YouVersion Logo
Search Icon

Lewende Woord Hoofgemeente

Ernie de Meyer - Berei jou grondgebied voor (2023/08/20 9:00 Diens)

Ernie de Meyer - Berei jou grondgebied voor (2023/08/20 9:00 Diens)

Sondag 20 Augustus 2023 09h00 - Ernie de Meyer

Locations & Times

Lewende Woord / Living Word - Main

72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184, South Africa

Sunday 9:00 AM

Welkom by Lewende Woord Hoofgemeente

Vir enige inligting, laai gerus die Church Center app af of besoek:
https://lewendewoord.churchcenter.com
Berei jou grondgebied voor!

Ons is aan die einde van n fisiese seisoen en aan die begin van n nuwe seisoen...Baie van ons het nodig om die Here te vertrou vir die nuwe seisoen wat voorle.
Wat kan die seisoen wat voorle verteenwoordig:

1. Geestelik - Jy weet die Here roep jou in n dieper vlak van gehoorsaamheis en vertroue in Hom, of om te groei in jou geloof deur jouself meer intensioneel toe te rus.
2. Fisies - Daar is moontlik n skyf van werk of self weet jy dat die Here jou skuif in n fisiese kapasiteit.
3. Emosioneel - Daar is ongesonde emosionele dinge waarby jy betrokke is wat nodig het om te breuk.
- Ons kan nie aanhou om net die selfde goed te doen en dieselfde resultate te verwag nie
- Ons het nodig om onsself voor te berei vir n nuwe seisoen of verander wat moet plaasvind in ons lewens
- Daar is is dinge waarmee ons moet klaar maak, daar is dinge waarmee ons moet begin en daar is ding wat ons moet aanhou doen...
- "How you exit is how you enter"
Berei jou Grond voor!

1. Is daar dorings in jou lewe wat nodig het om uitgehaal te word!
- Matt 13:7, 22 - Die doring verteenwoordig die dinge van die wereld wat meet impak in jou lewe het as die woord van die Here
- Jy kan nie God en Mommon dien nie
- Wanneer jy die Here vertrou, vertrou jy hom volkome! Jer 17:7,8
2. Wat is die fondasie van jou lewe!
- Voordat die boer saad kan saai in die land moet hy die grond ploeg
- Dit gee die perfekte geleentheid vir die saad om te groei in sy omstandighede.

Glo en doen! Omdat ons glo wil ons iets vir die Here doen!
3. Jy het nodig om te groei! Daar is sekere goed wat ons kan doen, en dan is daar sekere goed wat net die Here kan doen!
4. Dra die gepaste vrug vir die seisoen waarin jy is!

- Johannes berei die weg van Jesus voor
- Van een geestelike seisoen na die volgende!
Johannes spreek die godsdienstige gees van sy tyd aan en konfronteer hulle om die vrug van hulle bekering te dra!
hey

Tiendes en Offergawes

Maniere om te gee:
https://lewendewoord.churchcenter.com/pages/bank-detail

Aanlyn Dienste

Kyk ons dienste aanlyn:
https://lewendewoord.churchcenter.com/channels

Facebook

Volg ons op Facebook:
https://www.facebook.com/lewendewoord/

Instagram

Volg ons op Instagram:
https://www.instagram.com/lewendewoord_main/
hey

Gebedsversoeke en Getuienisse

Ons wil graag saam met jou bid en saam met jou die Here vereer:
https://lewendewoord.churchcenter.com/people/forms/226819