YouVersion Logo
Search Icon

Lewende Woord Hoofgemeente

Marcus Norden - Onbeperk (2023/12/03 9:00 Diens)

Marcus Norden - Onbeperk (2023/12/03 9:00 Diens)

Sondag 3 Desember 2023 09h00 - Marcus Norden

Locations & Times

Lewende Woord / Living Word - Main

72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184, South Africa

Sunday 9:00 AM

Welkom by Lewende Woord Hoofgemeente

Vir enige inligting, laai gerus die Church Center app af of besoek:
https://lewendewoord.churchcenter.com
hey
hey
Verwys na ons geloofshelde uit die Ou Testament soos genoem in Hebreërs 11.
hey
Moedig ons aan om onbelas en ongehinderd te wees in dit wat God ons voor geroep het .
hey
hey
Vergelyk die Christelike reis met 'n wedloop wat volharding vereis.
hey
Rig die aandag op Jesus as die volmaakte voorbeeld en bron van geloof.
hey
Beskryf Jesus se opofferende volharding vir die vreugde van die mensdom se verlossing.
hey
Na Jesus se verlossende werk word Hy verhewe na die regterhand van die Vader om vir ons in te tree.
hey
Na Jesus se verlossende werk word Hy verhewe na die regterhand van die Vader om vir ons in te tree.
hey
Moedig ons aan om te reflekteer op Christus se volharding om krag te vind vir die uitdagings wat ons in die gesig staar.
hey

Facebook

Volg ons op Facebook:
https://www.facebook.com/lewendewoord/

Instagram

Volg ons op Instagram:
https://www.instagram.com/lewendewoord_main/
hey

Gebedsversoeke en Getuienisse

Ons wil graag saam met jou bid en saam met jou die Here vereer:
https://lewendewoord.churchcenter.com/people/forms/226819