Dei Gratia
GOD het aan My Gedink
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
DIE MENS IS GESKAPE OM IN VERHOUDING MET GOD TE LEEF – SY TEENWOORDIGHEID TE GENIET EN DEUR HOM BEMIN TE WORD
THE HEBREW (CHATÁ) AND ITS GREEK EQUIVALENT (ÀµAΡTΊA/HAMARTIA) BOTH MEAN "MISSING THE MARK" OR "OFF THE MARK"
ROM 6:23 [NLV]
WANT WAT DIE SONDE UITBETAAL, IS DIE DOOD.

GOD ALREADY EXISTS IN LOVING RELATIONSHIP TO HIMSELF, SO HE'S NEVER BEEN LONELY. HE DIDN'T NEED A FAMILY – HE DESIRED ONE. SO, HE DEVISED A PLAN TO CREATE US, BRING US INTO HIS FAMILY AND SHARE WITH US ALL HE HAS. RICK WARREN
BINNE DIE BYBEL BETEKEN 'N VERBOND 'N HEILIGE OOREENKOMS OF WEDERSYDSE BELOFTE TUSSEN GOD EN 'N PERSOON OF 'N GROEP MENSE WAT GERIG IS OP ‘N BEPAALDE UITKOMS
EFES 1:3-5 [NLV]
3 GESEËND IS DIE GOD EN VADER VAN ONSE HERE JESUS CHRISTUS WAT ONS GESEËN HET MET ALLE GEESTELIKE SEËNINGE IN DIE HEMELE IN CHRISTUS,
4 SOOS HY ONS IN HOM UITVERKIES HET VOOR DIE GRONDLEGGING VAN DIE WÊRELD OM HEILIG EN SONDER GEBREK VOOR HOM IN LIEFDE TE WEES,
5 DEURDAT HY ONS VOORBESKIK HET OM ONS AS SY KINDERS VIR HOMSELF AAN TE NEEM DEUR JESUS CHRISTUS, NA DIE WELBEHAE VAN SY WIL...

DIE UITVERKIESING GAAN OOR DIE DOEL
GEN 3:15 [NLV]
“VAN NOU AF SAL JY (DUIWEL) EN DIE VROU VYANDE WEES. DIT GELD OOK VIR JOU NAGESLAG EN HAAR NAGESLAG. HAAR NAGESLAG SAL JOU NOODLOTTIG TREF TEEN DIE KOP EN JY SAL HOM NOODLOTTIG WOND AAN DIE HAKSKEEN.”

GEN 8:20–22 [NLV]
DAARNA BOU NOAG ’N ALTAAR VIR DIE HERE EN DAAROP OFFER HY VAN DIE DIERE EN VOËLS WAT VIR HIERDIE DOEL BESTEM WAS.
DIE HERE HET DIE OFFER AANVAAR EN VIR HOMSELF GESÊ: “EK SAL NOOIT WEER DIE AARDE VERVLOEK WEENS DIE MENS SE OORTREDINGS NIE. IMMERS, DIE MENS SE GEDAGTES IS BOOS VAN SY JEUG AF.
EK SAL NOOIT WEER AL DIE LEWENDE WESENS SO VERNIETIG NIE. SO LANK AS DIE AARDE BESTAAN, SÓ LANK SAL SAAITYD EN OESTYD, KOUE EN HITTE, WINTER EN SOMER, DAG EN NAG BLY VOORTBESTAAN.”

GEN 17:9-13 [NLV]
9 VERDER HET GOD AAN ABRAHAM GESÊ: MAAR JÝ MOET MY VERBOND HOU, JY EN JOU NAGESLAG NÁ JOU, VAN GESLAG TOT GESLAG.
10 DIT IS MY VERBOND WAT JULLE MOET HOU TUSSEN MY EN JULLE EN JOU NAGESLAG NÁ JOU: AL WAT MANLIK ONDER JULLE IS, MOET BESNY WORD—
11 JULLE MOET AAN DIE VLEES VAN JULLE VOORHUID BESNY WORD, EN DIT SAL ’N TEKEN WEES VAN DIE VERBOND TUSSEN MY EN JULLE.
12 ’N SEUNTJIE VAN AGT DAE DAN MOET ONDER JULLE BESNY WORD, AL WAT MANLIK IS IN JULLE GESLAGTE. DIE WAT IN JOU HUIS GEBORE IS, EN DIE WAT VAN ENIGE VREEMDELING MET GELD GEKOOP IS, WAT NIE VAN JOU GESLAG IS NIE—
13 DIE WAT IN JOU HUIS GEBORE EN WAT MET JOU GELD GEKOOP IS, MOET SEKERLIK BESNY WORD. SO MOET DAN MY VERBOND IN JULLE VLEES WEES AS ’N EWIGE VERBOND.

DIE KERN IS DAT GOD SAL SY BELOFTE NAKOM OM VIR ABRAHAM 'N FAMILIE TE GEE WAT DIE LAND TE LAAT BEËRWE EN DIE WÊRELD TE SEËN.
1. LAND
2. GROOT NAGESLAG
3. SEËN VIR HOM EN SY NAGESLAG
4. SEËN DEUR HOM VIR AL DIE NASIES
2. GROOT NAGESLAG
3. SEËN VIR HOM EN SY NAGESLAG
4. SEËN DEUR HOM VIR AL DIE NASIES
GOD BELOWE OM VAN ISRAEL 'N HEILIGE KONINKRYK VAN PRIESTERS TE MAAK WAT SY SEËN EN HEERLIKHEID AAN AL DIE NASIES SAL VERSPREI.
GOD BELOWE DAWID DAT SY NAAM GROOT SAL WEES EN 'N AFSTAMMELING UIT DAWID SE GESLAG OP TE WEK, WIE SE TROON EN KONINKRYK VIR EWIG SAL BESTAAN
MET ELKE VERBOND WORD GOD SE BELOFTES EN PLANNE OM DIE WÊRELD TE RED DEUR DIE VRUG VAN DIE VROU AL DUIDELIKER EN DUIDELIKER TOTDAT ONS UITEINDELIK SIEN DAT VERLOSSING SLEGS DEUR KONING JESUS PLAASVIND.
JER 31:31-34 [NLV]
31 KYK, DAAR KOM DAE, SPREEK DIE HERE, DAT EK MET DIE HUIS VAN ISRAEL EN DIE HUIS VAN JUDA ’N NUWE VERBOND SAL SLUIT;
32 NIE SOOS DIE VERBOND WAT EK MET HULLE VADERS GESLUIT HET OP DIÉ DAG TOE EK HULLE HAND GEGRYP HET OM HULLE UIT EGIPTELAND UIT TE LEI NIE—MY VERBOND WAT HÚLLE VERBREEK HET, ALHOEWEL ÉK GEBIEDER OOR HULLE WAS, SPREEK DIE HERE.
33 MAAR DIT IS DIE VERBOND WAT EK NÁ DIÉ DAE MET DIE HUIS VAN ISRAEL SAL SLUIT, SPREEK DIE HERE: EK GEE MY WET IN HULLE BINNESTE EN SKRYWE DIT OP HULLE HART; EN EK SAL VIR HULLE ’N GOD WEES, EN HULLE SAL VIR MY ’N VOLK WEES.
34 EN HULLE SAL NIE MEER ELKEEN SY NAASTE EN ELKEEN SY BROER LEER NIE EN SÊ: KEN DIE HERE; WANT HULLE SAL MY ALMAL KEN, KLEIN EN GROOT ONDER HULLE, SPREEK DIE HERE; WANT EK SAL HULLE ONGEREGTIGHEID VERGEWE EN AAN HULLE SONDE NIE MEER DINK NIE.

ESEG 36:25-27 [NLV]
25 DAN SAL EK SKOON WATER OP JULLE GIET, SODAT JULLE REIN KAN WORD; VAN AL JUL ONREINHEDE EN VAN AL JUL DREKGODE SAL EK JULLE REINIG.
26 EN EK SAL JULLE ’N NUWE HART GEE EN ’N NUWE GEES IN JUL BINNESTE GEE; EN EK SAL DIE HART VAN KLIP UIT JULLE VLEES WEGNEEM EN JULLE ’N HART VAN VLEES GEE.
27 EN EK SAL MY GEES IN JUL BINNESTE GEE EN SAL MAAK DAT JULLE IN MY INSETTINGE WANDEL EN MY VERORDENINGE ONDERHOU EN DOEN.

HEB 9:11–15 [NLV]
MAAR NOU HET CHRISTUS AS HOËPRIESTER GEKOM OM AL GOD SE WELDADE TE BEDIEN. HY HET DAARDIE GROOT, VOLMAAKTE HEILIGDOM IN DIE HEMEL WAT NIE DEEL UITMAAK VAN HIERDIE MATERIËLE SKEPPING NIE, BINNEGEGAAN.
EENS EN VIR ALTYD HET HY MET BLOED IN DIE ALLERHEILIGSTE INGEGAAN, MAAR NIE MET DIE BLOED VAN BOKKE EN KALWERS NIE, NEE, HY HET MET SY EIE BLOED DAAR INGEGAAN EN VIR ONS ’N EWIGE REDDING BEWERK.
HOEVEEL TE MEER SAL DIE BLOED VAN CHRISTUS, WAT HOMSELF DEUR DIE WERKING VAN DIE EWIGE GEES AS ’N VOLKOME OFFER AAN GOD GEOFFER HET, ONS GEWETENS SKOON WAS VAN DIE LAS VAN DADE WAT TOT DIE DOOD LEI SODAT ONS DIE LEWENDE GOD KAN DIEN!
DAAROM IS HY OOK DIE MIDDELAAR VAN DIE NUWE VERBOND TUSSEN GOD EN ONS SODAT ALMAL WAT GENOOI IS, DIE EWIGE ERFDEEL KAN ONTVANG WAT GOD VIR HULLE BELOOF HET.
WANT CHRISTUS HET GESTERF OM HULLE TE BEVRY VAN DIE STRAF VAN DIE SONDES WAT HULLE ONDER DAARDIE EERSTE VERBOND BEGAAN HET.

HEB 7:22 [NLV]
OP GROND VAN HIERDIE KRAGTIGE EED HET JESUS DIE BORG GEWORD WAT INSTAAN VIR DIE EFFEKTIWITEIT VAN HIERDIE UITNEMENDER VERBOND.

JESUS
1. JESUS IS DIE 2 DE ADAM
2. HY IS DIE NAGESLAG VAN ABRAHAM
3. DIE GROTER AS MOSES
4. DIE SEUN VAN DAWID
5. LEEF VIR EWIG OM TE HEERS EN VIR ONS IN TE TREE
6. JESUS BRING NUWE LEWE EN NUWE JERUSALEM

MATT 26:26–30 [NLV]
TERWYL HULLE BESIG WAS OM TE EET, NEEM JESUS BROOD EN VRA GOD SE SEËN DAAROP. TOE BREEK HY DIT IN STUKKE EN GEE DIT AAN SY DISSIPELS MET DIE WOORDE: “NEEM EN EET DIT. DIT IS MY LIGGAAM.” EN HY HET DIE BEKER GENEEM EN GOD DAARVOOR GEDANK.
HY HET DIT AAN HULLE GEGEE MET DIE WOORDE: “DRINK ALMAL DAARUIT, WANT DIT IS MY BLOED WAT DIE VERBOND TUSSEN GOD EN SY VOLK VERSEËL. DIT WORD VIR BAIE VERGIET SODAT HULLE SONDES VERGEWE KAN WORD.
EK VERKLAAR NOU HIER PLEGTIG DAT EK VAN NOU AF NIE WEER WYN SAL DRINK NIE TOTDAT EK OPNUUT DIE FEESWYN SAAM MET JULLE SAL DRINK IN DIE KONINKRYK VAN MY VADER.”
HULLE HET TOE DIE LOFLIED GESING EN UITGEGAAN NA DIE OLYFBERG TOE.

EK WORD EEN DEUR GELOOF MET SY DOOD EN SY OPSTANDING EN EK STAAN OP IN DIE NUWE VERBONDSLEWE
KOL 2:12 [NLV]
TOE JULLE GEDOOP IS, IS JULLE SAAM MET CHRISTUS BEGRAWE. OMDAT JULLE ÉÉN IS MET HOM IS JULLE OOK SAAM MET HOM OPGEWEK. JULLE GELOOF IN DIE KRAG VAN GOD HET DIT MOONTLIK GEMAAK. EN DIT IS HIERDIE SELFDE KRAG WAT JESUS UIT DIE DOOD OPGEWEK HET!

MATT 28:16–20 [NLV]
DIE ELF DISSIPELS HET TOE NA GALILEA GEGAAN, NA DIE BERG SOOS JESUS HULLE BEVEEL HET. TOE HULLE HOM SIEN, HET HULLE HOM AANBID, ALHOEWEL PARTY VAN HULLE NOG GETWYFEL HET.
JESUS KOM TOE NADER EN SÊ VIR SY DISSIPELS: “GOD HET DIE VOLLE MAG OOR HEMEL EN AARDE AAN MY TOEVERTROU.
GAAN DAN, MAAK AL DIE NASIES MY DISSIPELS, EN DOOP HULLE IN DIE NAAM VAN DIE VADER EN DIE SEUN EN DIE HEILIGE GEES. LEER HULLE OM ALLES TE GEHOORSAAM WAT EK AAN JULLE OPGEDRA HET.
EN WEET VIR SEKER: EK IS VIR ALTYD BY JULLE, TOT AAN DIE EINDE VAN DIE WÊRELDGESKIEDENIS.”