YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

KERSDIENS - Plek vir Jou by Die Tafel

KERSDIENS - Plek vir Jou by Die Tafel

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Monday 8:30 AM

GESEËND IS HIERDIE WÊRELD
JESUS HET GEKOM OM MY TE RED!

WANT GOD HET DIE WÊRELD SO LIEF GEHAD…

GEN 12:1-3 [NLV]
DIE HERE HET VIR ABRAM GESÊ: “TREK UIT JOU LAND, WEG VAN JOU FAMILIE EN JOU OUERHUIS EN GAAN NA DIE LAND WAT EK JOU SAL AANWYS.
EK SAL JOU DIE VOORVADER MAAK VAN ’N GROOT NASIE.
EK SAL JOU SEËN SODAT JY GEËERD SAL WEES, EN VIR ANDER TOT ’N SEËN SAL WEES. …
“DEUR JOU SAL AL DIE MENSE OP DIE AARDE GESEËN WORD.”
JES 49:6 [NLV]
“EK GAAN JOU ’N LIG MAAK VIR DIE NASIES SODAT JY MY REDDING KAN BRING TOT AAN DIE UITHOEKE VAN DIE AARDE.”

MAL 1:11 [NLV]
“DAAR IS NASIES WAT MY EER VAN WAAR DIE SON OPKOM TOT WAAR DIT WEER ONDERGAAN. ORAL EER HULLE MY DEUR WIEROOKOFFERS EN REIN OFFERS TE BRING. DIE NASIES HET GROOT ONTSAG VIR MY NAAM,” SÊ DIE MAGTIGE HERE.

GAL 4:4–6 [NLV]
... HET GOD SY SEUN GESTUUR.

LUK 1:26-27 [NLV]
TOE ELISABET SES MAANDE SWANGER WAS, HET GOD DIE ENGEL GABRIËL NA NASARET, ’N DORP IN GALILEA, GESTUUR NA ’N JONG MEISIE MET DIE NAAM MARIA.
SY WAS VERLOOF AAN ’N MAN MET DIE NAAM JOSEF, ’N AFSTAMMELING VAN KONING DAWID.

DIE KONINKRYKE VAN DIE WÊRELD HET NIE DIE VERMOË OM DIE WÊRELD TE SEËN NIE

MATT 4:8 [NLV]
VERVOLGENS NEEM DIE DUIWEL HOM NA DIE TOP VAN ’N BAIE HOË BERG EN WYS VIR HOM AL DIE KONINKRYKE VAN DIE WÊRELD MET HULLE PRAG EN PRAAL.

LUK 1
’N JONG MEISIE MET DIE NAAM MARIA....
GABRIËL HET AAN HAAR VERSKYN EN GESÊ: “EK GROET JOU, GESEËNDE VROU! DIE HERE IS MET JOU!”...
“MOENIE BANG WEES NIE, MARIA,” HET DIE ENGEL GESÊ, “WANT GOD HET BESLUIT OM JOU TE SEËN! JY SAL SWANGER WORD EN ’N SEUN HÊ EN JY MOET HOM JESUS NOEM.
HY SAL BAIE GROOT WEES EN DIE SEUN VAN DIE ALLERHOOGSTE GENOEM WORD.
ALLE MENSE SAL GOD AANBID REG OOR DIE WÊRELD

NOU WORD DIE STORIE VAN SEËN ONS STORIE

IS ONS?
DOEN ONS?
MAAK DIT SAAK?

ONS KIES OM TE GLO EN TE VOLG
EK KAN NIE AL DIE LIG IN DIE WÊRELD WEES NIE, MAAR MY LIG VERLIG DIE WÊRELD OM MY
EK KAN NIE AL SEËN VIR DIE WÊRELD OM MY WEES NIE, MAAR EK KAN ‘N SEËN IN MY LEEFWÊRELD WEES
DIE WÊRELD HET DIE LIG EN DIE SEËN WAT EK KAN WEES NODIG

JY IS DIE SEËN VIR JOU LEEFWÊRELD