Dei Gratia
+1 LEEF INVLOEDRYK Reeks - Hier om te Dien
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
DIENS
TYD + MISSIE = DIENSWERK
HIER OM TE DIEN
DOEN VIR EEN WAT JY WENS JY VIR ALMAL KAN DOEN

1 PET 4:7–11 [NLV]
DAAROM MOET JULLE SELFBEHEERS EN NUGTER WEES; DAN SAL JULLE KAN BID. DIE BELANGRIKSTE VAN ALLES IS DAT JULLE MEKAAR ONSELFSUGTIG MOET LIEFHÊ, AL TAP DIT JULLE ENERGIE. SULKE LIEFDE MAAK BAIE SONDES TOE.
TWEEDENS: ONTVANG MEKAAR IN JULLE HUISE SONDER OM TE KLA.
DERDENS: GOD HET AAN ELKEEN VAN JULLE ’N GENADEGAWE GEGEE. MET HIERDIE GAWES MOET JULLE MEKAAR DIEN SODAT GOD SE RYK EN ONVERDIENDE GOEDHEID (GENADE) DEUR JULLE NA MEKAAR TOE KAN VLOEI

TYD
TYD + MISSIE = DIENSWERK
TYD + MISSIE = DIENSWERK
LUK 12:34 [NLV]
“WAAR JOU SKAT IS, SAL JOU HART EN GEDAGTES OOK WEES.”

24 UUR PER DAG
FAITH, FAMILY, AND FRIENDS
HEALTH, HOBBY AND HYGIENE
SERVICE, SOUL, SMILE
FAITH, FAMILY, AND FRIENDS
HEALTH, HOBBY AND HYGIENE
SERVICE, SOUL, SMILE
MATT 20:25–28 [NLV]
JESUS ROEP HULLE TOE BYMEKAAR EN SÊ: “JULLE WEET IN HIERDIE WÊRELD TIRANNISEER DIE MAGHEBBERS DIE NASIES, EN DIE MAGTIGES DOMINEER HULLE.
MAAR ONDER JULLE MOET DIT HEELTEMAL ANDERS WEES.
WIE ONDER JULLE ’N LEIER WIL WEES, BEHOORT JULLE DIENSKNEG TE WEES. EN WIE DIE EERSTE ONDER JULLE WIL WEES, MOET JULLE SLAAF WEES.
SELFS EK, DIE SEUN VAN DIE MENS, HET NIE GEKOM OM GEDIEN TE WORD NIE, MAAR OM DIENS TE LEWER EN BOONOP MY LEWE TE GEE AS ’N LOSPRYS VIR BAIE MENSE.”

FILL 2:5-7 [NLV]
JULLE GESINDHEID MOET SOOS JESUS CHRISTUS S’N WEES:
ALHOEWEL HY SELF GOD WAS, HET HY NIE VASGEKLOU AAN WAT HOM TOEKOM NIE, MAAR HY HET DIT PRYSGEGEE: HY HET ’N SLAAF GEWORD EN AAN MENSE GELYK GEWORD.

HOEKOM MOET EK DIEN?
DIENS WORD DIE VOERTUIG VAN LIEFDE EN GENADE

MISSIE
DIT WAT ONS DOEN - AL SIEN ONS NIE DIE RESULTATE NIE, HET EWIGHEIDSWAARDE
DIT WAT ONS DOEN - AL SIEN ONS NIE DIE RESULTATE NIE, HET EWIGHEIDSWAARDE
TYD + MISSIE = DIENSWERK
DIENSWERK
WAT DOEN JY AS JY BESEF JY IS DIE MEES INVLOEDRYKE PERSOON IN DIE VERTREK?

JOH 13:3–5 [NLV]
HY HET TOE VAN DIE TAFEL AF OPGESTAAN, SY BOKLERE UITGETREK, ’N DOEK GEVAT EN DIT OM HOM VASGEBIND. DAARNA HET HY WATER IN ’N WASSKOTTEL GEGOOI EN BEGIN OM DIE DISSIPELS SE VOETE TE WAS EN AF TE DROOG MET DIE DOEK WAT OM HOM VASGEBIND WAS

KYK NA GELEENTHEDE OM AAN ANDER TE DOEN WAT JY WEET ANDER NIE EERS SAL OORWEEG OM VIR JOU TE DOEN NIE
EFES 4:11-12 [NLV]
HÝ HET SOMMIGE AS APOSTELS GEGEE, ANDER AS PROFETE, ANDER AS EVANGELISTE, EN ANDER AS HERDERS EN LERAARS, OM GOD SE MENSE TOE TE RUS VIR DIE WERK WAT HULLE IN SY DIENS MOET DOEN.
HULLE WERK IS OM CHRISTUS SE LIGGAAM OP TE BOU. SO SAL ONS UITEINDELIK ALMAL DEUR GELOOF EN DEURDAT ONS DIE SEUN VAN GOD KEN, ’N EENHEID VORM, ’N VOLMAAKTE MENS, WAT AAN DIE STANDAARD VAN CHRISTUS SE VOLMAAKTHEID VOLDOEN.

KYK UIT VIR GELEENTHEDE VAN INVLOED
MET DIE SKOONHEID VAN DIE EVANGELIE VAN GENADE EN DIT DEUR DIENS GEE ONS GEUR AAN DIE LEWE OM ONS
MATT 20:26-28 [NLV]
WIE ONDER JULLE ’N LEIER WIL WEES, BEHOORT JULLE DIENSKNEG TE WEES. EN WIE DIE EERSTE ONDER JULLE WIL WEES, MOET JULLE SLAAF WEES. SELFS EK, DIE SEUN VAN DIE MENS, HET NIE GEKOM OM GEDIEN TE WORD NIE, MAAR OM DIENS TE LEWER EN BOONOP MY LEWE TE GEE AS ’N LOSPRYS VIR BAIE MENSE.”