YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

Dankbaar

Dankbaar

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

DANKBAAR IN ALLE TYE
DANKBAARHEID IS DIE TEENOORGESTELDE VAN ARROGANSIE EN ENTITLEMENT

BEOEFEN DANKBAARHEID IN ALLE TYE

THES 5:18 [NLV]
18 WEES IN ALLE OMSTANDIGHEDE DANKBAAR, WANT DIT IS WAT GOD VAN JULLE AS CHRISTENE VERWAG.


IN ALLES NIE VIR ALLES

DANKBAAR VIR GOD SE GENADE
DANKBAARHEID VERANDER DIE GANG VAN ONS LEWENS

PSALM 103:2-10 [LB]
“I WILL…NOT FORGET THE GLORIOUS THINGS GOD DOES FOR ME.
HE FORGIVES ALL MY SINS, HE HEALS ME.
HE RANSOMS ME FROM HELL.
HE SURROUNDS ME WITH LOVE…HE FILLS MY LIFE WITH GOOD THINGS…HE IS MERCIFUL AND TENDER TOWARD THOSE WHO DON’T DESERVE IT; HE IS SLOW TO GET ANGRY…
HE NEVER BEARS A GRUDGE…HE HAS NOT PUNISHED US AS WE DESERVE FOR OUR SINS.”
DIE LIED VAN MY HART VERANDER…

FIL 4:4 [NLV]
WEES ALTYD BLY OMDAT JULLE WEET DAT JULLE AAN DIE HERE BEHOORT. EK SÊ DIT WEER: “WEES BLY!”


DANKBAAR VIR GOD SE PLAN VIR MY
JER 29:11-14 [NLV]
EK WEET WAT EK VIR JULLE BEPLAN HET,” SÊ DIE HERE. “EK BEPLAN VOORSPOED VIR JULLE, NIE TEËSPOED NIE.
EK WIL HÊ DAT JULLE HOOP VIR DIE TOEKOMS MOET HÊ.
JULLE SAL NA MY ROEP EN KOM BID. EK SAL NA JULLE LUISTER. AS JULLE HEELHARTIG NA MY SOEK, SAL JULLE MY VIND. JULLE SAL MY TOEGANKLIK VIND,” SÊ DIE HERE.
GENADE BEGELEI MY ALTYD TERUG NA GOD SE PLAN VIR MY LEWE

EK IS ALTYD DANKBAAR VIR DIE GENADE WAT GOD MY BEWYS, EN EK IS ALTYD DANKBAAR VIR DIE GOEIE PLANNE WAT GOD VIR MY HET.

KOL 2:6-7 [NLV]
NOUDAT JULLE CHRISTUS JESUS AS HERE AANGENEEM HET, MOET JULLE DIE LEEFSTYL VAN ’N CHRISTEN VOLG. BLY IN CHRISTUS GEANKER EN BOU OP HOM. HOU VAS AAN DIE GELOOF WAT JULLE GELEER IS, EN LOOP OOR VAN DANKBAARHEID.
DANKBAAR GOD IS ALTYD BY MY
HEB 13:5 [NLV]
“EK SAL JOU NIE LOS NIE. EK SAL JOU NIE IN DIE STEEK LAAT NIE.”

JES 43:2-3 [NLV]
WANNEER JY DEUR DIEP WATER GAAN, SAL EK BY JOU WEES. WANNEER JY DEUR RIVIERE GAAN, SAL HULLE JOU NIE WEGSPOEL NIE. WANNEER JY DEUR VUUR STAP, SAL JY NIE VERBRAND NIE. DIE VLAMME SAL JOU NIE VERTEER NIE. WANT EK IS DIE HERE JOU GOD, DIE HEILIGE VAN ISRAEL, JOU REDDER.
GOD IS EN WAS NOG ALTYD BY MY

DANKBAAR GOD VORM MY
GOD LAAT VAAR NIE DIE WERKE VAN SY HANDE

FIL 2:13 [NLV]
DIS MOS GOD WAT JULLE GEWILLIG MAAK OM TE DOEN WAARVAN HY HOU, EN HY GEE JULLE OOK DIE VERMOË OM DIT TE KÁN DOEN!

ROM 5:3-5 [NLV]
DIS EGTER NIE AL NIE – ONS JUBEL SELFS IN ONS SWAARKRY, WANT ONS BESEF DAT DIE SWAARKRY ONS LEER OM TE VOLHARD.
OP SY BEURT KWEEK VOLHARDING BETROUBAARHEID VAN KARAKTER; EN BETROUBAARHEID VAN KARAKTER VERSTERK ONS TOEKOMSVERWAGTING.
EN HIERDIE TOEKOMSVERWAGTING SAL ONS NIE TELEURSTEL NIE, WANT ONS WEET HOE LIEF GOD ONS HET.
HY HET SY LIEFDE MOS IN ONS HARTE UITGESTORT DEUR SY HEILIGE GEES WAT HY AAN ONS GEGEE HET.
1. DIE VORMING MAAK MY STERK
2. DIE VORMING GEE MY PERPEKTIEF OOR DIE LEWE
3. DIE VORMING HELP MY FOKUS OP DIE REGTE GOED

DANKBAAR DIT EINDIG NIE HIER NIE
JOH 14:1-4 [NLV]
“MOENIE ONTSTELD WEES NIE. HOU NET AAN OM OP GOD TE VERTROU EN VERTROU OOK TEN VOLLE OP MY. IN DIE HUIS VAN MY VADER IS DAAR SOMMER BAIE KAMERS.
AS DIT NIE SÓ WAS NIE, SOU EK DIT AAN JULLE GESÊ HET. EK GAAN SOONTOE OM VIR JULLE PLEK GEREED TE MAAK. EN AS EK GEGAAN EN VIR JULLE PLEK INGERIG HET, KOM EK TERUG EN SAL JULLE NA MY TOE NEEM SODAT JULLE OOK KAN WEES WAAR EK IS.
JULLE WEET MOS WAARHEEN EK GAAN, EN HOE OM DAAR TE KOM.”
MATT 25:34 [NLV]
DAAROP SAL DIE KONING VIR DIÉ AAN SY REGTERKANT SÊ: ‘KOM JULLE, WANT MY VADER HET JULLE GESEËN. KOM ONTVANG JULLE ERFENIS – DIE KONINKRYK WAT MY VADER REEDS VAN VOOR DIE BEGIN VAN DIE WÊRELD AF VIR JULLE GEREED HOU.

PSALM 107:1 [NLV]
DANK DIE HERE, WANT HY IS GOED!
SY TROU KEN GEEN EINDE NIE.