YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

Die VRYHEID van VERGIFNIS

Die VRYHEID van VERGIFNIS

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

EERSTE EIENSKAP VAN VERGIFNIS:
DIT KOM UIT PYN - DAAROM SWAAR EN MOEILIK.


hey

ONS ALMAL HET AL HIERDIE GEVOEL:

CORRIE TEN BOOM
HENRY CLOUD
FORGIVENESS IS THE WAY YOU FREE YOURSELF FROM BETRAYAL. OTHERWISE, YOU WILL BE TIED TO IT AND TRAPPED IN IT FOR THE REST OF YOUR LIFE.

FORGIVENESS IS A GIFT YOU GIVE YOURSELF.


NOG ‘N EIENSKAP:
- DIS BAIE DUUR!
- ONTGIF JOU WESE EN SKEP VIR JOUSELF ‘N TOEKOMS
- TANS SLEGS ‘N GEVANGENE VAN JOU VERLEDE


AAKLIGE GEVOLGE:
DR LAUREN TOUSSAINT
FORGIVENESS IS A TOPIC THAT’S PSYCHOLOGICAL, SOCIAL AND BIOLOGICAL. WHEN YOU CARRY AROUND UNFORGIVENESS, YOUR MIND, BODY AND SOUL PRODUCE TOXIC FIGHT OR FLIGHT, CANCEROUS EMOTIONS, CHEMISTRY, THOUGHTS AND BEHAVIOURS.


OOK:
- GEESTELIK: BELEMMER JOU VERHOUDING MET GOD
- EMOSIONEEL: HAAT, BITTERHEID, WOEDE, WRAAK: WORTELS WAT VERTAK
- SOSIAAL: BELEMMER ALLE VERHOUDINGS

NOG ‘N EIENSKAP:
- MEESTE VAN DIE TYD ‘N PROSES – DIT VAT TYD
HENRY CLOUD: YOU MUST HAVE ANGER TO GET BETTER, AND AT SOME POINT, YOU MUST GIVE UP THE ANGER TO GET BETTER.

BELANGRIKE STAPPE:
- VERGEWE
- VERSOEN (WANNEER?)
- VERTROU

PREDIKER 3: 5
…'N TYD OM TE OMHELS, 'N TYD OM WEG TE BLY VAN OMHELSING AF,…
…A TIME TO EMBRACE AND A TIME TO REFRAIN FROM EMBRACING,…

SPREUKE 15: 31
WIE OP 'N TEREGWYSING AG SLAAN, SAL LEWE EN 'N TUISTE VIND TUSSEN MENSE WAT WYSHEID HET.

SPREUKE 9: 8-9
MOENIE 'N LIGSINNIGE MENS PROBEER OPVOED NIE, HY SAL JOU DAARVOOR HAAT. VOED 'N WYSE OP, EN HY SAL LIEF WEES VIR JOU. GEE JOU AANDAG AAN 'N WYSE MENS, EN HY KRY MEER WYSHEID.

SPREUKE 24: 1-2
MOENIE SLEGTE MENSE BENY NIE, MOENIE BY HULLE WIL WEES NIE.