Dei Gratia
EK IS NIE 'N CHRISTEN NIE - Nou Wat Is Jy?
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Expand
  • Dei Gratia
    12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
    Sunday 9:30 AM
EK IS NIE ‘N CHRISTEN
- VOLGENS WATTER DEFINISIE LEEF ONS?




HAND 11:26 [NLV]
TOE HY HOM KRY, HET HY HOM ANTIOGIË TOE GEBRING. EN SO HET DIT GEKOM DAT HULLE TWEE ’N HELE JAAR LANK SAAM IN DIE GEMEENTE GEWERK EN ’N TAAMLIKE KLOMP MENSE ONDERRIG HET. IN ANTIOGIË IS DIE GELOWIGES DIE EERSTE KEER CHRISTENE GENOEM.
KOL 2:20–23 [NLV]
AS DIT DAN SO IS DAT JULLE, DEUR SAAM MET CHRISTUS TE STERF, VRYGEKOM HET VAN DIE BOSE KOSMIESE MAGTE, WAAROM LEEF JULLE NOG WÊRELDS, VOLGENS VOORSKRIFTE SOOS: “MOENIE VAT NIE”, “MOENIE DIT EET NIE” EN “MOENIE AANRAAK NIE”?
DIT IS MENSGEMAAKTE WETTE EN VOORSKRIFTE WAT ALMAL SAAM MET ANDER GEBRUIKE VERGAAN.
MET HULLE SELFUITGEDINKTE GODSDIENSTIGE TOEWYDING, SELFVERNEDERING EN STRENG LIGGAAMLIKE DISSIPLINE HET HIERDIE VOORSKRIFTE NOGAL DIE REPUTASIE DAT HULLE WYSHEID BEVAT.
INDERWAARHEID IS HULLE NUTTELOOS VIR DIE BEHEER VAN DIE SONDIGE GEAARDHEID.
LUK 9:23–25 [NLV]
TOE HET HY VIR DIE SKARE GESÊ: “AS ENIGEEN VAN JULLE MY DISSIPEL WIL WORD, MOET JY JOU SELFSUGTIGE AMBISIE AFLÊ, ELKE DAGJOU KRUIS OPNEEM EN MY VOLG.
AS JY JOU LEWE VIR JOUSELF WIL HOU, SAL JY DIT VERLOOR.
MAAR AS JY JOU LEWE VIR MY OPGEE, SAL JY WARE LEWE VIND.
EN HOE SAL JY DAARBY BAAT AS JY DIE HELE WÊRELD WEN, MAAR JOU EIE SIEL IN DIE PROSES VERLOOR?
AFHANKLIKHEID
- KRUIS ROEP TOT TOTALE AFHANKLIKHEID




VOLG EK SY VOORBEELD OF PROBEER EK NET ‘N GOEIE VOORBEELD WEES
OM KRUIS OP TE NEEM
- SELFSUGTIGE AMBISIE AFLÊ




NIE JOU LEWE VIR JOUSELF WIL HOU




MATT 13:45–46 [NLV]
“GOD SE KONINKRYK IS OOK SOOS ’N PÊRELHANDELAAR OP SOEK NA MOOI PÊRELS. AS HY EEN BAIE KOSBARE PÊREL RAAKLOOP, GAAN VERKOOP HY ALLES WAT HY HET, EN KOOP DAARDIE PÊREL.”
VOLGELING VAN DIE HERE
- EK IS BLOOT ‘N AGENT VAN GENADE
- EK LEEF DIEP AFHANKLIK VAN DIE HERE EN MAAK - - NIE OP MY INSIGTE STAAT NIE
- EK VERTOU HOM VIR ELKE TREE
- EK IS ‘N NAVOLGER VAN CHRISTUS