Dei Gratia
WINTER WARM MOVIE Reeks [4] - Lewe Voluit
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Sunday 9:00 AM
LEWE VOLUIT - Leef met wat jy het
MATT 5:1–10 [NLV]
TOE JESUS DIE GROOT SKARE MENSE BYMEKAAR SIEN, HET HY TEEN DIE BERG UITGEKLIM. TOE HY GAAN SIT, KOM SY DISSIPELS NA HOM TOE. HY HET HULLE SOOS VOLG ONDERRIG:

MATT 5:3 [AMP]
BLESSED (HAPPY, TO BE ENVIED, AND SPIRITUALLY PROSPEROUS—WITH LIFE-JOY AND SATISFACTION IN GOD’S FAVOR AND SALVATION, REGARDLESS OF THEIR OUTWARD CONDITIONS)

“GELUKKIG IS DIÉ MENSE WAT WEET HOE NODIG HULLE GOD HET, WANT HULLE HET DEEL AAN SY KONINKRYK.

OM JESUS TE VOLG IS OM BEHEER EN WERKE AF TE GEE
MATT 5:1–10 [NLV]
GELUKKIG IS DIE TREURENDES, WANT GOD SAL SELF HULLE TRANE AFVEE.

OM GELUKKIG TE WEES IS OM JOU TROOS IN DIE HERE TE VIND
MATT 5:1–10 [NLV]
GELUKKIG IS DIÉ WAT SAG VAN HART IS, WANT DIE NUWE AARDE SAL HULLE ERFPORSIE WEES.

‘N SAGTE HART DRA DIE LIEFDE EN LEWE VAN JESUS
MATT 5:1–10 [NLV]
GELUKKIG IS DIÉ WAT HONGER EN DORS NA WAT VOOR GOD REG IS,WANT HY SAL HULLE HARTSVERLANGE BEVREDIG.

JY IS GELUKKIG EN DIE LEWE IS MOOI AS JY NA DIE FLUISTER OM REG TE LOOP LUISTER
MATT 5:1–10 [NLV]
GELUKKIG IS DIÉ WAT MET DEERNIS UITREIK NA MENSE IN NOOD, WANT GOD SAL AAN HÚLLE DEERNIS BEWYS.

JESUS HET NOOIT VIR HOMSELF, MAAR VIR ONS GELEEF
MATT 5:1–10 [NLV]
GELUKKIG IS DIÉ WIE SE HARTE VOLKOME OP GOD GERIG IS, WANT HULLE SAL VIR GOD SIEN.

OP DIE HERE ALEEN WIL EK FOKUS
MATT 5:1–10 [NLV]
GELUKKIG IS DIE VREDEMAKERS, WANT GOD SAL VIR HULLE SÊ: ‘JULLE IS MÝ KINDERS.’

EK LEWE GELUKKIG WANT EK HET VRYGESPREEK OMDAT EK VRYGESPREEK IS
MATT 5:13 [NLV]
JULLE IS DIE SOUT WAT DIE AARDE ’N BETER PLEK MOET MAAK.

WEES DIE LIG EN GEUR VAN CHRISTUS
2 KOR 4:16–18 [NLV]
OM HIERDIE REDE GEE ONS NIE MOED OP NIE. AL IS ONS UITERLIKE MENS BESIG OM TE VERGAAN, INNERLIK WORD ONS VAN DAG TOT DAG VERNUWE.
ONS SWAARKRY OP DIE OOMBLIK IS GERING EN TYDELIK, MAAR DIT BEWERK VIR ONS ’N HEERLIKHEID WAT ALLES VERREWEG OORTREF EN VIR ALTYD VAS SAL STAAN.
ONS OOG IS NIE OP DIE SIGBARE DINGE GERIG NIE, MAAR OP DIE ONSIGBARE, WANT DIE SIGBARE DINGE IS TYDELIK, MAAR DIE ONSIGBARE VIR ALTYD.

DIE LEWE IS MOOI