Dei Gratia
GOD is > ALLES
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
OPEN 22:13 [NLV]
EK IS DIE ALFA EN DIE OMEGA, DIE EERSTE EN DIE LAASTE, DIE BEGIN EN DIE EINDE.”

[JOU NAAM]
GOD WIL ONS LEWENS SAAM ONS LEEF
JAK 4:13–15 [NLV]
KOM NOU, JULLE WAT SÊ: “VANDAG OF MÔRE SAL ONS NA DIÉ EN DIÉ STAD TOE GAAN EN ’N JAAR LANK DAAR BLY, ONS SAL SAKE DOEN EN WINS MAAK.” JULLE WEET NIE EERS WAT DIE LEWE MÔRE VIR JULLE INHOU NIE!
JULLE IS SOOS DIE OGGENDMIS – DIS VIR ’N RUKKIE SIGBAAR, EN DAN IS DIT WEER WEG. JULLE MOET EERDER SÊ: “AS DIE HERE DIT SO BESKIK, SAL ONS LEWE EN SAL ONS DIT OF DAT DOEN.”

ONS MOTIVERINGS KWYN SOMS MET DRUK EN TELEURSTELLINGS
[WAT IS DIE EEN DING WAT JY VREES OF OOR ONSEKER IS, VIR 2024?]
[WAT IS DIE TELEURSTELLING VAN 2023 WAT JY NIE WEER WIL BELEEF?]
GENADE HERSKRYF JOU LEWE
GOD IS >
HEB 13:5–6 [NLV]
5 JULLE GEDRAG MOET VRY VAN GELDGIERIGHEID WEES. WEES TEVREDE MET WAT JULLE HET, WANT HY HET GESÊ: EK SAL JOU NOOIT BEGEWE EN JOU NOOIT VERLAAT NIE.
6 DAAROM KAN ONS MET ALLE VRYMOEDIGHEID SÊ: DIE HERE IS VIR MY ’N HELPER, EN EK SAL NIE VREES NIE; WAT SAL ’N MENS AAN MY DOEN?

[WAARVOOR VERTROU JY DIE HERE VIR 2024?]
STORIES VAN JOU LEWE GAAN NIE TEN SPYTE VAN JOU GEBEUR NIE
PSALM 46:11 [NLV]
“WEES STIL EN WEET EK IS GOD!
“WEES STIL EN WEET EK IS GOD!
OMDAT HY DIE BEGIN EN DIE EINDE IS MAAK DIE MIDDEL DEEL VAN MY STORIE VIR HOM SAAK
PSALM 121:2–5 [NLV]
MY HULP KOM VAN DIE HERE, WAT HEMEL EN AARDE GEMAAK HET.
HY LAAT JOU VOET NIE STRUIKEL NIE; HY WAT WAAK OOR JOU, SLAAP NIE.
HY WAT OOR ISRAEL WAAK, SAL NOOIT SLUIMER OF SLAAP NIE.
DIE HERE WAAK SELF OOR JOU. DIE HERE IS JOU BESKERMER AAN JOU REGTERKANT.
MY HULP KOM VAN DIE HERE, WAT HEMEL EN AARDE GEMAAK HET.
HY LAAT JOU VOET NIE STRUIKEL NIE; HY WAT WAAK OOR JOU, SLAAP NIE.
HY WAT OOR ISRAEL WAAK, SAL NOOIT SLUIMER OF SLAAP NIE.
DIE HERE WAAK SELF OOR JOU. DIE HERE IS JOU BESKERMER AAN JOU REGTERKANT.
OPEN 22:13 [NLV]
EK IS DIE ALFA EN DIE OMEGA, DIE EERSTE EN DIE LAASTE, DIE BEGIN EN DIE EINDE.”
EK IS DIE ALFA EN DIE OMEGA, DIE EERSTE EN DIE LAASTE, DIE BEGIN EN DIE EINDE.”
GOD IS > AS ALLES
BRIEF
Liewe
[jou naam]
Weet dat ek van jou weet. Ek is jou skepper. Ek het jou by jou naam geroep, jy is Myne. Ek wil deel van jou lewe en belewenis wees in hierdie jaar!. Ek ken jou wese en Ek wil saam met jou stap. Jy is kosbaar vir my.
Ek hoor as jy jou vrese en onsekerhede na my toe bring.

[wat is die een ding wat jy vrees of onseker is vir 2024?]
Ek wil toetree en jou help, want ek is deel van jou Storie tussen jou begin en die einde van jou aardse lewe. Jy is nie een oomblik alleen nie.
[wat is die teleurstelling van 2023 wat jy nie weer wil beleef nie?]
Ek weet daar is in hierdie gebroke wêreld teleurstellings wat jou tref. Dat van die drome wat jy gedroom het, nie gebeur het soos jy gehoop het nie, maar dit haal My nie uit jou storie nie. Ek is hier en vertrou my!
[waarvoor vertrou jy die Here vir 2024?]
Kom ons stap hierdie pad waarvoor jy my vertrou met die wete dat ek werklik by jou is, en die dinge in jou lewe wil aanraak waarvoor jy my vertou. Vertrou op my nabyheid en sterkte in jou jou omdat ek in jou woon.
Moenie besorg wees nie; Ek is groter as enige uitdaging waarmee jy moet deel. Ek is groter as jou teleurstellings, vrese en mislukkings. Ek is die Alfa en die Omega! Die begin van- en deel van jou storie tot die einde. Vertrou My!
Hier is wat Ek vir jou wil sê. Kom na My toe en Ek sal jou dra. Ek bedoel dit. Jy hoef nie deur die jaar alleen te gaan en dinge alleen aan te pak nie. Ek wil hierdie jaar saam met jou stap en jou laat groei.
As jy gereed is, Ek is gereed. Laat My net weet. Ek het jou meer lief as wat jy kan dink en Ek begeer net die beste vir jou lewe.
Liefde,
Die God Wat Groter Is As....