Dei Gratia
'n Opwindende Begin
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
IN DIE BEGIN WAS GOD
GENESIS 1:1a (NLV)
IN DIE BEGIN HET GOD...
IN DIE BEGIN HET GOD...
JOHANNES 1:1 (NLV)
HEEL AAN DIE BEGIN HET DIE WOORD REEDS BESTAAN. DIE WOORD WAS BY GOD, EN DIE WOORD WAS SELF GOD.

HEBREËRS 1:10 (NLV)
EN VERDER: “O HERE, U HET HEEL AAN DIE BEGIN DIE FONDAMENTE VAN DIE AARDE GELÊ, EN DIE HEMELE IS U HANDEWERK.

PSALMS 102:26a (NLV)
IN DIE BEGIN HET U...
IN DIE BEGIN HET U...
#1 - GOD WAS DIE BEGIN…
#2 – GOD WAS ONS BEGIN
JESAJA 44:24 (NLV)
SO SÊ DIE HERE , JOU REDDER WAT JOU IN DIE MOEDERSKOOT GEVORM HET: “EK IS DIE HERE WAT ALLES GESKEP HET. EK ALLEEN HET DIE HEMEL OOPGESPAN. EK ALLEEN HET DIE AARDE GEVORM

JESAJA 43:1 (NLV)
MAAR NOU, JAKOB, SÊ DIE HERE WAT JOU GESKEP HET, HY WAT JOU GEVORM HET, ISRAEL: “MOENIE BANG WEES NIE, WANT EK HET JOU VERLOS. EK HET JOU BY JOU NAAM GEROEP. JY BEHOORT AAN MY.

PSALMS 119:73 (NLV)
U HANDE HET MY GEMAAK, MY GEVORM. GEE MY TOG INSIG OM U GEBOOIE TE VERSTAAN.

GENESIS 2:8 (NLV)
DAARNA HET DIE HERE GOD ’N TUIN IN EDEN IN DIE OOSTE GEPLANT. HY HET DIE MENS WAT HY GESKAPE HET DAARIN LAAT WOON.

JEREMIA 1:5 (NLV)
“EK KEN JOU NOG VOORDAT JY GEVORM IS IN DIE SKOOT VAN JOU MOEDER. VOOR JOU GEBOORTE AL HET EK JOU GEKIES EN AANGESTEL OM NAMENS MY TE PRAAT MET DIE NASIES VAN DIE WÊRELD

#3 – HY IS “DIE OPWINDENDE BEGIN” GOD VAN 2024
ROMEINE 12:12 (NLV)
WEES BLY OOR DIE WONDERLIKE TOEKOMS WAT GOD VIR JULLE BEPLAN. VOLHARD IN TYE VAN SWAARKRY; MOENIE VERSLAP IN DIE GEBED NIE.

PSALMS 139:17 (NLV)
KOSBAAR IS U GEDAGTES VIR MY, O GOD! HOE ONMEETLIK IS DIE TOTAAL!

PSALMS 92:6 (NLV)
HOE GROOT IS U WERKE, HERE! HOE DIEP IS U GEDAGTES!

PSALMS 37:37 (NLV)
MAAR KYK NA HULLE WAT EERLIK EN OPREG IS, WANT DIE TOEKOMS VAN SO ’N MENS IS VOL VREDE.

SPREUKE 23:18 (NLV)
JY SAL ALTYD ’N TOEKOMS HÊ. JOU HOOP SAL NOOIT BESKAAM WORD NIE

- VERTROU DIE EEN WIE DIE BEGIN IS
- VERTROU DIE EEN WIE JOU BEGIN IS
- VERTROU DIE EEN WAT GEDROOM HET; EN DIT WAS
- VERTROU DIE EEN, WIE JOU IN DIE LEWE GESPREEK HET
- VERTROU DIE EEN WAT GEDROOM HET OOR JOU LEWE EN JOU TOEKOMS

- VRA HOM WAT SIEN HY VIR JOU 2024
- VRA HOM OM JOU TE LEI IN JOU 2024
- VERTROU HOM DEUR DIE DELE WAT JY NIE KAN SIEN NIE
- HOU VAS AAN HOM IN DIE DELE WAT JY NIE ANTWOORDE HET NIE

2024
MAAR WEET DAT HY, “DIE BEGIN”,
“JOU BEGIN” – HY HET JOU, EN HY HET JOU
MAAR WEET DAT HY, “DIE BEGIN”,
“JOU BEGIN” – HY HET JOU, EN HY HET JOU