YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

OMGEKEERD - Die Gawes

OMGEKEERD - Die Gawes

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

hey

DIE GAWES VAN DIE GEES

BELANGRIK OOR DIE HEILIGE GEES:
- “ANDER VOORSPRAAK” (JOH 14)
- GEES IS ‘N PERSOON (VERHOUDING EN PRAAT)
- “DIT IS VIR JULLE BETER…” (JOH 16)
- “JULLE SAL KRAG ONTVANG…” (HAN 2)


VRUG VAN DIE HEILIGE GEES
GALASIЁRS 5: 22-23
LIEFDE
VREUGDE
VREDE
GEDULD
VRIENDELIKHEID
GOEDHARTIGHEID
GETROUHEID
NEDERIGHEID
SELFBEHEERSING
….EN DAN: GAWES
GAWES = GESKENKE

DR BEN CARSON

SUKSES IS OM ANDER TE LAAT DANS
1 PETRUS 4:10
AS GOEIE BEDIENAARS VAN DIE VEELVOUDIGE GENADE VAN GOD MOET ELKEEN, NAMATE HY ‘N GENADEGAWE ONTVANG HET, DIE ANDER DIEN.


GOEIE NUUS!

1 KORINTIËRS 12:7
AAN ELKEEN AFSONDERLIK WORD 'N WERKING VAN DIE GEES GEGEE TOT VOORDEEL VAN ALMAL.

1 KORINTIËRS 12:11
MAAR AL HIERDIE DINGE IS DIE WERK VAN EEN ?EN DIESELFDE GEES, ?WAT AAN ELKEEN AFSONDERLIK ‘N GAWE UITDEEL SOOS HY WIL.

1 KORINTIËRS 12:16
EN AS DIE OOR SOU SÊ: “OMDAT EK NIE 'N OOG IS?NIE, IS EK NIE DEEL VAN DIE LIGGAAM NIE,” HOU HY OM DIÉ REDE EWENEENS NIE OP OM DEEL VAN DIE LIGGAAM TE WEES NIE.
...MINDERWAARDIGHEID

1 KORINTIËRS 12:21-22
DIE OOG KAN NIE VIR DIE HAND SÊ: “EK HET JOU NIE NODIG NIE.” DIE KOP KAN WEER NIE VIR DIE VOETE SÊ: “EK HET JULLE NIE NODIG NIE.” INTEENDEEL, ?DIE LEDE VAN DIE LIGGAAM WAT AS DIE SWAKSTE VOORKOM, IS JUIS NOODSAAKLIK.
…MEERDERWAARDIGHEID

EFESIËRS 4:6-7 (DB)
CHRISTUS HET VIR ELKEEN VAN ONS IETS BESONDERS GEGEE OM IN DIE GEMEENTE TE DOEN. HIERDIE SPESIALE GESKENKE HET HY VIR ONS GEGEE SONDER DAT EEN VAN ONS DIT VERDIEN HET.
EFESIËRS 4:11
EN DÍT IS DIE “GAWES” WAT HY “GEGEE HET”: APOSTELS, PROFETE, EVANGELISTE, EN HERDERS EN LERAARS.

EFESIËRS 4:12-13 (DB)
HIERDIE MENSE, MET DIE SPESIALE GAWES WAT HULLE GEKRY HET, WERK SAAM OM DIE GEMEENTE TE HELP EN VOOR TE BEREI OM HULLE WERK AS CHRISTENE IN DIE WÊRELD GOED TE KAN DOEN.
OP DIÉ MANIER SAL DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS STERK WORD EN KAN WEES WAT DIT BEHOORT TE WEES. SO SAL ONS AL HOE NADER AAN MEKAAR BEWEEG EN AL HOE MEER ’N EENHEID VORM.
SAAM SAL ONS DIE SEUN VAN GOD BETER LEER KEN EN MEER OP HOM VERTROU. DAN SAL ONS SOOS GEESTELIKE GROOTMENSE WORD, SO VOLWASSE IN ONS GEESTELIKE LEWE SOOS CHRISTUS SELF.
TEN SLOTTE