Dei Gratia
BETER Reeks - Beter Manier [2]
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
ONS LEWE DIE LEWE BETER CONNECTED
WHEN PURPOSE IS NOT KNOWN, ABUSE IS INEVITABLE
FOR GOD AND HIS KINGDOM IS NOT ABOUT ME
OM JESUS TE VOLG MAAK NIE NET MY RIGTING BETER NIE, MAAR OOK VEROORSAAK DIT DAT EK NIE NET VIR MYSELF LEWE NIE, EN MAAK DAT EK BETER NA BUITE LEWE
SPREUKE 5:14 [NLV]
AMPER HET EK GEHEEL EN AL IN SLEGTIGHEID VERVAL, VOOR DIE OË VAN ALMAL.”

EFES 1:22-23 [NLV]
GOD HET ALLE DINGE ONDER SY (CHRISTUS) SE BEHEER GESTEL EN HOM OOK AS HOOF VAN ALLES AAN DIE KERK GEGEE.
DIE KERK IS SY LIGGAAM, DIE VOLHEID VAN HOM WAT ALLES IN ELKE OPSIG MET SY TEENWOORDIGHEID VUL.

THE CHURCH IS PART OF THE GOOD NEWS OF JESUS. JESUS’ MISSION WAS NOT SIMPLY TO SAVE INDIVIDUALS. HE CREATED A PEOPLE, A COMMUNITY, AN INSTITUTION TO BRING HIS ENDURING LIGHT, TRUTH, PEACE, AND GOODNESS INTO ALL THE WORLD AND EVERY PART OF HUMAN SOCIETY. HE BUILT A CHURCH, AND HE CALLS THIS CHURCH HIS OWN—HIS BRIDE, HIS BODY, HIS PEOPLE
EFES 2:17–22 [NLV]
HY HET VREDE KOM VERKONDIG VIR HULLE WAT VER IS, ÉN VIR HULLE WAT NABY IS. DIT IS AAN HOM TE DANKE DAT ALBEI VAN ONS DEUR EEN GEES TOEGANG TOT DIE VADER HET.
JULLE IS DUS NIE MEER UITLANDERS EN BYWONERS NIE, MAAR MEDEBURGERS VAN HULLE WAT AAN GOD BEHOORT.
JA, JULLE IS LEDE VAN GOD SE HUIS WAT GEBOU IS OP DIE FONDAMENT WAT DIE APOSTELS EN DIE PROFETE GELÊ HET.
CHRISTUS JESUS IS SELF DIE HOEKKLIP OP WIE DIE HELE GEBOU, TERWYL DIT KUNSTIG INMEKAARGEPAS WORD, VERRYS TOT ’N TEMPEL WAT AAN DIE HERE TOEGEWY IS.
DEUR JULLE VERHOUDING MET HOM WORD OOK JULLE SAAM OPGEBOU TOT ’N GEBOU WAARIN GOD DEUR SY GEES WOON.

EFES 4:15–17 [NLV]
TERWYL ONS MEKAAR LIEFHET, SAL ONS BY DIE WAARHEID BLY EN SO IN ALLE OPSIGTE GROEI OM SOOS CHRISTUS TE WEES.
DIT WERK SO: CHRISTUS IS DIE HOOF. ONDER LEIDING VAN DIE HOOF IS DIE LIGGAAM GOED AANMEKAARGESIT.
AL DIE ONDERSTEUNENDE LIGAMENTE HOU DIE LIGGAAM BYMEKAAR. ELKE LIGGAAMSDEEL VERVUL SY BESTEMDE FUNKSIE, EN SO, DEUR LIEFDE TE BEWYS, BOU DIE LIGGAAM HOMSELF OP.

EFES 4:11–13 [NLV]
HÝ HET SOMMIGE AS APOSTELS GEGEE, ANDER AS PROFETE, ANDER AS EVANGELISTE, EN ANDER AS HERDERS EN LERAARS, OM GOD SE MENSE TOE TE RUS VIR DIE WERK WAT HULLE IN SY DIENS MOET DOEN.
HULLE WERK IS OM CHRISTUS SE LIGGAAM OP TE BOU.
SO SAL ONS UITEINDELIK ALMAL DEUR GELOOF EN DEURDAT ONS DIE SEUN VAN GOD KEN, ’N EENHEID VORM, ’N VOLMAAKTE MENS, WAT AAN DIE STANDAARD VAN CHRISTUS SE VOLMAAKTHEID VOLDOEN.

HAND 15:19 [NLV]
“DAAROM OORDEEL EK DAT ONS DIT NIE MOEILIK MOET MAAK VIR DIE GELOWIGES WAT HULLE UIT DIE GELEDERE VAN DIE NIE-JODE TOT GOD BEKEER HET NIE.”

ALMAL IS ALMAL!
LUK 15:1 [NLV]
TOLLENAARS EN ANDER BERUGTE SONDAARS HET DIKWELS NA JESUS SE ONDERRIG KOM LUISTER. FARISEËRS EN WETSKENNERS HET BESWAAR GEMAAK DAT HY MET VERAGTELIKE MENSE GEASSOSIEER HET – EN SELFS SAAM MET HULLE GEËET HET!

IF YOUR GOSPEL IS’NT TOUCHING OTHERS, IT HAS’NT TOUCHED YOU – CURRY BLAKE
MATT 6:21 [NLV]
ONTHOU, WAAR JOU SKAT IS, DAAR SAL JOU HART OOK WEES.