Lewende Woord Centurion

10 Julie 2022 - Sondagoggend - Outoriteit - Bid vir jou leiers - Wouter vd Merwe
Locations & Times
Lewende Woord Centurion
Cnr Adam Tas and Lyttleton road, Clubview, Centurion, 0014, South Africa
Sunday 9:00 AM
Click hier vir ons Youtube uitsending
https://www.youtube.com/channel/UCaUzIPmz-OOGELy0CoEOdwQ1 Tim. 2:1-8
Vir Wie bid ons?
1. Alle mense - Ef. 6:18
2. Konings
3. Almal in gesagsposisies - Matt. 5:44
Vir Wie bid ons?
1. Alle mense - Ef. 6:18
2. Konings
3. Almal in gesagsposisies - Matt. 5:44
Hoe moet ons bid?
1. Smeking (petitions) - Luk. 18:9-14. - Alleen – oggend
2. Gebede (worship) - Saam
3. Voorbidding (intercession) - Saam
4. Danksegging (ευχαριστια) - Fil. 4:6-7 - Alleen-aand
1. Smeking (petitions) - Luk. 18:9-14. - Alleen – oggend
2. Gebede (worship) - Saam
3. Voorbidding (intercession) - Saam
4. Danksegging (ευχαριστια) - Fil. 4:6-7 - Alleen-aand
Hoekom bid ons vir leiers?
1. Vrede – al kom vervolging - Ps. 122:6
2. Rustigheid (undesturbed)-
3. Toewyding- 2 Tim. 3:12
4. Eerbaarheid (integriteit)
1. Vrede – al kom vervolging - Ps. 122:6
2. Rustigheid (undesturbed)-
3. Toewyding- 2 Tim. 3:12
4. Eerbaarheid (integriteit)
Hierdie 4 eienskappe beskryf die atmosfeer (omstandighede) van die regering waaronder ons as christene die mees
effektiefste die evangelie kan deel: (al is vervolging deel van ons storie)
v. 3 beskryf hoe ons vanaf ‘n platform van vrede oor Christus kan getuig:
1. Goeie en aanneemlike wil van God
2. Om verlossing vir almal te verkondig
3. En die kerk die waarheid te leer - Ef. 4:12 (Luk. 10:2)
Jou gebed skep dus ‘n platform van vrede vir die evangelie om verkondig te word!
Bid, dit verander omstandighede!

In die Boardroom

Click hier vir ons "Living Harvest" pamflet
https://subspla.sh/3s32w7r
Click hier om App af te laai
https://subsplash.com/lewendewoordcenturion/appHoe kan jy saai?