YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

BETER Reeks - Beter Koers [1]

BETER Reeks - Beter Koers [1]

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

hey
ONS BESEF NIE DAT ONS KOERS VERLOOR TOT ONS VERLORE IS NIE

ONS WEET NIE ALTYD WAT DIE PRESIESE OOMBLIK WAS, WAT ONS VERDWAAL HET NIE

ONS LEEF SOMS VAS OORTUIG TERWYL ONS TOTAAL VERDWAAL IS

SPREUKE 14:12 [AOV]
12 DAAR IS ’N WEG WAT VIR ’N MENS REG LYK,
MAAR DIE EINDE DAARVAN IS WEË VAN DIE DOOD

PIN DROP!
KOERS AANPASSINGS IS INTENSIONEEL

JY KAN NIE VORENTOE BEWEEG AS JY NIE WEET WAAR JY NOU IS NIE

JOH 1:14 [NLV]
EN DIE WOORD HET MENS GEWORD EN BY ONS KOM WOON. ONS HET SY HEERLIKHEID DUIDELIK GESIEN, ’N HEERLIKHEID SOOS DIÉ VAN DIE ENIGSTE SEUN VAN DIE VADER, VOL LIEFDEVOLLE GOEDHEID EN WAARHEID.
JOH 14:6 [NLV]
DAAROP HET JESUS GEREAGEER: “EK IS DIE WEG EN DIE WAARHEID EN DIE LEWE. NIEMAND KOM BY DIE VADER UIT BEHALWE DEUR MY NIE

BETER KOERS
- JESUS – EK IS DIE ROETE TERUG
- JESUS - EK IS DIE ROETE DEUR
- JESUS - EK IS DIE ROETE VORENTOE NA DIE LEWE WAARVAN JY GEDROOM HET

GOD OFFER ONS IETS BETER

WIE SAL EK VOLG?

JAK 1:5–6 [NLV]
VRA VIR GOD AS JY NIE KAN AGTERKOM WAT HY WIL HÊ JY MOET DOEN NIE. HY SAL JOU EENVOUDIG DAARDIE WYSHEID GEE, EN JOU NIE VERWYT DAT JY DIT GEVRA HET NIE.
MAAR, AS ’N MENS BID, MOET JY DIE VERTROUE HÊ DAT GOD SAL ANTWOORD, WANT IEMAND WAT TWYFEL, IS SOOS ’N BRANDER IN DIE SEE WAT DEUR DIE WIND AANGEJAAG EN HEEN EN WEER GEDRYF WORD
‘’VOLG MY…”

GEBED
SELF-CONTROL IS NOT THE ABILITY TO SAY NO TO EVERYTHING, IT'S THE ABILITY TO SAY YES TO THE ONE THING.

JY IS GEMAAK OM GOD SE STEM TE HOOR

JOH 10:27 [NLV]
MY SKAPE LUISTER NA MY STEM; EN EK KEN HULLE EN HULLE VOLG MY.


SPREUKE 3:5-6 [NLV]
VERTROU OP DIE HERE MET ALLES WAT JY HET. MOENIE STAATMAAK OP JOU EIE INSIGTE NIE. VRA NA DIE WIL VAN GOD IN ALLES WAT JY DOEN. HY SAL DIE REGTE PAD VIR JOU WYS.