YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

Die Jesus Weg

Die Jesus Weg

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Monday 9:00 AM

HEB 12:1–3 [NLV]
MET SO ’N MAGTIGE SKARE TOESKOUERS RONDOM ONS OM ONS IN DIE WEDLOOP VAN DIE GELOOF DOP TE HOU – KOM ONS STROOP ALLES AF WAT ONS SPOED KAN VERTRAAG, VERAL DIE SONDE WAT SO MAKLIK ’N HOUVAS OP ’N MENS KRY.
KOM ONS HARDLOOP MET VOLHARDING OP DIE BAAN WAT VOOR ONS UITGESTREK LÊ, ONS OË VASGENAEL OP JESUS, DIE EEN OP WIE ONS GELOOF VANAF DIE WEGSPRING TOT BY DIE EINDSTREEP STEUN.
HY HET TER WILLE VAN DIE BLYDSKAP WAT DAAR VOOR VIR HOM GEWAG HET, DIE KRUIS VERDUUR. JA, HY HET HOM SELFS DEUR DIE SKANDE VAN DIE KRUISDOOD NIE LAAT AFSKRIK NIE.
EN NOU SIT HY OP DIE EREPLEK LANGS GOD OP DIE TROON! DINK AAN HOM WAT SOVEEL VYANDIGHEID VAN SONDAARMENSE DEURSTAAN HET. LAAT DIT JULLE INSPIREER OM NIE UIT TE SAK EN TOU OP TE GOOI NIE.
HEB 12:1–3 [NLV]
MET SO ’N MAGTIGE SKARE TOESKOUERS RONDOM ONS OM ONS IN DIE WEDLOOP VAN DIE GELOOF DOP TE HOU – KOM ONS STROOP ALLES AF WAT ONS SPOED KAN VERTRAAG, VERAL DIE SONDE WAT SO MAKLIK ’N HOUVAS OP ’N MENS KRY.

HEB 11:1–3 [NLV]
WAT IS GELOOF DAN? DIT IS ’N VASTE VERSEKERING DAT DIE DINGE WAARNA ONS UITSIEN, INDERDAAD SAL GEBEUR. DIT IS DIE BEWYS DAT GOD DIE DINGE WAT ONS NOG NIE KAN SIEN NIE, WAAR SAL MAAK.
JUIS OP GROND VAN HIERDIE GELOOF WAT HULLE AAN DIE DAG GELÊ HET, WORD DAAR SO POSITIEF OOR DIE MENSE VAN VROEËR GETUIG
OMDAT ONS GLO, VERSTAAN ONS DAT GOD, DEUR NET ’N WOORD TE SPREEK, DIE GANSE HEELAL GESKEP HET. DIT WAT ONS NOU KAN SIEN, HET DUS NIE UIT SIGBARE DINGE ONTSTAAN NIE.
OM TE WAG MET VERWAGTING IS OM TE SIEN WAT JY NIE SIEN IN GELOOF

SOMS HET JY NET ‘N BELOFTE – JY WEET NIE HOE, WAAR EN WANNEER!

HEB 11:8 [NLV]
OMDAT HY GEGLO HET, HET ABRAHAM, TOE GOD HOM GEROEP HET, GEHOORSAAM WEGGETREK NA DIE LAND WAT GOD VIR HOM AS ’N ERFDEEL SOU GEE. HY HET WEGGETREK SONDER OM TE WEET WAAR HY SOU BELAND.
ONS LEEF NIE NET VIR EN IN DIE NOU NIE

SOMS SIEN JY NIE MAAR JY BELÊ IN VOLGENDE GESLAGTE

ONS LEEF NIE VIR ONSELF NIE

TRANSFORMASIE VIND PLAAS

ONS WORD GEVORM OM TE WEES, SODAT ONS KAN DOEN WAT ONS MOET DOEN WANNEER ONS IN DIE EINDBESTEMMING INBEWEEG

DIE WAG TYDPERK IN ALLES IS BELANG
ALLE WAG IS NIE NOODWENDIG DEUR DIE TOEDOEN VAN DIE HERE
ONS KOM OOK NIE BY ONS EINDBESTEMMING UIT SONDER WEERSTAD

1. IN AFHANKLIKHEID STAP
KRAG WORD HERNU

2. OPENHEID
RAAKSIEN WAT MOET GEBEUR

3. WYSHEID BEKOM DEUR DIE GEES ONDERSKEI
WAT IS BLOTE WEERSTAND EN WAT IS NEE

4. JOU GELOOF VERSTERK

AL STAAN JY EN WAG – IS JOU FOKUS OP DIE WEN EN NIE ALLES WAT OM JOU GEBEUR

HEB 12:2 [AMPLIFIED]
LOOKING AWAY [FROM ALL THAT WILL DISTRACT] TO JESUS, WHO IS THE LEADER AND THE SOURCE OF OUR FAITH [GIVING THE FIRST INCENTIVE FOR OUR BELIEF] AND IS ALSO ITS FINISHER [BRINGING IT TO MATURITY AND PERFECTION].
HE, FOR THE JOY [OF OBTAINING THE PRIZE] THAT WAS SET BEFORE HIM, ENDURED THE CROSS, DESPISING AND IGNORING THE SHAME, AND IS NOW SEATED AT THE RIGHT HAND OF THE THRONE OF GOD.
ONS ONTDEK EN STAP DIE JESUS WEG

HEB 11:13–14 [NLV]
TERWYL HULLE NOG STEEDS GEGLO HET, HET HULLE ALMAL GESTERF SONDER OM DIE VERVULLING VAN GOD SE BELOFTE TE BELEEF.
HULLE HET DIT EGTER IN DIE VERTE GESIEN EN JUIGEND BEGROET, EN ERKEN DAT HULLE HIER NET VREEMDELINGE EN BYWONERS IS.
MENSE WAT SÓ PRAAT, GEE DAARMEE DUIDELIK TE KENNE DAT HULLE OP SOEK IS NA HULLE EINTLIKE VADERLAND