YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

+1 LEEF INVLOEDRYK Reeks - Liefde beweeg my

+1 LEEF INVLOEDRYK Reeks - Liefde beweeg my

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

hey
DIE SOM VAN LIEFDE

DIE SOM VAN LIEFDE
- PLUS EEN!
EMPATIE + AKSIE = LIEFDE
HEB 4:15-16 [NLV]
HIERDIE HOËPRIESTER VAN ONS KAN TEN VOLLE MET ONS IN ONS SWAKHEDE SAAMVOEL, WANT HY MOES PRESIES DIESELFDE VERSOEKINGS AS ONS TROTSEER – BEHALWE DAT HY NIE VOOR DIE SONDE GESWIG HET NIE.
KOM ONS GAAN DAN MET VOLLE VRYMOEDIGHEID NA DIE TROON VAN ONS GENADIGE GOD. HY SAL AAN ONS SY DEERNIS EN ONVERDIENDE GOEDHEID BEWYS SODAT ONS OP DIE REGTE TYD GEHELP SAL WORD.
Splangkd-nid’-zom-ai

INGEWANDE KOM IN BEWEGING.
HE WAS MOVED WITH PITY IN HIS INNER PARTS.

DIE VERMOË OM JOUSELF IN DIE PLEK VAN DIE ANDER TE STEL, WAT DEUR EMPATIE ONTWIKKEL WORD, VEROORSAAK DAT LIEFDE SIGBAAR WORD

EMPATIE + AKSIE = LIEFDE
LUK 10:33–37 [NLV]
33 MAAR ’N SEKERE SAMARITAAN WAT OP REIS WAS, HET OP HOM AFGEKOM; EN TOE HY HOM SIEN, HET HY INNIG JAMMER GEVOEL,
34 EN NA HOM GEGAAN, SY WONDE VERBIND EN OLIE EN WYN DAAROP GEGOOI. HY HET HOM TOE OP SY EIE PAKDIER GEHELP EN HOM NA ’N HERBERG GENEEM EN VIR HOM GESORG.
35 EN TOE HY DIE VOLGENDE MÔRE WEGGAAN, HAAL HY TWEE PENNINGS UIT EN GEE DIT AAN DIE EIENAAR VAN DIE HERBERG EN SÊ VIR HOM: SORG VIR HOM, EN ENIGE ONKOSTE WAT JY NOG MEER MAG HÊ, SAL EK JOU BETAAL AS EK TERUGKOM.
36 WIE DAN VAN HIERDIE DRIE, DINK JY, WAS DIE NAASTE VAN HOM WAT ONDER DIE ROWERS VERVAL HET?
37 EN HY ANTWOORD: HY WAT BARMHARTIGHEID AAN HOM BEWYS HET. TOE SÊ JESUS VIR HOM: GAAN EN DOEN JY NET SO.
AS EK STOP EN DIE MAN HELP, WAT SAL MET MY GEBEUR?
AS EK NIE STOP EN DIE PERSOON HELP, WAT GAAN VAN HOM WORD?


ROM 5:7–8 [NLV]
7 WANT NOULIKS SAL IEMAND VIR ’N REGVERDIGE STERWE—VIR ’N GOEIE MENS SAL IEMAND MISKIEN NOG DIE MOED HÊ OM TE STERWE —
8 MAAR GOD BEWYS SY LIEFDE TOT ONS DAARIN DAT CHRISTUS VIR ONS GESTERF HET TOE ONS NOG SONDAARS WAS.
BUITENSPORIGE VRYGEWIGHEID TEENOOR ANDER IS DIE GEPASTE REAKSIE OP GOD SE BUITENSPORIGE VRYGEWIGHEID IN LIEFDE TEENOOR ONS.
.

1 KOR 13:13
DIE GROOTSTE HIERVAN IS DIE LIEFDE

2 KOR 5:14–15 [NLV]
WANT DIE LIEFDE VAN CHRISTUS DRING ONS, OMDAT ONS VAN OORDEEL IS, DAT AS EEN VIR ALMAL GESTERF HET, HULLE DAN ALMAL GESTERF HET; EN HY HET VIR ALMAL GESTERWE, SODAT DIE WAT LEWE, NIE MEER VIR HULSELF MOET LEWE NIE, MAAR VIR HOM WAT VIR HULLE GESTERF HET EN OPGEWEK IS.