YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

GELOOF vs GEVOEL

GELOOF vs GEVOEL

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

GELOOF KAN GEVOEL INSLUIT EN
GEVOEL KAN GELOOF INSLUIT, MAAR
IS TWEE DRASTIES VERSKILLENDE ENTITEITE EN BYDRAENDE FAKTORE.

“GEVOEL” GAAN OOR WAT JY “VOEL”
“GELOOF” GAAN NIE OOR WAT JY “VOEL NIE”


“I DON’T WANT TO BE AT THE MERCY OF MY EMOTIONS. I WANT TO USE THEM, ENJOY THEM, AND DOMINATE THEM” - OSCAR WILDE
WHAT WORRIES YOU, MASTERS YOU” - JOHN LOCKE
“FEELINGS ARE SOMETHING YOU HAVE, NOT SOMETHING YOU ARE” - SHANNON L. ALDOR
“NEVER MAKE A PERMANENT DECISION, BASED ON A TEMPORARY EMOTION” - ANONYMOUS
GEVOEL IS OP SY BESTE:
TYDELIK, SUBJEKTIEF, VERANDERBAAR EN ONKONSTANT

WIKIPEDIA
GELOOF KAN NA DIE VOLGENDE VERWYS:
- VERTROUE IN 'N PERSOON OF DING
- DIE WAARNEMING VAN 'N VERPLIGTING UIT LOJALITEIT
- TROU AAN 'N PERSOON, BELOFTE, OF VERBINTENIS
- 'N STELSEL VAN RELIGIEUSE OORTUIGINGS

HEBREËRS 11:1 AFR53
“DIE GELOOF DAN IS 'N VASTE VERTROUE OP DIE DINGE ?WAT ONS HOOP, 'N BEWYS VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE..”

HEBREËRS 11:6 AFR83
“AS 'N MENS NIE GLO NIE, IS DIT ONMOONTLIK OM TE DOEN WAT GOD WIL. WIE TOT GOD NADER, MOET GLO DAT HY BESTAAN EN DAT HY DIÉ WAT HOM SOEK, BELOON.”

MATTEUS 8:10 AFR83
“JESUS WAS VERWONDERD TOE HY DIT HOOR, EN HY SÊ VIR DIE MENSE WAT AGTER HOM AAN GEKOM HET: “DIT VERSEKER EK JULLE: EK HET NOG BY NIEMAND IN ISRAEL SO 'N GROOT GELOOF TEËGEKOM NIE.”
MATTEUS 17:20 NLV
““JULLE GELOOF WAS NIE STERK GENOEG NIE,” WAS JESUS SE ANTWOORD. “DÍT VERSEKER EK JULLE, AS JULLE GELOOF SELFS SO KLEIN SOOS ’N MOSTERDSAADJIE WAS, SOU JULLE VIR HIERDIE BERG SÊ: ‘SKUIF SOONTOE,’ EN HY SAL DIT DOEN. JA, NIKS SAL VIR JULLE ONMOONTLIK WEES NIE.””

MATTEUS 21:22 AFR83
“AS JULLE GLO, SAL JULLE ALLES ONTVANG WAT JULLE IN DIE GEBED VRA.””

GELOOF VORM:
- IDENTITEIT
- FONDASIE
- KONSTANTHEID
- RESULTATE
- BELEWENIS VAN LEWE
- DIE TOEKOMS
WAT KIES JY?
GELOOF OF GEVOEL

GELOOF IN WAT?
- GOD: VADER, JESUS & HEILIGE GEES (MATT 28:19, 20)
- GELOOF DAT JESUS IS WIE HY SÊ HY IS (JOH 6)
- GELOOF IN SY AFGEHANDELDE WERK (JOH 19:30)
- GELOOF DAT ONS VOLKOME, VOLMAAK IS, IN EN DEUR HOM (2 KOR 5:17)
- GELOOF DAT MY TYDELIKE EN EWIGE VAS EN VEILIG IS IN HOM (JOH 14, JES 29:11)
- GELOOF DAT HY MY “NOOIT SAL BEGEWE EN NOOIT SAL VERLAAT NIE” (HEB 13:5)
- GELOOF DAT HY IN MY LEEF (GAL 3:20)
- GELOOF, DAT “EK IN STAAT IS OM ALLES TE KAN DOEN AGV CHRISTUS” (PHIL 4:13)
KONKLUSIE:
- NIEMAND SÊ DAT DIT MAKLIK GAAN WEES NIE
- NIEMAND SÊ DAT DIT LEKKER GAAN WEES NIE
- WAT JY VOEL OF NIE VOEL NIE, ?IS NIE DIE BEWYS - VAN GOD SE TEENWOORDIGHEID OF SY AFWESIGHEID NIE
- GELOOF VEROORSAAK ‘N WÊRELD IN EN DEUR CHRISTUS, WAT NIE MOONTLIK IS DEUR GEVOEL NIe...
GELOOF VS GEVOEL