Lewende Woord Centurion

19 Junie 2022 - Sondagoggend - Outoriteit - Wouter vd Merwe
Locations & Times
Lewende Woord Centurion
Cnr Adam Tas and Lyttleton road, Clubview, Centurion, 0014, South Africa
Sunday 9:00 AM
Click hier vir ons Youtube uitsending
https://www.youtube.com/channel/UCaUzIPmz-OOGELy0CoEOdwQGod is ons outoriteit!
Die Enigste
Die Grootste
Die Ware
Die Enigste
Die Grootste
Die Ware
Outoriteit!
Jes. 45:18
Niemand kan met Hom redeneer of teen Hom staan nie!
· Satan het God se outoriteit:
bevraagteken en
gerebelleer
Eseg 28:12-15
Jes. 14:13-17
Jes. 45:18
Niemand kan met Hom redeneer of teen Hom staan nie!
· Satan het God se outoriteit:
bevraagteken en
gerebelleer
Eseg 28:12-15
Jes. 14:13-17
Dus is elke ongehoorsame rebelse gesindheid van Satan af en vir die Here veragterlik!
Matt. 6:13 (53)
Alle outoriteit kom van God af. Rom. 13:1 (gedelegeerde outoriteit)- "onder-outoriteit"
Want Hy is die bron van alle outoriteit!
As ons dus Sy outoriteit erken en daaraan onderwerp noem ons dit: Bekering!
Om aan te hou daarmee noem ons heiligmaking! (gehoorsaamheid aan Hom)

Om dit teen te staan is rebellie-
1 Sam. 15:1-3
V.22 Rebellie = Heksery (witchcraft) - jou eie vorm van godsdiens
Daar is dus in die heelal 2 beginsels waarvolgens alles gebeur en ons as mense lewe:
1. God se outoriteit
· Gehoorsaamheid
· Onderwerp
· (Mooi)
· Eer
· Adam was God se gedelegeerde outoriteit
2.Satan se rebellie
· Sonde
· (Vieslik)
· Disrespek
· Adam en Eva se val was uit rebellie

Wat jy ookal doen, behoort jy dan te vra: Aan wie onderwerp ek my? God of Satan?
Hoe onderwerp ek ALLES aan God?
1. Kry ‘n Gees van onderwerping (gesindheid geïnspireer deur die Heilige Gees)
2. Leer onderwerping (Dissipline wat beste uit die Bybel geleer word)
3. Leer hoe om `n onder-outoriteit te wees- `n Leier!
Om in Christus te wees is om onderworpe te wees,
Om in Christus te wees is om gehoorsaam te wees!

Jesus demonstreer aan ons Sy volmaakte onderwerping! Fil. 2:5-11
Hy was eerste die volmaakte outoriteit,
maar leer om te onderwerp: Heb. 5:8-9
Dus is Sy koninkryk een van onderwerping waar Hy van ons verwag om volmaak te onderwerp!
God = Liefde = Waarheid = Woord = Outoriteit
Waaraan ons moet
Glo = gehoorsaam = onderwerp!

Die kerk is die plek waar ons outoriteit en onderwerping moet leer en demonstreer!
Luk. 10:16
Jy onderwerp nie aan mense nie maar aan God!
Mense word deur Hom gebruik as "onder-outoriteite"
Daarom moet ons nederig wees en onderwerp aan leierskap!
Jak. 4:7
1Petr. 5:5-8
Jesus is die Hoof (die Kop) van ons Liggaam
Al die ledemate moet vir Hom luister en kan dan in harmonie saamwerk in verskillende funksies tot een
groot doel! Kragtig!!
Leer dus onderwerp ,dit sal makliker word hoe meer dit kultuur word!
Heb. 5:14
In die reeks wil ek:
· Kyk na wat gebeur het met rebelle in die Bybel (dis nie cool nie)
· Leer hoe ons ons mond eerste moet leer onderwerp!
· Hoe om ‘n Goddelike outoriteit te wees vir ander!

In die Boardroom

Click hier vir ons "Living Harvest" pamflet
https://subspla.sh/3s32w7r

Click hier om App af te laai
https://subsplash.com/lewendewoordcenturion/appHoe kan jy saai?