YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

BEWEEG...van Stukkend na heel

BEWEEG...van Stukkend na heel

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

GEVOEL VAN STUCK HELP ONS OM TE SIEN HOE BAIE ONS NET DINK AAN ONSSELF EN WAT ONS DINK ONS OP ​​GEREGTIG IS

OM STUCK TE VOEL HERINNER ONS DAT ONS NIE ALMAGTIG IS EN SOEWEREINITEIT HET

GEVOEL VAN STUCK HERINNER ONS DAT DIE LAASTE HOOFSTUK VAN ONS STORIE HET NOG NIE AANGEBREEK NIE

ONS IS SOMS VASGEVANG DEUR KORTSTONDIGE EN KORTSIGTIGE BEGEERTES

DIE PROBLEEM IS NIE DAT ONS TE VEEL WIL HÊ VAN DIE LEWE NIE, MAAR DAT ONS IN ONSSELF TEVREDE IS MET DIT WAT ONS GEWORD HET DEUR BAIE INVLOEDE

SPREUKE 16:25 [NLV]
DIT KAN LYK OF ’N MENS REG LEWE. AGTERNA GESIEN IS DIT DIE PAD VAN DIE DOOD.


STUKKEND MAAK STUKKEND

"ALL GREAT SPIRITUALITY IS ABOUT WHAT WE DO WITH OUR PAIN. IF WE DO NOT TRANSFORM OUR PAIN, WE WILL TRANSMIT IT TO THOSE AROUND US“ R ROHR

DROOM ‘N OOMBLIK OOR ‘N LEWE WAT WAARLIK VRY IS VAN HIERDIE DINGE WAT ONS ALMAL IEWERS RAAK

HEELHEID IS GEKOPPEL AAN HOE JY DIE LEWE DOEN IN VERHOUDING MET GOD EN NIE AAN JOU PERSOONLIKE SUKSES STORIES NIE

JOH 4:7-18 [NLV]
7. ‘N SAMARITAANSE VROU KOM TOE DAAR AAN OM WATER TE SKEP. JESUS VRA HAAR: “GEE VIR MY ASSEBLIEF WATER OM TE DRINK.”
8. SY DISSIPELS WAS TOE NOG IN DIE DORP OM KOS TE GAAN KOOP.
9. DIE SAMARITAANSE VROU SÊ TOE VIR HOM: “HOE OP AARDE VRA JY WAT ’N JOOD IS, VAN MY WAT ’N SAMARITAANSE VROU IS, WATER OM TE DRINK?” DIE JODE WOU IMMERS NIKS MET DIE SAMARITANE TE DOEN HÊ NIE.
10. JESUS HET DAAROP GEREAGEER: “AS JY MAAR NET HIERDIE GAWE VAN GOD VIR JOU GEKEN HET, EN GEWEET HET WIE DIT IS WAT VIR JOU VRA: ‘GEE VIR MY WATER OM TE DRINK,’ SOU JY HÓM GEVRA HET EN HY SOU VIR JOU WATER GEGEE HET WAT TOT DIE EWIGE LEWE LEI.”
11. DIE VROU SÊ VIR JESUS: “MENEER, JY HET NIE EERS ’N SKEPDING NIE, EN DIE PUT IS REGTIG DIEP. VAN WAAR KRY JY DIÉ LEWENDE WATER?
12. JY IS BESLIS NIE BELANGRIKER AS ONS VADER JAKOB WAT HIERDIE PUT VIR ONS GEGEE HET EN SELF SAAM MET SY SEUNS EN DIERE DAARUIT GEDRINK HET NIE.”
13. JESUS ANTWOORD HAAR: “ELKEEN WAT VAN HIERDIE WATER DRINK, SAL WEER DORS WORD.
14. WIE EGTER VAN DIE WATER DRINK WAT EK HOM GEE, SAL NIMMER AS TE NOOIT WEER DORS WORD. DIE WATER WAT EK VIR HOM SAL GEE, SAL ’N FONTEIN IN HOM WORD WAARVAN DIE WATER VIR ALTYD SAL BLY OPBORREL.”
15. DIE VROU SÊ TOE VIR HOM: “MENEER, GEE MY VAN HIERDIE WATER SODAT EK NIE WEER DORS WORD EN HIERHEEN HOEF TE KOM OM WATER TE SKEP NIE.”
16. HY SÊ VIR HAAR: “GAAN ROEP JOU MAN EN KOM DAN TERUG HIERNATOE.”
17. DIE VROU HET DADELIK GEREAGEER: “EK HET NIE ’N MAN NIE.” JESUS BEAAM DIT TOE: “JY HET REG GESÊ: ‘EK HET NIE ’N MAN NIE.’
18. WANT JY HET REEDS VYF MANS GEHAD EN DIE EEN WAT JY NOU HET, IS EINTLIK NIE JOU MAN NIE. DIT WAT JY GESÊ HET, IS DIE WAARHEID.”
VERVULLING VAN BEGEERTES WAT UIT SEERKRY GEBORE LEI TOT DOODLOOPSTRATE EN ‘N AFWAARDSE SPIRAAL

WAT AS AL JOU BEGEERTES BLOOT ?VINGERWYSERS NA GOD IS?

BAIE HET VERVULLING IN GEES OMDAT JY WEDERGEBORE IS MAAR JY ‘STRUGGLE’ IN JOU SIEL

JOH 4:10 [NLT]
JESUS REPLIED, “IF YOU ONLY KNEW THE GIFT GOD HAS FOR YOU AND WHO YOU ARE SPEAKING TO, YOU WOULD ASK ME, AND I WOULD GIVE YOU LIVING WATER.”


AS JY TE BANG IS OM TE ‘BEWEEG’ SAL JY NOOIT WEET NIE

AS JY WEET WAT GOD WERKLIK VIR JOU VOORBEREI HET SAL JY VRA.... SOEK.... EN VIND.

DIE HERE ‘CONNECT’ MET ONS OP DIE VLAK VAN ONS BEGEERTE NA HEEL

EFESIERS 3:16-19 [NLV]
16. MAG HY DEUR SY GEES UIT DIE RYKDOM VAN SY GODDELIKE GROOTHEID AAN JULLE DIE KRAG GEE OM INNERLIK STERK TE WORD.
17. DAN SAL CHRISTUS DEUR DIE GELOOF IN JULLE HARTE WOON, EN SAL JULLE IN GOD SE LIEFDE GEWORTEL EN GEGRONDVES WEES.
18. MAG JULLE IN STAAT WEES OM SAAM MET AL GOD SE MENSE TE BEGRYP HOE BREED EN LANK EN HOE HOOG EN DIEP SY LIEFDE IS.
19. DAN SAL JULLE CHRISTUS SE LIEFDE, WAT ALLE VERSTAND TE BOWE GAAN, BELEEF. MAG JULLE HEELTEMAL MET DIE VOLHEID VAN GOD VERVUL WORD.
JOHANNES 10:10 [NLV]
DIE DIEF KOM VIR NIKS ANDERS NIE AS OM TE STEEL, DOOD TE MAAK EN TE VERNIETIG. EK HET GEKOM SODAT HULLE LEWE KAN HÊ, JA, OM DIT OORVLOEDIG TE HÊ.