Dei Gratia
Gedelegeerde Gesag
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
ALLE GESAG KOM VAN GOD AF
Psalm 24:1
1 ’n Dawidspsalm.
Die aarde behoort
aan die Here,
met alles wat daarop is,
die wêreld
en alles wat daarop lewe
Psalm 24:1
1 ’n Dawidspsalm.
Die aarde behoort
aan die Here,
met alles wat daarop is,
die wêreld
en alles wat daarop lewe
“Where use is not known, abuse is inevitable” – Dr Myle Munroe
ONS HET SOVER GEDWAAL…
Nehemia 8:6-9
6 Esra het die Here, die groot God geprys. Die mense het hierop “Amen! Amen!” gesê terwyl hulle hulle hande na die hemel toe uitstrek. Almal het voor die Here gekniel en met hulle gesigte laag teen die grond neergebuig.
7 Die Leviete Jesua, Bani, Serebja, Jamin, Akkub, Sabbetai, Hodija, Maäseja, Kelita, Asarja, Josabad, Ganan en Pelaja het die gebooie uitgelê aan die mense wat daar gestaan het.
8 Hulle het uit God se wetboek voorgelees en mooi verduidelik wat dit beteken. Hulle het seker gemaak die mense verstaan wat gelees is.
9 Die mense het begin huil toe hulle hoor wat in die boek staan.
Toe het Nehemia, die priester en skrywer Esra en die Leviete wat die gebooie vir die mense verduidelik het, gesê: “Julle moenie treur of huil nie, vandag is ’n spesiale dag wat aan die Here, julle God, gewy is.”

Ezra en God se uitnodiging is “KEER TERUG – JULLE KAN

WIE BEGEER GOD SE WIL IN JOU LEWE?
- Sy wil in jou persoonlike lewe
- Sy wil in jou huwelik
- Sy wil in jou huisgesin
- Sy wil by die skool
- Sy wil in jou besigheid....
- Sy wil in jou persoonlike lewe
- Sy wil in jou huwelik
- Sy wil in jou huisgesin
- Sy wil by die skool
- Sy wil in jou besigheid....
GOD NOOI ONS OM SY GESAG IN ONS, OP AARDE UIT TE LEEF
Genesis 1:26, 27
26 Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy kan heers oor die vis in die see, die voëls in die lug, die mak diere, die wilde diere en al die diere wat op die aarde kruip.”
27 God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep
VERTEENWOORDIGER (Woordeboek)
- Iemand wat ander VERTEENWOORDIG en namens hulle optree
- ‘n Ambassadeur is ‘n VERTEENWOORDIGER wat sy land in die buiteland VERTEENWOORDIG

WIE VERTEENWOORDIG EK EN JY?
Verteenwoordig ons God
OF
Verteenwoordig ons onsself, die wêreld, sosiale media, skool programme, kinder partytjies, “Eks nie lus nie”....?
ONS KAN NIE DIE VERTEENWOORDIGER VAN ALBEI WEES NIE.

HOEKOM SUKKEL ONS SO OM GOD TE VERTEENWOORDIG?
Die Rede: WANT DAAR IS ‘N GODDELIKE ORDE.
Hand 2:36 “Die hele Israel moet nou vas en seker weet: God het hierdie Jesus, wat julle gekruisig het, Here en Christus gemaak!”
Christus (Christos) – “Anointed”
Here (kurios) – “Supreme in authority; Controller; Master; Owner; God”
- God is bo aan die orde
- Nie my vrou, my kinders, my besigheid, my vriende nie, die skool, Sosiale events ens....

MY GESAG VLOEI VAN HOM AF
Joh 14: 6
6 Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie.
Ps 23:1
1' n Psalm van Dawid.
Die Here is my herder, ek kom niks kort nie
Gal 2:19, 20
19 Maar wat my betref, deur die wet is ek vir die wet dood sodat ek vir God kan lewe: ek is saam met Christus gekruisig, 20 en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê.
Rom 8: 14-17
14 Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei, is kinders van God. 15 Die Gees wat aan julle gegee is, maak julle nie tot slawe nie en laat julle nie weer in vrees lewe nie; nee, julle het die Gees ontvang wat julle tot kinders van God maak en wat ons tot God laat roep: “Abba!” Dit beteken Vader. 16 Hierdie Gees getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is. 17 En omdat ons kinders is, is ons ook erfgename. Ons is erfgename van God, erfgename saam met Christus. Aangesien ons deel het aan sy lyding, sal ons ook deel hê aan sy heerlikheid

Goddelike gesag vloei uit GOD UIT; nie uit eie pogings en selfhelp materiaal nie.
Goddelike ouerskap, het Goddelike gesag nodig
Goddelike leierskap, het Goddelike gesag nodig
Goddelike huwelike, het Goddelike gesag nodig
EK BUIG IN AFHANKLIKHEID TEENOOR DIE EEN VAN WAAR MY HULP KOM.....

WAT GAAN EK EN JY KIES?
Gaan ons ons knieë buig voor ons Lewende Almagtige God
Gaan ons ons wil neerlê voor Hom in ruil vir Sy wil
OF
Gaan ons bly buig voor Skool Programme, Sport geleenthede, Oorlewering, Tradisies, Sosiale Geleenthede Ens…

‘N GEBED AS VERKLARING…
Gebasseer op die Matt 6 Gebed van Jesus
ABBA VADER, WAT OORALS OM MY & IN MY LEEF.
HEILIG, EWIG & WAARDIG IS U NAAM.
EK BID DAT U WIL & U Weë SIGBAAR SAL WEES IN MY LEWE; MY HUWELIK;
MY GESIN; MY BESIGHEID (SKOOL) & AL MY VERHOUDINGS.
DANKIE DAT U DAAGLIKS VOORSIEN AAN AL MY BEHOEFTES & DANKIE DAT U VOLMAAKTE VERGIFNIS, IN MY LEWE, MY IN STAAT STEL, OM DIE WAT TEEN MY FOUTEER,
TOTAAL TE VERGEWE.
DANKIE, DAT JESUS CHRISTUS, BINNE MY; MY IN STAAT STEL OM TE HEERS
OOR DIE WERKE VAN DIE BOSE.
U IS MY GOD, EN AL MY LOF EN DANK GEE EK AAN U.
AMEN