Dei Gratia
O, GENADE - Op Watter Stoel Sit Jy?
Oggendbyeenkoms
Locations & Times
Expand
  • Dei Gratia
    12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa
    Sunday 9:30 AM
KOL 1:26-28 [NLV]
26 HIERDIE BOODSKAP WAS VIR EEUE EN GESLAGTE LANK ’N GEHEIM, MAAR NOU HET GOD DIT AAN SY EIE MENSE BEKENDGEMAAK.
27 GOD HET BESLUIT OM AAN HULLE BEKEND TE MAAK HOE WONDERLIK DIE HEERLIKHEID VAN HIERDIE GEHEIM VIR ALLE VOLKE IS.
DIE GEHEIM IS: CHRISTUS LEEF IN JULLE.
DIT IS DIE WAARBORG DAT JULLE IN DIE HEMELSE HEERLIKHEID SAL DEEL.
28 JUIS HOM VERKONDIG ONS! ONS DOEN DIT DEUR ELKE MENS TE WAARSKU EN MET ALLE MOONTLIKE WYSHEID TE ONDERRIG.
SO WIL ONS GRAAG ELKE MENS IN ’N VOLMAAKTE VERHOUDING MET CHRISTUS NA GOD TOE BRING.
KOL 2:2-3 [NLV]
2 DIT IS MY DOEL DAT HULLE MOED SAL SKEP EN DEUR LIEFDE AAN MEKAAR VERBIND SAL WEES.
EK WIL HÊ DAT HULLE INSIGRYK EN OORVLOEDIG SAL WEES, JA, DAT HULLE GOD SE GEHEIM HEELTEMALMOET KEN, NAAMLIK: CHRISTUS.
3 IN ’N EENHEIDSBAND MET CHRISTUS IS AL DIE GEHEIME SKATTE VAN WYSHEID EN KENNIS TE VIND.
JOHN 14:20 [AMP]
20 AT THAT TIME [WHEN THAT DAY COMES] YOU WILL KNOW [FOR YOURSELVES] THAT I AM IN MY FATHER, AND YOU [ARE] IN ME, AND I [AM] IN YOU.
MY MIND WORD VERNUWE NA WIE EK IS
2 KOR 5:16-17 [NLV]
16 VAN NOU AF BEOORDEEL ONS NIEMAND MEER VOLGENS ’N MENSLIKE MAATSTAF NIE. AL HET ONS CHRISTUS OOK VROEËR VOLGENS ’N MENSLIKE MAATSTAF BEOORDEEL, OORDEEL ONS NOU HEELTEMAL ANDERS OOR HOM.
17 DAAROM – IEMAND WAT ÉÉN IS MET CHRISTUS, IS ’N NUWE SKEPPING. DIE OU DINGE IS VERBY, KYK, DIE NUWE IS HIER!
JY IS NUUT
CHRIST LIVING THROUGH YOU IS NOT A FEELING. HAVING CHRIST LIVE THROUGH YOU IS ABOUT KNOWING WHO YOU ARE & BEING YOURSELF.
1 KOR 2:16 [NLV]
ÓNS KAN HIERDIE DINGE EGTER VERSTAAN, WANT ONS IS INGESTEL OM SOOS CHRISTUS TE DINK.
ONS KAN REG DINK
CHRISTUS EN WAT HY VIR ONS BEREIK HET, MOET DIE BASIS VAN ONS DENKPATROON WORD
ROM 8:9 [NLV]
MAAR JULLE WORD NIE DEUR JULLE SONDIGE NATUUR BEHEER NIE. JULLE WORD BEHEER DEUR DIE GEES OMDAT DIE GEES VAN GOD IN JULLE WOON.
GAL 2:20 [NLV]
EK LEEF NIE MEER NIE, MAAR CHRISTUS LEWE IN MY. DIE LEWE WAT EK NOU OP AARDE LEEF, LEEF EK DEUR GELOOF IN DIE SEUN VAN GOD, HY WAT SY LIEFDE VIR MY BEWYS HET DEUR IN MY PLEK TE STERF.
ROM 8:5 [NLV]
MAAR DIÉ WAT DEUR DIE GEES BEHEER WORD – HULLE GEDAGTES IS VOL VAN DIE DINGE WAT DIE GEES GELUKKIG MAAK.
DIT IS KONSTANTE BEWEGING
NUWE IDENTITEIT
NUWE DNA
EK KAN IN CHRISTUS
WIE IS EK NOU?
• GEREGTIGHEID VAN GOD
• GESEEL MET DIE HEILIHE GEES
• HOOP OP HEERLIKHEID
• MIND OF CHRIST
• OPSTANDINGSKRAG
• SKOON EN FOUTLOOS
• AANGENEEM AS SY KINDERS
• NUWE SKEPPINGS
• VRYGESPREEK
COL 2:6-7 [MESSAGE]
6 MY COUNSEL FOR YOU IS SIMPLE AND STRAIGHTFORWARD: JUST GO AHEAD WITH WHAT YOU’VE BEEN GIVEN. YOU RECEIVED CHRIST JESUS, THE MASTER; NOW LIVE HIM.
7 YOU’RE DEEPLY ROOTED IN HIM. YOU’RE WELL CONSTRUCTED UPON HIM. YOU KNOW YOUR WAY AROUND THE FAITH. NOW DO WHAT YOU’VE BEEN TAUGHT. SCHOOL’S OUT; QUIT STUDYING THE SUBJECT AND START LIVING IT! AND LET YOUR LIVING SPILL OVER INTO THANKSGIVING