Dei Gratia
Kom Huis Toe
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
ALMAL IS INGESLUIT
LUK 15:1–2 [NLV]
LUK 15:7 [NLV]
“NET SO SAL DIE HEMEL BLYER WEES OOR EEN SONDAAR WAT TOT INKEER KOM AS OOR 99 ANDER WAT REGVERDIG IS EN NIE AFGEDWAAL HET NIE!”

LUK 15:8–15 [NLV]
“OF VERONDERSTEL ’N VROU HET TIEN WAARDEVOLLE SILWERMUNTSTUKKE EN VERLOOR EEN DAARVAN. SAL SY NIE ’N LAMP OPSTEEK EN DIE HUIS VAN HOEK TOT KANT UITVEE TOTDAT SY DIT KRY NIE?
EN WANNEER SY DIT KRY, ROEP SY HAAR VRIENDE EN BURE OM SAAM BLY TE WEES OMDAT SY HAAR MUNTSTUK GEVIND HET.
NET SO IS DAAR BLYDSKAP ONDER GOD SE ENGELE AS NET EEN SONDAAR TOT INKEER KOM.”
OM DIÉ PUNT VERDER TE VERKLAAR, HET JESUS VIR HULLE DIE VOLGENDE VERHAAL VERTEL: “’N MAN HET TWEE SEUNS GEHAD. DIE JONGSTE HET VIR SY PA GESÊ: ‘EK WIL MY DEEL VAN DIE BOEDEL NOU HÊ, EERDER AS OM TE WAG TOT PA DOODGAAN.’
DIE PA HET DUS INGESTEM OM SY RYKDOM TUSSEN SY TWEE SEUNS TE VERDEEL.
“ ’N PAAR DAE LATER HET HIERDIE JONGER SEUN AL SY BESITTINGS IN GELD OMSKEP, NA ’N VER LAND GEREIS, EN DAAR AL SY GELD VERKWIS MET ’N UITSPATTIGE LEWE.”
TEEN DIE TYD DAT SY GELD OPGERAAK HET, HET ’N GROOT HONGERSNOOD OOR DIE LAND GEKOM EN HY HET BEGIN HONGER LY. HY HET ’N PLAASLIKE BOER OORREED OM HOM TE HUUR OM SY VARKE TE VOER.

WAAR IS EK IN DIE STORIE?
- DIE JONGER BROER?
- DIE OUER BROER?
- DIE PA?
- DIE JONGER BROER?
- DIE OUER BROER?
- DIE PA?
“TOE HY UITEINDELIK TOT SY SINNE KOM,…"
LUK 15:17
LUK 15:17
LUK 15:20 [NLV]
EN TOE HY NOG VER WEG WAS, HET SY PA HOM GESIEN AANKOM. OORWELDIG MET ______________ HET HY NA SY SEUN TOE GEHARDLOOP,

GOD SE AGENDA IS EN BLY – KOM TERUG NA DIE OORSPRONKLIKE PLAN
OORWELDIG MET LIEFDE EN DEERNIS HET HY NA SY SEUN TOE GEHARDLOOP,
HOM OMHELS EN GESOEN
HOM OMHELS EN GESOEN
“DIE OUER BROER HET HOM LIEDERLIK VERERG EN WOU NIE INGAAN NIE.
SY PA HET TOE UITGEKOM EN HOM GESOEBAT,
SY PA HET TOE UITGEKOM EN HOM GESOEBAT,
LUK 15:31–32 [NLV]
“SY PA HET VIR HOM GESÊ: ‘KYK, MY LIEWE SEUN, EK EN JY IS NOG ALTYD HIER BYMEKAAR EN ALLES WAT EK HET, IS TOG JOUNE.
ONS MOET HIERDIE GELUKKIGE DAG VIER. WANT JOU BROER WAS DOOD EN HET TERUGGEKOM NA DIE LEWE! HY WAS VERLORE, MAAR NOU IS HY GEVIND!’”

SONDE BREEK MENSE EN MENSE IS VIR GOD BELANGRIK
ROM 8:29–30 [MESSAGE]
GOD KNEW WHAT HE WAS DOING FROM THE VERY BEGINNING. HE DECIDED FROM THE OUTSET TO SHAPE THE LIVES OF THOSE WHO LOVE HIM ALONG THE SAME LINES AS THE LIFE OF HIS SON.
THE SON STANDS FIRST IN THE LINE OF HUMANITY HE RESTORED. WE SEE THE ORIGINAL AND INTENDED SHAPE OF OUR LIVES THERE IN HIM.
AFTER GOD MADE THAT DECISION OF WHAT HIS CHILDREN SHOULD BE LIKE, HE FOLLOWED IT UP BY CALLING PEOPLE BY NAME.
AFTER HE CALLED THEM BY NAME, HE SET THEM ON A SOLID BASIS WITH HIMSELF. AND THEN, AFTER GETTING THEM ESTABLISHED, HE STAYED WITH THEM TO THE END, GLORIOUSLY COMPLETING WHAT HE HAD BEGUN.

KOM HUIS TOE!
ESEG 34: 5-6, 11–13 [NLV]
MY SKAPE HET VERSTROOID GERAAK SONDER ’N HERDER. HULLE IS MAKLIKE PROOI VIR ENIGE WILDE DIER.
HULLE HET OP BERGE EN OOR HEUWELS RONDGEDWAAL, OOR DIE HELE AARDE, EN TOG HET NIEMAND HULLE GAAN SOEK NIE.
“SO SÊ DIE OPPERMAGTIGE HERE: EK SAL SELF MY SKAPE SOEK EN VIR HULLE SORG. EK SAL SOOS ’N HERDER WEES WAT NA SY VERSTROOIDE KUDDE KYK.
EK SAL MY SKAPE VIND EN RED UIT AL DIE PLEKKE WAARHEEN HULLE VERSTROOI IS OP DAARDIE DONKER DAG VAN OORDEEL. UIT DIE NASIES EN LANDE WAAR HULLE WAS, BRING EK HULLE HUIS TOE NA HULLE EIE LAND