NG Jubilaté
Erediens 21 Januarie 2024 - “2024... in wie se hande?”
Welkom by die geleentheid. Prediker: Ds. Christo Nel Tema: 2024... in wie se hande? Teks: Jesaja 46:1-13
Locations & Times
Expand
  • NG Jubilaté
    5 Reaper St, Farrarmere, Benoni, 1501, South Africa
    Sunday 8:00 AM
Baie Welkom
Expand
Welkom by vanoggend se erediens. Ons is bly dat jy hier saam met ons kuier.

Prediker: Ds. Christo Nel
Tema: 2024... in wie se hande?
Teks: Jesaja 46:1-13

Kollekte en bydraes

Baie dankie vir elkeen wat steeds gee. Hier kan u die zapper skakel gebruik om so ook u bydrae te gee. U kan ook gebruik maak van EFT's na die volgende rekening:ABSA Bank. Rek no. 408 415 3209. Tak kode. 632 005

https://zapper.com/url/TvMz1pTMh7

Youtube Uitsending

Hier kan jy die Erediens saam volg. Subscribe gerus op die kanaal en druk die "klokkie" op die blad om 'n kennisgeweing te ontvang elke keer wat ons 'n nuwe video oplaai!

https://www.youtube.com/c/JubilateGemeente

Facebook Page en Lewendige uitsending

Jy is welkom om op facebook in te skakel vir die lewendige uitsending. Like ons blad en kuier saam, Share gerus en Comment sodat ons van jou kan hoor.

https://www.facebook.com/jubilategemeente/

Kollekte en bydraes

Baie dankie vir elkeen wat steeds gee. Hier kan u die zapper skakel gebruik om so ook u bydrae te gee. U kan ook gebruik maak van EFT's na die volgende rekening:ABSA Bank. Rek no. 408 415 3209. Tak kode. 632 005

https://zapper.com/url/TvMz1pTMh7
Vrede vir julle!
Expand
Dankie dat jy vanoggend deel was van die geleentheid.
Mag jy 'n geseënde week verder hê.