Lewende Woord Hoofgemeente

Nevil Norden - Teleurstellings? God se bestellings (2023/08/06 9:00 Diens)
Sondag 06 Augustus 2023 09h00 - Nevil Norden
Locations & Times
Lewende Woord / Living Word - Main
72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184, South Africa
Sunday 9:00 AM
Welkom by Lewende Woord Hoofgemeente
Vir enige inligting, laai gerus die Church Center app af of besoek:
https://lewendewoord.churchcenter.comOpening Skrif:
Inleiding: Dink aan al Jesus se teleurstellings in die mens 1) Kerkleiers van die tyd kruisig Hom; 2) Judas verraai Hom; 3) Petrus ontken Hom... ens.
1. As Jesus teleurstellings beleef het sal ons ook.
Teleurstellings op baie lewensvlakke:
1) Verhoudings
2) Huwelike
3) Besigheid
4) Bediening
5) Werks-situasies
6) Gesondheid
7) Werksbevorderings of afleggings
8) Mense - familie - beste vriende ens.
Vraag? Wat is jou groot teleurstelling of teleurstellings?
Wees eerlik met jouself!
NB: Jy en ek moet daar oorkom anders word ons ons eie teleurstellings.
'n Definisie van teleurstelling - "Om teleurgesteld te wees of om ontmoedig te wees a.g.v. 'n verwagting wat nie ontmoet is nie".
NB: Jy het só geglo en só jou geloof bely... maar?
- Dit kan in 'n persoon of 'n situasie wees.

2. Verliese en teleurstellings.
Dit is beproewinge van:
1) Ons geloof.
2) Lankmoedigheid.
3) Goedheid.
4) Blydskap - as die vyand jou blydskap steel is jy in die moeilikheid.
5) Vriendelikheid (nou word jy 'n suurknol).
6) Selfbeheersing - nou ontplof of onttrek jy.

3. Nou kom die hartseer.
Daar is 'n "agent" wat op die toneel kom!
- 'n "Agent" is: drank, pille-enige, buite-egtelike verhoudings, selfmoordgedagtes, kos en koek ens.
- Die agent beloof - 1) Vryheid; 2) Verlossings; 3) 'n Oplossing; 4) 'n Deurbraak; 5) Iets van bo die situasie of omstandighede wees.
1) Jy wil net weg kom
2) Jy wil ontvlug dan ontwikkel die agent 'n stem en 'n vals gedagte patroon ontstaan.
NB: Dit is hoe ek met my teleurstellings gaan deel!

4. Nou is die wip, die slagyster gestel.
NB: Net die Here en Sy Woordbeginsels bied 'n ware oplossing... enige iets anders is net verdere teleurstellings.
NB: Teleurstellings is nie 'n bewys dat God nie omgee, of dat Hy iets van jou weerhou nie.
Die Here gebruik dit egter om ons na Hom toe, of na Sy Woord toe terug te lei.

Hou vas aan die Here en Sy beloftes.
God sal jou nooit verlaat nie, wees vry van geldgierigheid.
- Teleurstellings kan lei tot: 1) Wanhoop; 2) Desperaatheid; 3) Elende; 4) Radeloosheid; 5) Swartgalligheid; 6) Vertwyfeling.

5. Nou vra jy: "Here waar is U?"
Gideon vra: As die Here met ons is
1) Hoekom kom al hierdie dinge oor ons?
2) Waar is al die wonders wat ons vaders ons van vertel het?

Vers 6 "Ken Hom in al jou weë - Jy en ek kan nie "selfversorgend" wees nie, dit t.o.v. die lewenswedloop, ons het die Here nodig.
Vers 7 "Wees nie wys in jou eie oë nie". Teleurstellings t.o.v. ons eie wysheid is "duur lesse".
Alles met 'n "te", behalwe te-voet, te perd, en tevrede is verkeerd.

Miga sê: "Ek sal op die Here vertrou", en hy beklemtoon God se almag.
El-Sela - God my Rots.
El-Sela - God my Rots.
Hy (die Here) is ons Bergvesting - Nou praat die psalm digter met sy siel en sê vir sy siel om nie ontmoedig te wees of te word nie, want God sal 'n deurbraak gee.
Verklaar hardop,
1) My God is El-Elyon - Die sterkste sterk God.
2) My God is El-Sela - God my Rots.

6. Net 'n Vraag? Wat is jou reaksie op teleurstelling? Wees eerlik met jouself!
- Val jy terug op jou ou weë, of aanbid jy soos Jona toe hy alles verloor - hy skeur sy kleed, val neer en aanbid.
- Koning David vas en bid dat sy kind by Batseba sal lewe - die kind sterf en hy val neer en aanbid.
- Jy mag dalk nie weet hoekom so iets gebeur nie, maar jy bly glo in 'n God van genade en liefde.

God se hele wese is liefde.
- God se liefde het 'n pad van verlossing vir ons deur Jesus aan die kruis.

7. Teleurstelling - Sekerlik was God teleurgesteld toe Adam en Eva sondig en toe hulle verder aankla! Adam vir Eva - Eva vir die slang in wese kla hulle God aan.
NB: In sonde neig die mens om aan te kla.
Luister na David

Maak die Here jou toevlug en word rustig by Hom.
- Paulus het 'n boodskapper van Satan wat hom met die vuis slaan en God sê vir hom:
"My genade is vir jou genoeg".

Dit is David se geloofs-verklaring! "U het hulle nie teleurgestel nie" - uit die Boodskap vertaling.
8. Wees realisties.
Verwagting en realiteit kan soms teleurstellend wees - nou word jy pessimisties en selfs erger.
NB: O ja, elke gelowige moet geloof hê, jy moet 'n verwagting hê - dit moet egter realisties wees.
Wees eerlik t.o.v. jou gawes en talente. Bv.
1) Om 'n wêreld klas atleet te wees moes jy ten minste op skool deel van 'n aflos-span gewees het.
2) My eie belewenis - na ek 'n mnr. SA Titel verover het, kry ek 'n ten volle betaalde aanbod om in Amerika te gaan oefen. Hulle sê jy het potensiaal om 'n wêreld titel te verover, maar dit sou die gebruik van anaboliese steriode insluit - ek het dit van die hand gewys.

9. Areas van teleurstellings.
1) 'n Verkeerde motief - Judas soek 'n aardse Koningkryk - sy teleurstelling eindig in selfmoord. Vra jouself af - wat is my motief?.
2) 'n Hoë verwagting - Josef is verloof en vind uit sy toekomstige bruid verwag. Sy verwagting was 'n maagd en hy wil in die geheim skei. Net om uit te vind God het 'n beter plan.
3) 'n Beperkte persepsie - Die dissipels kon nie verstaan hoekom Jesus gekruisig moes word nie. Eers na die opstanding en die uitstorting van die Heilige Gees het hulle verstaan.
4) 'n Verkeerde prioriteit - Om dinge, goedere te besit i.p.o. karakter te bou.
NB: Neem jou teleurstellings na die Here toe en Hy sal jou op die regte pad lei en jy sal met elke teleurstelling kan deel.
Jesus liefde, Nevil.

Offergawe Skrif:

Gebedsversoeke en Getuienisse
Ons wil graag saam met jou bid en saam met jou die Here vereer:
https://lewendewoord.churchcenter.com/people/forms/226819