YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

BEWEEG...van Angstig na Vredevol

BEWEEG...van Angstig na Vredevol

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

hey
WAT MAAK MY SOMS INTENS BEANGS?

WATTER INVLOED HET ANGSTIGHEID OP MY LEWE?

HET JY AL GEDINK WATTER INVLOED ANGSTIGHEID OP ‘N MENS HET?

PS 55:1–6 [NLV]
LUISTER NA MY GEBED, O GOD. MOENIE MY SMEEKBEDE IGNOREER NIE!
LUISTER, ASSEBLIEF, EN ANTWOORD MY, WANT MY MOEILIKHEDE GEE MY NIE RUS NIE.
EK IS ONTSTELD OOR DIE DREIGING VAN MY VYANDE, OOR DIE DRUK VAN DIE GODDELOSES.
HULLE BRING ELLENDES OOR MY, EN KWEEK VYANDSKAP IN HULLE TOORN.
MY HART PYN BINNE-IN MY. DIE ANGS VAN DIE DOOD KOM OOR MY.
VREES EN BEWING OORWELDIG MY. EK KAN NIE OPHOU BEWE NIE.
1 KOR 2:3 [NLV]
EK HET NA JULLE GEKOM IN SWAKHEID – ANGSTIG EN VOL HUIWERING. MY BOODSKAP EN MY PREDIKING WAS BITTER EENVOUDIG.



MARK 14:32-34 [NLV]
“SIT JULLE HIER TERWYL EK GAAN BID.” DAARNA NEEM HY PETRUS EN JAKOBUS EN JOHANNES SAAM MET HOM. TOE PAK ’N GEWELDIGE ONTSTELTENIS EN BENOUDHEID HOM EN HY SÊ VIR HULLE: “EK IS BENOUD TOT STERWENS TOE! BLY HIER EN WAAK!”



WAT DOEN ONS MET ANGSTIGHEID?
WAT DOEN ‘N MENS MET VREES?

BEWEEG VAN ANGSTIGHEID NA VREDE

FILIPENSE 4:4-9 [NLV]
WEES ALTYD BLY OMDAT JULLE WEET DAT JULLE AAN DIE HERE BEHOORT. EK SÊ DIT WEER: “WEES BLY!” LAAT ALMAL SIEN HOE BEDAGSAAM JULLE LEWE. ONTHOU: DIE HERE KOM BINNEKORT!
MOET OOR NIKS BEKOMMERD WEES NIE, MAAR BID OOR ALLES. VRA ALLES WAT JULLE NODIG HET VAN GOD, TERWYL JULLE HOM OOK DANK VIR ALLES WAT HY DOEN. AS JULLE SO BID, SAL JULLE GOD SE VREDE BELEEF.
HIERDIE VREDE IS WONDERLIKER AS WAT ’N MENS OOIT KAN DINK. OMDAT JULLE AAN CHRISTUS BEHOORT, SAL DIE VREDE VAN GOD JULLE HARTE EN GEDAGTES SOOS ’N VEILIGHEIDSWAG OPPAS.
TEN SLOTTE, LIEWE BROERS EN SUSTERS BEDINK ALLES WAT WAAR, EERBAAR, SKOON, SUIWER, LIEFLIK EN LOFWAARDIG IS. EN LEEF VOLGENS ALLES WAT JULLE VAN MY GELEER, OORGENEEM, GEHOOR EN GESIEN HET.
DAN SAL DIE GOD WAT VREDE GEE, BY JULLE WEES.
DAAR IS DIE NORMALE BESORGDHEDE

ENIGE SAAK WAT JOU TOT AKSIE LY EN NIE VERLAM LAAT,KAN KONSTRUKTIEF WEES

BESORGDHEID WORD NIE NET BLINDELINGS OORWIN, ELIMINEER OF ONDERDRUK NIE – MAAR NODIG OM DAARNA TE LUISTER

SKEP ‘N BEWUSTHEID VAN GOD IN DONKER TYE

BEWUSTHEID VAN GOD
JY DOEN DIT DEUR MET GOD TE PRAAT EN TE BLY PRAAT


VREDE IS TEENWOORDIGHEID VAN GOD SELF

TEN SLOTTE, LIEWE BROERS EN SUSTERS BEDINK ALLES WAT WAAR, EERBAAR, SKOON, SUIWER, LIEFLIK EN LOFWAARDIG IS. EN LEEF VOLGENS ALLES WAT JULLE VAN MY GELEER, OORGENEEM, GEHOOR EN GESIEN HET.


DINK DIE GROOT GOD PRENTJIE

“BEWEEG VAN MY WAARDES”

“EN GOD WAT VREDE GEE, SAL BY JULLE WEES.”
‘N BEWEGING VAN LIEFDE IS DUS WAAR GOD DIE FOKUSPUNT WORD

PS 27:1 [NLV]
DIE HERE IS MY LIG EN ?MY REDDER, VIR WIE SOU EK BANG WEES? DIE HERE IS MY TOEVLUG, VIR WIE SOU EK VREES?


PS 46:2-4, 8-12 [NLV]
GOD IS VIR ONS ‘N TOEVLUG EN ‘N BESKERMING; HY WAS NOG ALTYD BEREID OM TE HELP IN NOOD. DAAROM IS ONS NIE BANG NIE, AL GEE DIE AARDE PAD, AL SKUIF DIE BERGE TOT ?IN DIE DIEPTES VAN DIE SEE, AL DRUIS EN SKUIM DIE WATERS VAN DIE SEE, AL SKUD DIE BERGE DEUR SY ONSTUIMIGHEID. SELA...
JESAJA 26:3 [NLV]
“EN DIE WAT OP HOM VERTROU. GEE AAN HULLE VREDE EN VOORSPOED, HERE, WANT HULLE HET HULLE VERTROUE OP U GESTEL.”


JOHN 14:27 [NLV]
“PEACE I LEAVE WITH YOU, MY PEACE I GIVE YOU. I DO NOT GIVE AS THE WORLD GIVES. DO NOT LET YOUR HEARTS BE TROUBLED AND DO NOT BE AFRAID.”