YouVersion Logo
Search Icon

Lewende Woord Hoofgemeente

Marcus Norden - Geloftedag (2023/12/16 9:00 Diens)

Marcus Norden - Geloftedag (2023/12/16 9:00 Diens)

Saturday 16 Desember 2023 09h00 - Marcus Norden

Locations & Times

Lewende Woord / Living Word - Main

72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184, South Africa

Saturday 9:00 AM

Welkom by Lewende Woord Hoofgemeente

Vir enige inligting, laai gerus die Church Center app af of besoek:
https://lewendewoord.churchcenter.com
hey
hey
WAT IS GELOFTEDAG?
Kort Geskiedenis:
16 Desember 1838 - Die slag van bloedrivier
- 64 waens
- Andries Pretorius en die Wenkommando
- die Zulu-aanval
- die Ncomerivier wat rooi gekleur is met die bloed van gesneuwelde Zulu’s.
Die Gelofte:
Hier staan ons voor die Heilige God van Hemel en aarde om ʼn gelofte aan Hom te doen, dat, as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en datum elke jaar as ʼn dankdag soos ʼn Sabbat sal deurbring; en dat ons ʼn huis tot Sy eer sal oprig waar dit Hom behaag, en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daarin moet deel tot nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte. Want die eer van Sy naam sal verheerlik word deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee.
Belofte - Gelofte - Verbond
- ‘n Belofte word aan ‘n mens gemaak.
- ‘n Gelofte is ‘n belofte aan God.
- ‘n Verbond is ‘n wettig bindende kontrak.
Wat van mense wat voel: “Ek was nie daar nie. Wat het die gelofte met my te doen?”
Ons leer uit die geskiedenis van die wereld dat as ons nie uit ons voorvaders se foute leer nie, sal ons hul foute herhaal.
Dr. Dirk Herman - 18 Des. 2019
Ons moet eerlik praat oor die geskiedenis, want dit bepaal die toekoms. Die Zoeloe/Afrikaner verhaal is juis ‘n voorbeeld hoe daar versoenend met ‘n verdeelde geskiedenis omgegaan kan word.
Ons eer God en die gelofte aan Hom, deur ons mandaad van versoening te vervul.
Ons het die mandaat ontvang vir die bediening van versoening.
Vergifnis in kontras met Versoening:
Hoe lyk dit prakties?
Mag hierdie dag vir ons nageslagte ‘n herinnering wees van God se getrouheid en liefde en ons verantwoordelikheid in die bediening van vesoening.
hey

Tiendes en Offergawes

Maniere om te gee:
https://lewendewoord.churchcenter.com/pages/bank-detail

Aanlyn Dienste

Kyk ons dienste aanlyn:
https://lewendewoord.churchcenter.com/channels

Facebook

Volg ons op Facebook:
https://www.facebook.com/lewendewoord/

Instagram

Volg ons op Instagram:
https://www.instagram.com/lewendewoord_main/
hey

Gebedsversoeke en Getuienisse

Ons wil graag saam met jou bid en saam met jou die Here vereer:
https://lewendewoord.churchcenter.com/people/forms/226819