Dei Gratia
PAASFEES - Die Kruis
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Dei Gratia
12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
Friday 8:30 AM
DIE KRUIS - Dood Deur Afspraak
2 KOR 1:19–20
IN HOM HET GOD SE “JA” PLAASGEVIND, WANT AL DIE BAIE BELOFTES VAN GOD IN CHRISTUS JESUS IS ’N VOLMONDIGE “JA”.

HOE KAN EEN MENS SE PAAR UUR AAN ‘N KRUIS SO GROOT IMPAK HÊ?
JESUS IS GOD WAT MENS GEWORD HET EN EEN ASEMTEUG VAN HOM IS MEER WERD AS DIE ASEM VAN BILJOENE
JESUS SE JA
JOH 10:17-18 [NLV]
“OM HIERDIE REDE HET DIE VADER MY LIEF OMDAT EK MY LEWE GEE OM DIT WEER OP TE NEEM.
NIEMAND ONTNEEM MY MY LEWE NIE, MAAR EK OFFER DIT UIT MY EIE OP.
EK HET DIE VOLMAG OM DIT OP TE OFFER EN EK HET DIE VOLMAG OM DIT WEER OP TE NEEM.
DIT IS DIE OPDRAG WAT EK VAN DIE VADER ONTVANG HET

WAT BEHELS JESUS SE JA VIR MY?
MATT 26-27 [NLV]
26 EN TERWYL HULLE EET, NEEM JESUS DIE BROOD, EN NADAT HY GEDANK HET, BREEK HY DIT EN GEE DIT AAN SY DISSIPELS EN SÊ: NEEM, EET, DIT IS MY LIGGAAM.

27 TOE NEEM HY DIE BEKER, EN NADAT HY GEDANK HET, GEE HY DIT AAN HULLE EN SÊ: DRINK ALMAL DAARUIT.

NEEM EET EN DRINK!
VAT JESUS SE ”JA” NA JOU LEWE TOE EN BEGIN VOLUIT LEWE
MATT 10:38 [NLV]
WIE SY KRUIS NIE NEEM EN AGTER MY VOLG NIE, IS MY NIE WAARDIG NIE.

ROM 5:10-11 [NLV]
WANT AS GOD ONS, TERWYL ONS NOG SY VYANDE WAS, DEUR DIE DOOD VAN SY SEUN TOT SY VRIENDE GEMAAK HET, HOEVEEL TE MEER SAL HY ONS NIE NOUDAT ONS SY VRIENDE IS, DEUR HOM, DIE LEWENDE JESUS, VAN DIE OORDEEL RED NIE!
BO ALLES KAN ONS NOU OOK JUBEL IN GOD OMDAT JESUS CHRISTUS ONS HERE ONS BEVOORREG HET OM NOU GOD SE VRIENDE TE WEES.

WAT MOET EK LAAT GAAN?
TETELESTAI
JESUS SE JA WORD MY JA VIR ‘N LEWE WAT DIE PRYS VAN DIE KRUIS VERSTAAN