YouVersion Logo
Search Icon

Nuwe Lewe Gemeente

22 OKT 2023 // Moet nie die VUUR Blus nie

22 OKT 2023 // Moet nie die VUUR Blus nie

Aanddiens | Past Evan Rautenbach | www.nuwelewe.org.za

Locations & Times

Nuwe Lewe, 48 Ametis st, Klerksdorp

48 Ametis St, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, South Africa

Sunday 6:00 PM

Kyk die diens op Nuwe Lewe LIVE

Al ons dienste kan REGSTREEKS (en later) op ons WEBBLAD gekyk word:
https://www.live.nuwelewe.org.za

Kyk die diens op NL se Facebook blad:

DANKIE vir elkeen wat AANLYN deel is van Nuwe Lewe!👏 ●LIKE ons blad ●SHARE die preek ●DEEL jou gedagtes in die 'comments'
https://www.facebook.com/NuweLeweKld/videos/
Never let the fire in your heart go out. Keep it alive. Serve the Lord. When you hope, be joyful. When you suffer, be patient. When you pray, be faithful. Share with God's people who are in need. Welcome others into your homes.

Rom 12:11-13

🙏Persoonlike Gebedsversoeke🙏

Stuur gerus 'n WhatsApp boodskap as jy 'n persoonlike gebedsversoek het. Dit is 'n privaat gesprek tussen jou en die NL span.
https://wa.me/27661678980

➡️Offergawe / Bydraes / Tiendes

“Elkeen moet gee soos hy in sy hart besluit het, nie uit spyt of dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief.” 2 Korintiërs 9:7
https://nuwelewe.org.za/gee/

➡️NL KONTAK BESONDERHEDE

●Landlyn: 018 468 7862
●NL Whatsapp: 066 167 8980
info@nuwelewe.org.za
●https://www.nuwelewe.org.za
Gemeente Bankbesonderhede:
ABSA
Rekening No: 0950161604
Takkode: 334338
FNB
Rekening No: 62307758146
Takkode: 250053

📲Wil jy Nuwe Lewe se Whatsapp boodskappe ontvang?

1️⃣Stuur jou Naam en Van in 'n Whatsapp boodskap na 066 167 8980  2️⃣SAVE asb die nommer op jou foon: 066 167 8980
https://wa.me/message/DAYVX54FRJQBJ1