YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

Kom Uit Jou GEMAKSONE

Kom Uit Jou GEMAKSONE

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

JOU GEMAKSONE: GERIEF OF GEVAAR?

"BUT GOD DOESN'T CALL US TO BE COMFORTABLE. HE CALLS US TO TRUST HIM SO COMPLETELY THAT WE ARE UNAFRAID TO PUT OURSELVES IN SITUATIONS WHERE WE WILL BE IN TROUBLE IF HE DOESN'T COME THROUGH"
Francis Chan
Crazy Love: Overwhelmed by a Relentless God
JOHANNES 5
VERS 1: ”HIERNA WAS DAAR WEER ’N FEES VAN DIE JODE, EN JESUS HET DAARVOOR JERUSALEM TOE GEGAAN.

JOHANNES 5
VERS 2: BY DIE SKAAPPOORT IN JERUSALEM WAS DAAR ’N BAD MET DIE HEBREEUSE NAAM BETESDA...
JOHANNES 5
VERS 3: ...WAAR DAAR BAIE GESTREMDES GELÊ HET: BLINDES, KREUPELES EN LAMMES.

JOHANNES 5
VERS 5: ONDER HULLE WAS DAAR ’N SEKERE MAN WAT AL AG EN DERTIG JAAR LANK SIEK WAS.

JOHANNES 5
VERS 6: ”JESUS HET HOM SIEN LÊ EN HET GEWEET DAT HY AL BAIE LANK SIEK WAS. TOE VRA HY VIR HOM: ”WIL JY GESOND WORD?”

JOHANNES 5
VERS 7: ”DIE SIEKE HET HOM GEANTWOORD: ”MENEER, EK HET NIEMAND OM MY IN DIE BAD TE SIT AS DIE WATER IN BEWEGING KOM NIE; EN TERWYL EK AANSUKKEL, GAAN IEMAND ANDERS VOOR MY IN.”

JOHANNES 5
VERS 8: ”JESUS SÊ TOE VIR HOM: ”STAAN OP, TEL JOU GOED OP EN LOOP.”

LIFE BEGINS AT THE END OF YOUR COMFORT ZONE - Neale Donald Walsch