Paulus se verduideliking in 2 Kor 5: 21 en 17
Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek kan wees.
Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.