GEBED
ABBA VADER.
DANKIE DAT DAT EK NA U KAN KOM IN VRYMOEDIGHEID.
DANKIE DAT U MY HOOR EN DANKIE DAT U MY GEBEDE ANTWOORD.
VADER, HELP MY OM ONTSLAE TE RAAK VAN MY OU WYNSAKKE EN OU KLEDINGSTUKKE.
HELP MY ASB, ON DIE NUWE TOE TE LAAT; OM DIE BETER IN U TE AANVAAR, EN OM OOR TE GEE, AAN U PROSES VAN TRANSFORMASIE IN MY LEWE.
VADER, KOM VESTIG MY IDENTITEIT IN U OPNUUT; KOM LEI MY IN DIE VORMING VAN GODDELIKE PATRONE IN MY LEWE, EN KOM WYS MY, DIE MENSE WAT U IN MY LEWE GEPLAAS HET, OM DIE CHRISTUS LEWE IN MY TE VORM.
VADER, JESUS CHRISTUS EN HEILIGE GEES, EK GEE OPNUUT OOR AAN U VORMINGS PROSES OM MY DIE BETER EN DIE NUUT TE WYS.
AMEN.