YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

VADER - My God, My Bron [3]

VADER - My God, My Bron [3]

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

hey
TWEE BAIE BELANGRIKE PUNTE
(1) ONS HET GOD NODIG ELKE DAG/KAN NIE SONDER HOM NIE - AFHANKLIKHEID
(2) ONS KAN HOM NADER MET VERTROUE EN VRYMOEDIGHEID (VADER)
AFHANKLIKHEID
VRA VAN GOD = AFHANKLIKHEID VAN GOD = EK KAN NIE SONDER U NIE = EK HET U NODIG
VRYMOEDIGHEID
HEBREËRS 4: 16
KOM ONS GAAN DAN MET VRYMOEDIGHEID NA DIE GENADETROON, SODAT ONS BARMHARTIGHEID EN GENADE ONTVANG…



IRONIES IN MATTEUS
MATTEUS 6: 9 “ONS VADER…”
MATTEUS 6: 32 JULLE HEMELSE VADER WEET TOG DAT JULLE DIT ALLES NODIG HET.



DANKBAARHEID
1 TESS 5: 18 “WEES ALTYD DANKBAAR TEENOOR GOD, WAT OOKAL MET JULLE GEBEUR. JULLE DANKBAARHEID IS NIE AFHANKLIK VAN JULLE OMSTANDIGHEDE NIE.”



TEVREDENHEID
1 TIMOTEUS 6: 8
AS ONS DAN KOS EN KLERE HET, MOET ONS DAARMEE TEVREDE WEES...GELDGIERIGHEID IS ‘N WORTEL VAN ALLERLEI KWAAD.



JOHANNES 15: 7
AS JULLE IN MY BLY EN MY WOORDE IN JULLE, VRA DAN NET WAT JULLE WIL HÊ, EN JULLE SAL DIT KRY.



OPENBARING 19: 11-13
TOE HET EK GESIEN DIE HEMEL IS OOP. DAAR WAS 'N WIT PERD. SY RUITER WORD DIE GETROUE EN DIE BETROUBARE GENOEM… DAAR WAS 'N NAAM OP HOM GESKRYWE WAT NIEMAND ANDERS KEN NIE, NET HY SELF. HY HET KLERE AANGEHAD WAT MET BLOED DEURWEEK WAS, EN SY NAAM IS: “DIE WOORD VAN GOD.”
PSALM 20: 8
SOMMIGE VERTROU OP STRYDWAENS EN ANDER OP PERDE, MAAR ONS, ONS VERTROU OP DIE NAAM VAN DIE HERE ONS GOD.
JESAJA 30: 15
JULLE KRAG LÊ IN STIL WEES EN VERTROUE HÊ.